fbpx Charon (maan)
Wikipedia

Charon (maan)

Charon (Grieks: Χάρων) is die grootste en naaste van die vyf bekende mane van die dwergplaneet Pluto. Sy gemiddelde deursnee is 1 212 km, wat effens meer as die helfte van die deursnee van Pluto uitmaak. Dit is in vergelyking met ander mane in die sonnestelsel buitengewoon groot.

Charon

Charon, soos waargeneem deur die New Horizons-ruimtetuig op 13 Julie 2015
Ontdekking
Ontdek deur James W. Christy
Datum 22 Junie 1978
Alternatiewe name(134340) Pluto I
Etimologie Charon
Wentelbaaneienskappe
Epog 2 452 600,5
Semihoofas 17 536 ± 4 km (tot stelselbarisentrum)
19 571 ± 4 km (tot sentrum van Pluto)
Wentelperiode 6,387 230 4 ± 0,000 001 1 d
(6 d 9 h 17 m 36,7 ± 0,1 s)
Hellingshoek 0,001°
(tot Pluto se ewenaar)
119,591 ± 0,014°
(tot Pluto se wentelbaan)
112,783 ± 0,014°
(tot Sonnebaan)
Lengteligging van stygende nodus 223,046 ± 0,014°
(tot lentepunt)
Satelliet van Pluto
Fisiese eienskappe
Gem. radius 603,5 ± 1,5 km
(0,095 Aardes)
Oppervlakte 4,58×106 km2
Volume 9,027×108 km3
(0,0008 Aardes)
Massa (1,52 ± 0,06)×1021 kg
(2,54×10−4 Aardes)
(11,6% van Pluto)
Gem. digtheid 1,65 ± 0,06 g/cm3
Oppervlak-
aantrekkingskrag
0,278 m/s2
Ontsnapping-
snelheid
0,580 km/s
0,36 mi/s
Rotasieperiode Sinchronies
Ashelling geen?
wissel van 0,36 tot 0,39
Temperatuur −220°C (53 K)
Skynmagnitude 16,8
Absolute magnitude 1
Hoekgrootte 55 milli-boogsekondes
Pluto, die helder voorwerp in die middel, en sy mane: Charon, die tweede helderste voorwerp, met Nix links-bo en Hidra links-onder, soos waargeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop op 15 Februarie 2006.
'n Kunstenaarskonsep van Pluto met Charon in die agtergrond.

Die maan is op 22 Junie 1978 deur die Amerikaanse sterrekundige James W. Christy ontdek, byna 50 jaar ná die ontdekking van Pluto. Ná die ontdekking van Nix en Hidra in 2005, die ontdekking van Kerberos in 2011 en Styx in 2012 word Charon ook (134340) Pluto I genoem.

Op 14 Julie 2015 het die New Horizons-sending foto's van Charon en Pluto na die aarde gestuur. Die ruimtetuig was op daardie stadium 12,500km vanaf Pluto en 466,610 km vanaf Charon.

Inhoud

Charon was eers bekend onder die tydelike naam S/1978 P 1. Op 24 Junie 1978 het Christy die naam "Charon" voorgestel as ’n weergawe van sy vrou, Charlene, se bynaam, "Char". Ondanks ander voorstelle het hy aangedring op dié naam toe hy uitvind dit verwys na ’n figuur uit die Griekse mitologieCharon is die bootsman van die dooies en word verbind met die god Hades, wat in die Romeinse mitologie Pluto genoem word. Die Internasionale Sterrekundevereniging (IAU) het die naam in 1985 goedgekeur en op 3 Januarie 1986 bekend gestel.

Die ander mane (Styx, Nix, Hidra en Kerberos) het ook name gekry uit die Griekse mitologie wat met die onderwêreld verband hou.

Op basis van die LORRI (LOng-Range Reconnaisance Imager) se resultate van die New Horizons besoek aan die Plutostelsel word gedink dat Charon 'n ondergrondse oseaan gehad moet hê, wat aanvanklik deur die radioaktiwiteit in sy binneste vloeibaar gehou is. Later het egter die hele oseaan bevries. En omrede ys uitsit wanneer dit bevries het die kors van die maan daardeur gebars. Die gevolg is klowe wat 1 800 km lank en 7,5 km diep is.

  1. Jennifer Blue (9 November 2009). (in Engels). IAU Working Group for Planetary System Nomenclature (WGPSN). Geargiveer vanaf op 25 Augustus 2009. Besoek op14 Julie 2012.
  2. (en) was A. J. Steffl, M. J. Mutchler, H. A. Weaver, S. A. Stern, D. D. Durda, D. Terrell, W. J. Merline, L. A. Young, E. F. Young, M. W. Buie, en J. R. Spencer, Astronomical Journal, Volume 132, Uitgawe 2, bl. 614–619 (Augustus 2006)
  3. (en) B. Sicardy; et al. (2006). "Charon's size and an upper limit on its atmosphere from a stellar occultation". Nature. 439 (7072): 52–4. Bibcode:. doi:. PMID .Cite has empty unknown parameter: |author-separator= (help)
  4. (in Engels). Observatorio ARVAL. vanaf die oorspronklike op 6 September 2019. Besoek op14 Julie 2012.
  5. David Jewitt (Junie 2008). (in Engels). Institute for Astronomy (UH). vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2017. Besoek op14 Julie 2012.
  6. (in Engels). ESO 02/06 – Science Release. 4 Januarie 2006. Geargiveer vanaf op 25 September 2009. Besoek op14 Julie 2012.
  7. (in Engels). 3 Januarie 1986. vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2019. Besoek op5 Julie 2011.
  8. (in Engels). Geargiveer vanaf op 22 Februarie 2016. Besoek op23 Februarie 2016.

Charon (maan)
charon, maan, charon, grieks, Χάρων, grootste, naaste, bekende, mane, dwergplaneet, pluto, gemiddelde, deursnee, effens, meer, helfte, deursnee, pluto, uitmaak, vergelyking, ander, mane, sonnestelsel, buitengewoon, groot, charon, charon, soos, waargeneem, deur. Charon Grieks Xarwn is die grootste en naaste van die vyf bekende mane van die dwergplaneet Pluto Sy gemiddelde deursnee is 1 212 km wat effens meer as die helfte van die deursnee van Pluto uitmaak Dit is in vergelyking met ander mane in die sonnestelsel buitengewoon groot Charon Charon soos waargeneem deur die New Horizons ruimtetuig op 13 Julie 2015OntdekkingOntdek deur James W ChristyDatum 22 Junie 1978Alternatiewe name 134340 Pluto I 1 Etimologie CharonWentelbaaneienskappe 2 Epog 2 452 600 5Semihoofas 17 536 4 km tot stelselbarisentrum 19 571 4 km tot sentrum van Pluto Wentelperiode 6 387 230 4 0 000 001 1 d 6 d 9 h 17 m 36 7 0 1 s Hellingshoek 0 001 tot Pluto se ewenaar 119 591 0 014 tot Pluto se wentelbaan 112 783 0 014 tot Sonnebaan Lengteligging van stygende nodus 223 046 0 014 tot lentepunt Satelliet van PlutoFisiese eienskappeGem radius 603 5 1 5 km 3 0 095 Aardes Oppervlakte 4 58 106 km2Volume 9 027 108 km3 0 0008 Aardes Massa 1 52 0 06 1021 kg 2 2 54 10 4 Aardes 11 6 van Pluto Gem digtheid 1 65 0 06 g cm3 2 Oppervlak aantrekkingskrag 0 278 m s2Ontsnapping snelheid 0 580 km s 0 36 mi sRotasieperiode SinchroniesAshelling geen wissel van 0 36 tot 0 39Temperatuur 220 C 53 K Skynmagnitude 16 8 4 Absolute magnitude 1 5 Hoekgrootte 55 milli boogsekondes 6 Pluto die helder voorwerp in die middel en sy mane Charon die tweede helderste voorwerp met Nix links bo en Hidra links onder soos waargeneem deur die Hubble ruimteteleskoop op 15 Februarie 2006 n Kunstenaarskonsep van Pluto met Charon in die agtergrond Die maan is op 22 Junie 1978 deur die Amerikaanse sterrekundige James W Christy ontdek byna 50 jaar na die ontdekking van Pluto Na die ontdekking van Nix en Hidra in 2005 die ontdekking van Kerberos in 2011 en Styx in 2012 word Charon ook 134340 Pluto I genoem 1 Op 14 Julie 2015 het die New Horizons sending foto s van Charon en Pluto na die aarde gestuur Die ruimtetuig was op daardie stadium 12 500km vanaf Pluto en 466 610 km vanaf Charon Inhoud 1 Naam 2 Sy oseaan 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsNaam WysigCharon was eers bekend onder die tydelike naam S 1978 P 1 Op 24 Junie 1978 het Christy die naam Charon voorgestel as n weergawe van sy vrou Charlene se bynaam Char Ondanks ander voorstelle het hy aangedring op die naam toe hy uitvind dit verwys na n figuur uit die Griekse mitologie Charon is die bootsman van die dooies en word verbind met die god Hades wat in die Romeinse mitologie Pluto genoem word Die Internasionale Sterrekundevereniging IAU het die naam in 1985 goedgekeur en op 3 Januarie 1986 bekend gestel 7 Die ander mane Styx Nix Hidra en Kerberos het ook name gekry uit die Griekse mitologie wat met die onderwereld verband hou Sy oseaan WysigOp basis van die LORRI LOng Range Reconnaisance Imager se resultate van die New Horizons besoek aan die Plutostelsel word gedink dat Charon n ondergrondse oseaan gehad moet he wat aanvanklik deur die radioaktiwiteit in sy binneste vloeibaar gehou is Later het egter die hele oseaan bevries En omrede ys uitsit wanneer dit bevries het die kors van die maan daardeur gebars Die gevolg is klowe wat 1 800 km lank en 7 5 km diep is 8 Verwysings Wysig 1 0 1 1 Jennifer Blue 9 November 2009 Gazetteer of Planetary Nomenclature in Engels IAU Working Group for Planetary System Nomenclature WGPSN Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2009 Besoek op 14 Julie 2012 2 0 2 1 2 2 en New Constraints on Additional Satellites of the Pluto System was A J Steffl M J Mutchler H A Weaver S A Stern D D Durda D Terrell W J Merline L A Young E F Young M W Buie en J R Spencer Astronomical Journal Volume 132 Uitgawe 2 bl 614 619 Augustus 2006 en B Sicardy et al 2006 Charon s size and an upper limit on its atmosphere from a stellar occultation Nature 439 7072 52 4 Bibcode 2006Natur 439 52S doi 10 1038 nature04351 PMID 16397493 Cite has empty unknown parameter author separator help Classic Satellites of the Solar System in Engels Observatorio ARVAL Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2019 Besoek op 14 Julie 2012 David Jewitt Junie 2008 The 1000 km Scale KBOs in Engels Institute for Astronomy UH Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2017 Besoek op 14 Julie 2012 Stellar occultation allows VLT to determine Charon s size and to put upper limit on its atmosphere in Engels ESO 02 06 Science Release 4 Januarie 2006 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2009 Besoek op 14 Julie 2012 IAU Circular No 4157 in Engels 3 Januarie 1986 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2019 Besoek op 5 Julie 2011 NASA se Newhorizons Pluto webwerf in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2016 Besoek op 23 Februarie 2016 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Charon maan Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Charon maan amp ol,