×
Charles, Prins van Wallis

Charles Philip Arthur George, Prins van Wallis (* 14 November 1948 – ), is die oudste seun en regmatige opvolger van die Britse koningin Elizabeth II. Sy amptelike titel is SKH die Prins van Wallis, of in Skotland SKH die Prins Charles, Hertog van Rothesay. As hy sy moeder opvolg, sal hy konstitusioneel koning word van die Verenigde Koninkryk, Kanada, Australië, Nieu-Seeland, Jamaika, Barbados, die Bahamas, Grenada, Papoea-Nieu-Guinee, die Solomoneilande, Tuvalu, St. Lucia, St. Vincent en die Grenadines, Antigua en Barbuda, Belize en St. Kitts en Nevis. Hy sal egter nie noodwendig die titel Hoof van die Statebond hê nie. Verder oorweeg die Britse kroonprins om na sy troonbestyging te regeer as George VII en nie Charles III nie. Hy kan dit moontlik doen uit eerbetoon aan sy grootvader George VI en omdat daar te veel negatiewe konnotasies aan die naam Charles kleef.

Charles
Prins van Wallis, Hertog van Rothesay

Volle naam Charles Philip Arthur George
Eggenote Diana, Prinses van Wallis (1981–1996)
Camilla, Hertogin van Cornwall (sedert 2005)
Kinders William
Harry
Titels SKH die Prins van Wallis
SKH die Prins Charles, Hertog van Rothesay
Huis Windsor
Vader Prins Philip
Moeder Elizabeth II
Gebore 14 November 1948 (1948-11-14) (72 jaar oud); Buckingham-paleis, Londen
Geloof Kerk van Engeland
Standaard van Charles, Prins van Wallis.
Die amptelike wapen van Charles, Prins van Wallis.

Hy is in 1981 met lady Diana Spencer getroud en in 1996 van haar geskei. Twee seuns, prins William en prins Harry, is uit die huwelik gebore. Charles het in 2005 met Camilla Parker Bowles in die huwelik getree.

Inhoud

Jeug

Prins Charles is in Buckingham-paleis gebore. Hy is die oudste seun van koningin Elizabeth II en prins Philip.

Eerste huwelik

Prins Charles trou op 29 Julie 1981 op advies van sy oom lord Mountbatten met die 20-jarige lady Diana Spencer. Die paartjie het twee seuns – William (1982) en Harry (1984), wie beide tans getroud is en hulle eie kinders het. Die huwelik is egter nie juis suksesvol nie. Charles het 'n buite-egtelike verhouding met sy vroeëre liefde Camilla Parker Bowles aangeknoop, wat daartoe aanleiding gegee het dat Diana ook vele buite-egtelike verhoudings gehad het. Op 28 Augustus 1996 word die huwelik ontbind.

Tweede huwelik

Op 10 Februarie 2005 maak Charles se kantoor bekend dat hy en Parker Bowles op 8 April 2005 in die huwelik tree. Die paartjie ken mekaar al sedert 1971. Beide koningin Elizabeth II en die Kerk van Engeland was 'n geruime tyd teen die huwelik gekant. Die huweliksbevestiging word later met een dag, na 9 April, geskuif sodat Charles en sekere gaste die begrafnis van pous Johannes Paulus II kan bywoon.

Die koninklike titels van die prins is:

  • Prins van Wallis (sedert 26 Julie 1958)
  • Hertog van Cornwall (sedert 6 Februarie 1952)
  • Hertog van Rothesay (sedert 6 Februarie 1952)
  • Hertog van Edinburg (sedert 9 April 2021)
  • Graaf van Chester (sedert 6 Februarie 1952)
  • Graaf van Carrick (sedert 6 Februarie 1952)
  • Graaf van Merioneth (sedert 9 April 2021)
  • Baron van Renfrew (sedert 6 Februarie 1952)
  • Baron Greenwich (sedert 9 April 2021)
  • Heer van die Eilande (sedert 6 Februarie 1952)
  • Prins en Opperhofmeester van Skotland (sedert 6 Februarie 1952)
Christiaan IX van Denemarke
George I van Griekeland
Louise van Hesse-Kassel
Prins Andreas van Griekeland en Denemarke
Groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland
Olga Konstantinowna van Rusland
Prinses Alexandra van Saxe-Altenburg
Prins Philip, Hertog van Edinburg
Prins Alexander van Hesse en by Rijn
Prins Louis van Battenberg
Gravin Julia von Hauke
Prinses Alice van Battenberg
Ludwich IV, Groothertog van Hesse en by Ryn
Prinses Victoria van Hesse en by Ryn
Prinses Alice van die Verenigde Koninkryk
Charles, Prins van Wallis
Edward VII van die Verenigde Koninkryk
George V van die Verenigde Koninkryk
Prinses Alexandra van Denemarke
George VI
Francis, Hertog van Teck
Mary van Teck
Princes Mary Adelaide van Cambridge
Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk
Claude Bowes-Lyon, 13de graaf van Strathmore en Kinghorne
Claude Bowes-Lyon, 14de graaf of Strathmore en Kinghorne
Frances Dora Smith
Elizabeth die koningin-moeder
Charles Cavendish-Bentinck
Cecilia Cavendish-Bentinck
Caroline Louisa Burnaby


  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2019. Besoek op19 Mei 2017.
  3. (in Engels). College of Arms. 9 April 2021. Besoek op10 April 2021.

    Publikasie datum: Augustus 05, 2021

    charles, prins, wallis, charles, philip, arthur, george, prins, wallis, november, 1948, oudste, seun, regmatige, opvolger, britse, koningin, elizabeth, amptelike, titel, prins, wallis, skotland, prins, charles, hertog, rothesay, moeder, opvolg, konstitusioneel. Charles Philip Arthur George Prins van Wallis 14 November 1948 is die oudste seun en regmatige opvolger van die Britse koningin Elizabeth II Sy amptelike titel is SKH die Prins van Wallis of in Skotland SKH die Prins Charles Hertog van Rothesay As hy sy moeder opvolg sal hy konstitusioneel koning word van die Verenigde Koninkryk Kanada Australie Nieu Seeland Jamaika Barbados die Bahamas Grenada Papoea Nieu Guinee die Solomoneilande Tuvalu St Lucia St Vincent en die Grenadines Antigua en Barbuda Belize en St Kitts en Nevis Hy sal egter nie noodwendig die titel Hoof van die Statebond he nie Verder oorweeg die Britse kroonprins om na sy troonbestyging te regeer as George VII en nie Charles III nie Hy kan dit moontlik doen uit eerbetoon aan sy grootvader George VI en omdat daar te veel negatiewe konnotasies aan die naam Charles kleef 1 CharlesPrins van Wallis Hertog van RothesayVolle naam Charles Philip Arthur GeorgeEggenote Diana Prinses van Wallis 1981 1996 Camilla Hertogin van Cornwall sedert 2005 Kinders William HarryTitels SKH die Prins van Wallis SKH die Prins Charles Hertog van RothesayHuis WindsorVader Prins PhilipMoeder Elizabeth IIGebore 14 November 1948 1948 11 14 72 jaar oud Buckingham paleis LondenGeloof Kerk van EngelandStandaard van Charles Prins van Wallis Die amptelike wapen van Charles Prins van Wallis Hy is in 1981 met lady Diana Spencer getroud en in 1996 van haar geskei Twee seuns prins William en prins Harry is uit die huwelik gebore Charles het in 2005 met Camilla Parker Bowles in die huwelik getree 2 Inhoud 1 Biografie 1 1 Jeug 1 2 Eerste huwelik 1 3 Tweede huwelik 2 Titels 3 Stamboom 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsBiografie WysigJeug Wysig Prins Charles is in Buckingham paleis gebore Hy is die oudste seun van koningin Elizabeth II en prins Philip Eerste huwelik Wysig Prins Charles trou op 29 Julie 1981 op advies van sy oom lord Mountbatten met die 20 jarige lady Diana Spencer Die paartjie het twee seuns William 1982 en Harry 1984 wie beide tans getroud is en hulle eie kinders het Die huwelik is egter nie juis suksesvol nie Charles het n buite egtelike verhouding met sy vroeere liefde Camilla Parker Bowles aangeknoop wat daartoe aanleiding gegee het dat Diana ook vele buite egtelike verhoudings gehad het 3 Op 28 Augustus 1996 word die huwelik ontbind Tweede huwelik Wysig Op 10 Februarie 2005 maak Charles se kantoor bekend dat hy en Parker Bowles op 8 April 2005 in die huwelik tree Die paartjie ken mekaar al sedert 1971 Beide koningin Elizabeth II en die Kerk van Engeland was n geruime tyd teen die huwelik gekant Die huweliksbevestiging word later met een dag na 9 April geskuif sodat Charles en sekere gaste die begrafnis van pous Johannes Paulus II kan bywoon Titels WysigDie koninklike titels van die prins is Prins van Wallis sedert 26 Julie 1958 Hertog van Cornwall sedert 6 Februarie 1952 Hertog van Rothesay sedert 6 Februarie 1952 Hertog van Edinburg sedert 9 April 2021 4 Graaf van Chester sedert 6 Februarie 1952 Graaf van Carrick sedert 6 Februarie 1952 Graaf van Merioneth sedert 9 April 2021 4 Baron van Renfrew sedert 6 Februarie 1952 Baron Greenwich sedert 9 April 2021 4 Heer van die Eilande sedert 6 Februarie 1952 Prins en Opperhofmeester van Skotland sedert 6 Februarie 1952 Stamboom Wysig Christiaan IX van Denemarke George I van Griekeland Louise van Hesse Kassel Prins Andreas van Griekeland en Denemarke Groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland Olga Konstantinowna van Rusland Prinses Alexandra van Saxe Altenburg Prins Philip Hertog van Edinburg Prins Alexander van Hesse en by Rijn Prins Louis van Battenberg Gravin Julia von Hauke Prinses Alice van Battenberg Ludwich IV Groothertog van Hesse en by Ryn Prinses Victoria van Hesse en by Ryn Prinses Alice van die Verenigde Koninkryk Charles Prins van Wallis Edward VII van die Verenigde Koninkryk George V van die Verenigde Koninkryk Prinses Alexandra van Denemarke George VI Francis Hertog van Teck Mary van Teck Princes Mary Adelaide van Cambridge Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk Claude Bowes Lyon 13de graaf van Strathmore en Kinghorne Claude Bowes Lyon 14de graaf of Strathmore en Kinghorne Frances Dora Smith Elizabeth die koningin moeder Charles Cavendish Bentinck Cecilia Cavendish Bentinck Caroline Louisa Burnaby Verwysings Wysig http www timesonline co uk tol news uk article782407 ece HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8 Diana All the Princess s Men in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2019 Besoek op 19 Mei 2017 4 0 4 1 4 2 His Royal Highness The Prince Philip Duke of Edinburgh KG KT OM GCVO GBE 10 June 1921 9 April 2021 in Engels College of Arms 9 April 2021 Besoek op 10 April 2021 Eksterne skakels WysigDie amptelike webwerf van prins CharlesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Charles Prins van Wallis amp ol,