×
Carl Sagan

Carl Edward Sagan (9 November 193420 Desember 1996) was ’n Amerikaanse sterrekundige, astrofisikus, kosmoloog en skrywer in sterrekunde en ander natuurwetenskappe. Hy het ’n groot bydrae gelewer tot die ontdekking van die planeet Venus se hoë oppervlaktemperature. Hy is egter die bekendste vir sy bydraes tot die wetenskaplike navorsing van buiteaardse lewe, insluitende die eksperimentele demonstrasie van die vervaardiging van aminosure van basiese chemikalieë deur bestraling. Sagan het die eerste fisieke boodskappe saamgestel wat die ruimte ingestuur is: die Pioneer-plaat en die Voyager Goue Skyf – universele boodskappe wat moontlik deur buiteaardse intelligente wesens verstaan kan word as hulle dit sou vind.

Carl Sagan
Carl Sagan in 1980.

Geboortenaam Carl Edward Sagan
Gebore 9 November 1934
Brooklyn, New York, VSA
Oorlede 20 Desember 1996 (op 62)
Seattle, Washington, VSA
Blyplek Verenigde State
Nasionaliteit Verenigde State
Vakgebied Sterrekunde, astrofisika, kosmologie, Astrobiologie, ruimtewetenskap, planetêre wetenskap
Instelling(s) Cornell-universiteit
Harvard-universiteit
Smithsonian Astrophysical Observatory
Universiteit van Kalifornië, Berkeley
Alma mater Universiteit van Chicago (B.A.), (BSc), (MSc), (PhD)
Doktorale promotor(s) Gerard Kuiper
Bekend vir SETI
Cosmos: A Personal Voyage
Cosmos
Voyager Goue Skyf
Pioneer-plaat
Contact
Pale Blue Dot
Toekennings Nasa-medalje vir Besondere Openbare Diens (1977)
Pulitzer-prys vir Algemene Niefiksie (1978)
Oersted-medalje (1990)
Carl Sagan-prys vir Openbare begrip van Wetenskap (1993)
Nasionale Akademie van Wetenskappe se Medalje vir Openbare Welsyn (1994)
Handtekening

Hy het meer as 60 wetenskapgeskrifte en artikels gepubliseer en was die skrywer, medeskrywer of redakteur van meer as 20 boeke.

Sagan is ook bekend vir baie van sy populêrewetenskapboeke soos The Dragons of Eden, Broca's Brain en Pale Blue Dot, en vir die bekroonde 1980-TV-reeks Cosmos: A Personal Voyage waarvan hy die verteller en medeskrywer was. Cosmos was die reeks met die meeste kykers in die geskiedenis van Amerikaanse openbare TV; minstens 500 miljoen mense in 60 lande het daarna gekyk.

Sagan was vir die grootste deel van sy loopbaan ’n professor in sterrekunde aan die Cornell-universiteit. Hy het verskeie pryse en medaljes ontvang. Hy is op 20 Desember 1996 op 62 jaar oorlede aan longontsteking.

Sagan het dagga gerook en het voorspraak daarvoor gedoen. Onder die skuilnaam "Mr. X" het hy 'n opstel geskryf oor die rook van dagga wat in die boek "Marihuana Reconsidered" in 1971 gepubliseer is. Die opstel verduidelik onder meer dat die gebruik van dagga sommige van sy werke geïnspireer het, en boonop sy visuele en intellektuele ondervinding van die wêreld opgekikker het. Na Sagan se dood in 1996 is sy outeurskap deur sy vriend Lester Grinspoon aan sy lewensbeskrywer, Keay Davidson bekend gemaak. Die bekendmaking van Sagan se status as daggaroker het die aandag van die media getrek met die publisering van sy biografie, getiteld "Carl Sagan: A Life" in 1999. Nie lank na Sagan se dood nie het sy weduwee, Ann Druyan, as direkteur aangesluit by die nasionale organisasie vir die hervorming van daggawette, wat kortweg as NORML bekend staan.

"Die verbod op dagga is belaglik, dit belemmer die volle gebruik van 'n dwelm wat die vrede en insig, sensitiwiteit en kameraadskap bevorder wat so dringend nodig is in hierdie toenemend mal en gevaarlike wêreld." – Carl Sagan ("The illegality of cannabis is outrageous, an impediment to full utilization of a drug which helps produce the serenity and insight, sensitivity and fellowship so desperately needed in this increasingly mad and dangerous world.")

  1. Sommige van Carl Sagan se beskikbaar by SAO/Nasa se Astrophysics Data System
  2. . StarChild (in Engels). Nasa. vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2020. Besoek op8 Oktober 2009.
  3. en:Carl Sagan

Publikasie datum: September 17, 2021

carl, sagan, carl, edward, sagan, november, 1934, desember, 1996, amerikaanse, sterrekundige, astrofisikus, kosmoloog, skrywer, sterrekunde, ander, natuurwetenskappe, groot, bydrae, gelewer, ontdekking, planeet, venus, hoë, oppervlaktemperature, egter, bekends. Carl Edward Sagan 9 November 1934 20 Desember 1996 was n Amerikaanse sterrekundige astrofisikus kosmoloog en skrywer in sterrekunde en ander natuurwetenskappe Hy het n groot bydrae gelewer tot die ontdekking van die planeet Venus se hoe oppervlaktemperature Hy is egter die bekendste vir sy bydraes tot die wetenskaplike navorsing van buiteaardse lewe insluitende die eksperimentele demonstrasie van die vervaardiging van aminosure van basiese chemikaliee deur bestraling Sagan het die eerste fisieke boodskappe saamgestel wat die ruimte ingestuur is die Pioneer plaat en die Voyager Goue Skyf universele boodskappe wat moontlik deur buiteaardse intelligente wesens verstaan kan word as hulle dit sou vind Carl SaganCarl Sagan in 1980 Geboortenaam Carl Edward SaganGebore 9 November 1934 Brooklyn New York VSAOorlede 20 Desember 1996 op 62 Seattle Washington VSABlyplek Verenigde StateNasionaliteit Verenigde StateVakgebied Sterrekunde astrofisika kosmologie Astrobiologie ruimtewetenskap planetere wetenskapInstelling s Cornell universiteit Harvard universiteit Smithsonian Astrophysical Observatory Universiteit van Kalifornie BerkeleyAlma mater Universiteit van Chicago B A BSc MSc PhD Doktorale promotor s Gerard KuiperBekend vir SETI Cosmos A Personal Voyage Cosmos Voyager Goue Skyf Pioneer plaat Contact Pale Blue DotToekennings Nasa medalje vir Besondere Openbare Diens 1977 Pulitzer prys vir Algemene Niefiksie 1978 Oersted medalje 1990 Carl Sagan prys vir Openbare begrip van Wetenskap 1993 Nasionale Akademie van Wetenskappe se Medalje vir Openbare Welsyn 1994 Handtekening Hy het meer as 60 wetenskapgeskrifte 1 en artikels gepubliseer en was die skrywer medeskrywer of redakteur van meer as 20 boeke Sagan is ook bekend vir baie van sy populerewetenskapboeke soos The Dragons of Eden Broca s Brain en Pale Blue Dot en vir die bekroonde 1980 TV reeks Cosmos A Personal Voyage waarvan hy die verteller en medeskrywer was Cosmos was die reeks met die meeste kykers in die geskiedenis van Amerikaanse openbare TV minstens 500 miljoen mense in 60 lande het daarna gekyk 2 Sagan was vir die grootste deel van sy loopbaan n professor in sterrekunde aan die Cornell universiteit Hy het verskeie pryse en medaljes ontvang Hy is op 20 Desember 1996 op 62 jaar oorlede aan longontsteking Anonieme voorspraak vir dagga WysigSagan het dagga gerook en het voorspraak daarvoor gedoen Onder die skuilnaam Mr X het hy n opstel 3 geskryf oor die rook van dagga wat in die boek Marihuana Reconsidered in 1971 gepubliseer is Die opstel verduidelik onder meer dat die gebruik van dagga sommige van sy werke geinspireer het en boonop sy visuele en intellektuele ondervinding van die wereld opgekikker het Na Sagan se dood in 1996 is sy outeurskap deur sy vriend Lester Grinspoon aan sy lewensbeskrywer Keay Davidson bekend gemaak Die bekendmaking van Sagan se status as daggaroker het die aandag van die media getrek met die publisering van sy biografie getiteld Carl Sagan A Life in 1999 Nie lank na Sagan se dood nie het sy weduwee Ann Druyan as direkteur aangesluit by die nasionale organisasie vir die hervorming van daggawette wat kortweg as NORML bekend staan 4 Die verbod op dagga is belaglik dit belemmer die volle gebruik van n dwelm wat die vrede en insig sensitiwiteit en kameraadskap bevorder wat so dringend nodig is in hierdie toenemend mal en gevaarlike wereld Carl Sagan The illegality of cannabis is outrageous an impediment to full utilization of a drug which helps produce the serenity and insight sensitivity and fellowship so desperately needed in this increasingly mad and dangerous world Verwysings Wysig Sommige van Carl Sagan se geskrifte beskikbaar by SAO Nasa se Astrophysics Data System StarChild Dr Carl Sagan StarChild in Engels Nasa Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2020 Besoek op 8 Oktober 2009 Mr X deur Carl Sagan en Carl SaganEksterne skakels WysigWikiquote het aanhalings in verband met Carl Sagan Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Carl Sagan Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Carl Sagan amp ol,