×
Carina-dwergsterrestelsel

Die Carina-dwergsterrestelsel of PGC 19441 is ’n satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Kiel (Carina). Dit is in 1977 met die UK Schmidt-teleskoop ontdek deur Cannon en ander.

Carina-dwergsterrestelsel
Soort stelsel Dwergsterrestelsel
Sterrebeeld Kiel (Carina)
Tipe E3
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 06h 41m 36,7s
Deklinasie -50º 57' 58"
Skynmagnitude 11,3B
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 330 000
Skynbare grootte 23′,4 × 15′,5
Rooiverskuiwing 230 ± 60 km/s
Kenmerke Melkwegsatelliet
Ander name PGC 19441
Portaal Sterrekunde

Carina beweeg teen ’n snelheid van 230 km/s weg van die Melkweg. Dit lyk of dit miljarde jare gelede ontstaan het ná die vorming van die Melkweg se ander satellietstelsels, aangesien sy oudste sterre jonger as 7 miljard jaar is. Dit is dus redelik jonk in vergelyking met die Melkweg, wat na raming sowat 13,6 miljard jaar gelede gevorm het – byna saam met die res van die heelal. Dit het waarskynlik ’n komplekse geskiedenis, met drie moontlike afsonderlike uitbarstings van stervorming. Dit word ook deur die Melkweg se swaartekrag beïnvloed.

  1. (in Engels). Geargiveer vanaf op 30 Junie 2008. Besoek op13 Oktober 2007.
  2. R. D. Cannon, T. G. Hawarden, S. B. Tritton; Hawarden; Tritton (1977). "A new Sculptor-type dwarf elliptical galaxy in Carina". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society. 180: 81–82. Bibcode:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  3. Hurley-Keller, Dennise (1998). "The Star Formation History of the Carina Dwarf Galaxy". The Astronomical Journal. 115: 1840. arXiv:. Bibcode:. doi:.Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  4. Kuhn, JR (1996). "Tidal Disruption and Tails from the Carina Dwarf Spheroidal Galaxy". The Astrophysical Journal. 469: L93–L96. Bibcode:. doi:.Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)

Publikasie datum: September 26, 2021

carina, dwergsterrestelsel, 19441, satellietstelsel, melkweg, sterrebeeld, kiel, carina, 1977, schmidt, teleskoop, ontdek, deur, cannon, ander, soort, stelsel, dwergsterrestelselsterrebeeld, kiel, carina, tipe, e3waarnemingsdata, epog, j2000, regte, klimming, . Die Carina dwergsterrestelsel of PGC 19441 is n satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Kiel Carina Dit is in 1977 met die UK Schmidt teleskoop ontdek deur Cannon en ander 1 2 Carina dwergsterrestelselSoort stelsel DwergsterrestelselSterrebeeld Kiel Carina Tipe E3Waarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 06h 41m 36 7sDeklinasie 50º 57 58 Skynmagnitude 11 3BBesonderhedeAfstand ligjaar 330 000Skynbare grootte 23 4 15 5Rooiverskuiwing 230 60 km sKenmerke MelkwegsatellietAnder name PGC 19441Portaal Sterrekunde Carina beweeg teen n snelheid van 230 km s weg van die Melkweg Dit lyk of dit miljarde jare gelede ontstaan het na die vorming van die Melkweg se ander satellietstelsels aangesien sy oudste sterre jonger as 7 miljard jaar is 3 Dit is dus redelik jonk in vergelyking met die Melkweg wat na raming sowat 13 6 miljard jaar gelede gevorm het byna saam met die res van die heelal Dit het waarskynlik n komplekse geskiedenis met drie moontlike afsonderlike uitbarstings van stervorming 4 Dit word ook deur die Melkweg se swaartekrag beinvloed 5 Verwysings Wysig Carina Dwarf in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2008 Besoek op 13 Oktober 2007 R D Cannon T G Hawarden S B Tritton Hawarden Tritton 1977 A new Sculptor type dwarf elliptical galaxy in Carina Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 180 81 82 Bibcode 1977MNRAS 180P 81C AS1 onderhoud meer as een naam authors list link The Satellite Galaxies Hurley Keller Dennise 1998 The Star Formation History of the Carina Dwarf Galaxy The Astronomical Journal 115 1840 arXiv astro ph 9804058 Bibcode 1998AJ 115 1840H doi 10 1086 300326 Onbekende parameter coauthors geignoreer help Kuhn JR 1996 Tidal Disruption and Tails from the Carina Dwarf Spheroidal Galaxy The Astrophysical Journal 469 L93 L96 Bibcode 1996ApJ 469L 93K doi 10 1086 310270 Onbekende parameter coauthors geignoreer help Eksterne skakels WysigKoordinate 06h 41m 36 7s 50 57 58 Carina dwerg Geargiveer 30 Junie 2008 op Wayback Machine Waarnemings van getyinvloede Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dwergsterrestelsels Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Carina dwergsterrestelsel amp ol,