fbpx
Wikipedia

Capitec Bank

Capitec Bank is 'n Suid-Afrikaanse handelsbank wat gestig is in Stellenbosch, Wes-Kaap en wat se hoofkantore nogsteeds gebasseer is in Stellenbosch, met addisionele operasionele takke in Belville en Johannesburg.[2] Dit is een van die plaaslikbeheerde banke wat deur die Reserwebank, wat Suid-Afrikaanse banke reguleer, gelisensieer is.[3] Dit het tot staan gekom op 1 Maart 2001 en is op 18 Februarie 2002 op die JSE gelys.[4] Capitec is gestig deur Jannie Mouton, Michiel Le Roux en Riaan Stassen. Capitec het vier grondbeginsels: Eenvoud, waarde vir geld, toegangklikheid en kliëntervaring.

Capitec Bank
Tipe Openbare maatskappy
Gestig 2001
Hoofkantoor 1 Quantum Straat, Technopark, StellenboschSuid-Afrika
SleutelpersoneSantie Botha (Voorsitter)

Gerrie Fourie (Hoof uitvoerende beampte, 01 Jan 2014 - Huidig) André du Plessis (Hooffinanisiëlebeampte)

Nkosana Mashiya (Hoof risikobestuurder & uitvoerende direkteur)
Gebied bedienSuid-Afrika
IndustrieFinansiële dienste
ProdukteLenings, kontrole, spaar, beleggings, debietkaarte, kredietkaarte, begrafnispolisse
Netto inkomste R 14, 569 miljard (2018) [1]
Werknemers13 774 (2019)
Dogter-
maatskappye
Mercantile Bank
Slagspreuk"Bank better, live better"
Webwerfcapitecbank.co.za

Oorsig

Capitec word as 'n kleinhandelsbank bedryf met die doel om bankwese te vereenvoudig. Hulle bedien individuele kliënte en besighede, maar bied nie besigheidsbankdienste vir beslote korporasies, maatskappye, vennootskappe of trusts nie. Die bank se hooffinansiëlebeampte, André du Plessis, het in 2019 berig dat hulle 840 handelstakke (14 meer as 2018) landwyd bedryf met meer as 300 banktakke wat Sondae oop is[1]. Capitec het oor die 3 418 OTM's (hulle eie en deur vennootskappe) en 12,6 miljoen aktiewe kliënte[5] het. Van hierdie kliënte is 2,9 miljoen aktiewe toep gebruikers en 4,7 miljoen gebruik USSD-kodes. Capitec het ook meer as 360,000 aktiewe begrafnispolisse.[1] Die bank bied 'n Global One-rekening, wat transaksie-, spaar- kredietfasiliteite en 'n kredietkaat in 'n enkele produk aan kliënte bied. Capitec se bruto leningsboek staan op R60,25 miljard. R2,16 miljard van die lenings is drie maande of minder agterstallig. 4,7 miljoen van Capitec se kliënte het nou saam R81,4 miljard se deposito's by die bank.[5]

Capitec het in 2019 Mercantile Bank vir R3,2 miljard oorgekoop by Caixa Geral de Depósitos ,'n Portugese Bank, met die oog op besigheids-bankdienste.[6] Die

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 20 Desember 2019. Besoek op 20 Desember 2019. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; name "Opgesomde geouditeerde finansiële state 28 Februarie 2019" defined multiple times with different content
  2. Korporatiewe profiel op Google Finance. URL besoek op 15 Junie 2015.
  3. Lys van finansiële instellings in Suid-Afrika. URL besoek op 15 Junie 2015.
  4. About Us URL op 20 Desember 2019 besoek
  5. 5,0 5,1 Capitec wil nog personeel aanstel
  6. Verkryging van Mercantile Bank en afiliale daarvan, in Engels

Capitec Bank
capitec, bank, suid, afrikaanse, handelsbank, gestig, stellenbosch, kaap, hoofkantore, nogsteeds, gebasseer, stellenbosch, addisionele, operasionele, takke, belville, johannesburg, plaaslikbeheerde, banke, deur, reserwebank, suid, afrikaanse, banke, reguleer, . Capitec Bank is n Suid Afrikaanse handelsbank wat gestig is in Stellenbosch Wes Kaap en wat se hoofkantore nogsteeds gebasseer is in Stellenbosch met addisionele operasionele takke in Belville en Johannesburg 2 Dit is een van die plaaslikbeheerde banke wat deur die Reserwebank wat Suid Afrikaanse banke reguleer gelisensieer is 3 Dit het tot staan gekom op 1 Maart 2001 en is op 18 Februarie 2002 op die JSE gelys 4 Capitec is gestig deur Jannie Mouton Michiel Le Roux en Riaan Stassen Capitec het vier grondbeginsels Eenvoud waarde vir geld toegangklikheid en klientervaring Capitec BankTipe Openbare maatskappyGestig 2001Hoofkantoor 1 Quantum Straat Technopark Stellenbosch Suid AfrikaSleutelpersoneSantie Botha Voorsitter Gerrie Fourie Hoof uitvoerende beampte 01 Jan 2014 Huidig Andre du Plessis Hooffinanisielebeampte Nkosana Mashiya Hoof risikobestuurder amp uitvoerende direkteur Gebied bedienSuid AfrikaIndustrieFinansiele diensteProdukteLenings kontrole spaar beleggings debietkaarte kredietkaarte begrafnispolisseNetto inkomsteR 14 569 miljard 2018 1 Werknemers13 774 2019 Dogter maatskappyeMercantile BankSlagspreuk Bank better live better Webwerfcapitecbank co zaOorsig WysigCapitec word as n kleinhandelsbank bedryf met die doel om bankwese te vereenvoudig Hulle bedien individuele kliente en besighede maar bied nie besigheidsbankdienste vir beslote korporasies maatskappye vennootskappe of trusts nie Die bank se hooffinansielebeampte Andre du Plessis het in 2019 berig dat hulle 840 handelstakke 14 meer as 2018 landwyd bedryf met meer as 300 banktakke wat Sondae oop is 1 Capitec het oor die 3 418 OTM s hulle eie en deur vennootskappe en 12 6 miljoen aktiewe kliente 5 het Van hierdie kliente is 2 9 miljoen aktiewe toep gebruikers en 4 7 miljoen gebruik USSD kodes Capitec het ook meer as 360 000 aktiewe begrafnispolisse 1 Die bank bied n Global One rekening wat transaksie spaar kredietfasiliteite en n kredietkaat in n enkele produk aan kliente bied Capitec se bruto leningsboek staan op R60 25 miljard R2 16 miljard van die lenings is drie maande of minder agterstallig 4 7 miljoen van Capitec se kliente het nou saam R81 4 miljard se deposito s by die bank 5 Capitec het in 2019 Mercantile Bank vir R3 2 miljard oorgekoop by Caixa Geral de Depositos n Portugese Bank met die oog op besigheids bankdienste 6 DieSien ook WysigPSG ABSA Standard Bank ENB NedbankVerwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 Opgesomde geouditeerde finansiele state 28 Februarie 2019 PDF Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 20 Desember 2019 Besoek op 20 Desember 2019 Verwysingfout Invalid lt ref gt tag name Opgesomde geouditeerde finansiele state 28 Februarie 2019 defined multiple times with different content Korporatiewe profiel op Google Finance URL besoek op 15 Junie 2015 Lys van finansiele instellings in Suid Afrika URL besoek op 15 Junie 2015 About Us URL op 20 Desember 2019 besoek 5 0 5 1 Capitec wil nog personeel aanstel Verkryging van Mercantile Bank en afiliale daarvan in EngelsOntsluit van https af wikipedia org w index php title Capitec Bank amp oldid 2441994,