×
Canopus

Canopus (ook bekend as Alpha Carinae of α Car) is die helderste ster in die suidelike sterrebeeld Kiel (Carina). Dit is ook die tweede helderste ster soos van die Aarde gesien, naas Sirius. Canopus se skynbare magnitude is -0,72, en dit het 'n absolute magnitude van -5,53.

Canopus
Canopus se ligging (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Kiel
Bayer-naam Alpha Carinae
Spektraaltipe A9 II
Soort Helder reus
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 06h 23m 57.10988s
Deklinasie -52° 41′ 44.3810″
Skynmagnitude (m) -0,74
Absolute magnitude (M) -5,71
B-V-kleurindeks +0,15
U-B-kleurindeks +0,10
Besonderhede
Massa (M) 8±0,3
Radius (R) 71±4
Ligsterkte (L) 10 700
Temperatuur (K) 6 998
Rotasiespoed (km/s) 8
Metaalinhoud [Fe/H] -0,07
Ander name
Suhayl, Suhel, CPD−52°1941, FK5 245, HD 45348, HIP 30438, HR 2326, SAO 234480, GC 8302
Portaal Sterrekunde
’n Foto van Canopus.
Canopus, soos uit Tokio, Japan, gesien waar dit baie laag bo die suidelike horison verskyn. Die waarnemingsligging is op breedtegraad 35°38′N.

Canopus is 'n helder reus van spektraaltipe A9 II, hoewel dit voorheen ook as F0 Ib geklassifiseer is (Ib verwys na 'n "minder helder superreus") op grond van Canopus se groot ligsterkte. Dit is wit wanneer dit met die blote oog waargeneem word. Canopus kom voor in die verre suidelike hemelruim, by deklinasie -52° 42' (2000) en regte klimming 06h24.0m.

Die ster se Bayer-naam is "Alpha Carinae". Die tradisionele naam, "Canopus", van die Griekse Κάνωβος, Kanôbos, kan uit twee bronne kom:

  • In die legende van die Trojaanse Oorlog was die Kiel nog deel van die ou sterrebeeld Argo Navis, wat die skip van Jason en die Argonoute verteenwoordig het. Die helderste ster het die naam van die skipper van ’n ander skip uit die Griekse mitologie gekry: Canopus van die skip Menelaus wat probeer het om Helena van Troje terug te bring nadat sy deur Paris weggevoer is.
  • Die Koptiese naam Kahi Nub ("Goue Aarde") verwys na hoe Canopus kon gelyk het naby die horison van die Antieke Egipte: rooi vanweë sy lae posisie.
  1. Gray, R. O.; Garrison, R. F. (1989). "The early F-type stars – Refined classification, confrontation with Stromgren photometry, and the effects of rotation". Astrophysical Journal Supplement Series. 69: 301. Bibcode:. doi:.
  2. Lopez-Cruz, O.; Garrison, R. F. (1993). "A Spectroscopic Study of High Galactic Latitude F Supergiant Stars". Luminous High-Latitude Stars. The International Workshop on Luminous High-Latitude Stars. 45: 59. Bibcode:.
  3. van Leeuwen, F. (2007). "Validation of the new Hipparcos reduction". Astronomy and Astrophysics. 474 (2): 653–664. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  4. Ducati, J. R. (2002). "Catalogue of Stellar Photometry in Johnson's 11-color system". CDS/ADC Collection of Electronic Catalogues. 2237: 0. Bibcode:.
  5. Smiljanic, R.; et al. (April 2006). "CNO in evolved intermediate mass stars". Astronomy and Astrophysics. 449 (2): 655–671. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  6. Cruzalèbes, P.; Jorissen, A.; Rabbia, Y.; Sacuto, S.; Chiavassa, A.; Pasquato, E.; Plez, B.; Eriksson, K.; Spang, A.; Chesneau, O. (2013). "Fundamental parameters of 16 late-type stars derived from their angular diameter measured with VLTI/AMBER". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society. 434 (1): 437–450. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  7. . Simbad. Centre de données astronomiques de Strasbourg. Besoek op2019-03-09.
  8. (in Engels). SIMBAD, Centre de Données astronomiques de Strasbourg. vanaf die oorspronklike op 5 April 2016. Besoek op5 Februarie 2008.
  9. Allen, Richard Hinckley (1963) [1899]. Star Names: Their Lore and Meaning (Revised uitg.). New York: Dover Publications. pp. 67–72. ISBN 0-486-21079-0.

Publikasie datum: September 26, 2021

canopus, bekend, alpha, carinae, helderste, ster, suidelike, sterrebeeld, kiel, carina, tweede, helderste, ster, soos, aarde, gesien, naas, sirius, skynbare, magnitude, absolute, magnitude, ligging, rooi, sirkel, sterrebeeld, kielbayer, naam, alpha, carinaespe. Canopus ook bekend as Alpha Carinae of a Car is die helderste ster in die suidelike sterrebeeld Kiel Carina Dit is ook die tweede helderste ster soos van die Aarde gesien naas Sirius Canopus se skynbare magnitude is 0 72 en dit het n absolute magnitude van 5 53 CanopusCanopus se ligging in die rooi sirkel Sterrebeeld KielBayer naam Alpha CarinaeSpektraaltipe A9 II 1 2 Soort Helder reusWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 06h 23m 57 10988s 3 Deklinasie 52 41 44 3810 3 Skynmagnitude m 0 74 4 Absolute magnitude M 5 71 5 B V kleurindeks 0 15 4 U B kleurindeks 0 10 4 BesonderhedeMassa M 8 0 3 6 Radius R 71 4 6 Ligsterkte L 10 700 6 Temperatuur K 6 998 6 Rotasiespoed km s 8 5 Metaalinhoud Fe H 0 07 5 Ander nameSuhayl Suhel CPD 52 1941 FK5 245 HD 45348 HIP 30438 HR 2326 SAO 234480 GC 8302 7 Portaal Sterrekunde n Foto van Canopus Canopus soos uit Tokio Japan gesien waar dit baie laag bo die suidelike horison verskyn Die waarnemingsligging is op breedtegraad 35 38 N Canopus is n helder reus van spektraaltipe A9 II hoewel dit voorheen ook as F0 Ib geklassifiseer is Ib verwys na n minder helder superreus op grond van Canopus se groot ligsterkte Dit is wit wanneer dit met die blote oog waargeneem word Canopus kom voor in die verre suidelike hemelruim by deklinasie 52 42 2000 en regte klimming 06h24 0m 8 Name WysigDie ster se Bayer naam is Alpha Carinae Die tradisionele naam Canopus van die Griekse Kanwbos Kanobos kan uit twee bronne kom In die legende van die Trojaanse Oorlog was die Kiel nog deel van die ou sterrebeeld Argo Navis wat die skip van Jason en die Argonoute verteenwoordig het Die helderste ster het die naam van die skipper van n ander skip uit die Griekse mitologie gekry Canopus van die skip Menelaus wat probeer het om Helena van Troje terug te bring nadat sy deur Paris weggevoer is Die Koptiese naam Kahi Nub Goue Aarde verwys na hoe Canopus kon gelyk het naby die horison van die Antieke Egipte rooi vanwee sy lae posisie 9 Verwysings Wysig Gray R O Garrison R F 1989 The early F type stars Refined classification confrontation with Stromgren photometry and the effects of rotation Astrophysical Journal Supplement Series 69 301 Bibcode 1989ApJS 69 301G doi 10 1086 191315 Lopez Cruz O Garrison R F 1993 A Spectroscopic Study of High Galactic Latitude F Supergiant Stars Luminous High Latitude Stars The International Workshop on Luminous High Latitude Stars 45 59 Bibcode 1993ASPC 45 59L 3 0 3 1 van Leeuwen F 2007 Validation of the new Hipparcos reduction Astronomy and Astrophysics 474 2 653 664 arXiv 0708 1752 Bibcode 2007A amp A 474 653V doi 10 1051 0004 6361 20078357 Vizier catalog entry 4 0 4 1 4 2 Ducati J R 2002 Catalogue of Stellar Photometry in Johnson s 11 color system CDS ADC Collection of Electronic Catalogues 2237 0 Bibcode 2002yCat 2237 0D Vizier catalog entry 5 0 5 1 5 2 Smiljanic R et al April 2006 CNO in evolved intermediate mass stars Astronomy and Astrophysics 449 2 655 671 arXiv astro ph 0511329 Bibcode 2006A amp A 449 655S doi 10 1051 0004 6361 20054377 6 0 6 1 6 2 6 3 Cruzalebes P Jorissen A Rabbia Y Sacuto S Chiavassa A Pasquato E Plez B Eriksson K Spang A Chesneau O 2013 Fundamental parameters of 16 late type stars derived from their angular diameter measured with VLTI AMBER Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 434 1 437 450 arXiv 1306 3288 Bibcode 2013MNRAS 434 437C doi 10 1093 mnras stt1037 alf Car Simbad Centre de donnees astronomiques de Strasbourg Besoek op 2019 03 09 Databasis inskrywing vir Canopus in Engels SIMBAD Centre de Donnees astronomiques de Strasbourg Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2016 Besoek op 5 Februarie 2008 Allen Richard Hinckley 1963 1899 Star Names Their Lore and Meaning Revised uitg New York Dover Publications pp 67 72 ISBN 0 486 21079 0 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Canopus amp ol,