fbpx
Wikipedia

Caniformia

Caniformia is 'n suborde van die orde van roofdiere (Carnivora). Dit bevat al die hondagtige soogdiere, wat die katagtige Feliformia uitsluit. Die diere het kloue wat nie kan terugtrek nie. Van die bekende lede sluit in: bere, robbe, ware honde, ens.

Caniformia
Bere
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Caniformia

Kretzoi, 1943
Families
  • Ailuridae (rooi pandas)
  • Amphicyonidae (beer-honde, uitgesterf)
  • Canidae (honde en jakkalse)
  • Mephitidae
  • Mustelidae
  • Odobenidae (walrus)
  • Otariidae (robbe met ore)
  • Phocidae (oorlose robbe)
  • Procyonidae
  • Ursidae (bere)

Die ander suborde van Carnivora is die katagtige Feliformia.

Klassifikasie

  • Suborde Caniformia ("hondagtig")
    • Familie Canidae: Jakkalse, wolwe en honde
    • Familie Ursidae: Bere
    • Familie Ailuridae: Rooi Pandas
    • Familie Mephitidae: Muishonde
    • Familie Mustelidae
    • Familie Procyonidae: Wasbere
    • Superfamilie Pinnipedia
      • Familie Odobenidae: Walrusse
      • Familie Otariidae: Robbe met ore
      • Familie Phocidae: Oorlose robbe

Kladogram

   Caniformia   

Amphicyonidae†



Canidae


   Arctoidea   
   Ursoidea   

Hemicyonidae†



Ursidae




Pinnipedia

Enaliarctidae†



   

Phocidae



   

Otariidae



Odobenidae





   Musteloidea   
   

Ailuridae



   

Mephitidae



   

Procyonidae



Mustelidae








Eksterne skakels

Caniformia
caniformia, suborde, orde, roofdiere, carnivora, bevat, hondagtige, soogdiere, katagtige, feliformia, uitsluit, diere, kloue, terugtrek, bekende, lede, sluit, bere, robbe, ware, honde, berewetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, animaliafilum, chordataklas, mam. Caniformia is n suborde van die orde van roofdiere Carnivora Dit bevat al die hondagtige soogdiere wat die katagtige Feliformia uitsluit Die diere het kloue wat nie kan terugtrek nie Van die bekende lede sluit in bere robbe ware honde ens CaniformiaBereWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaOrde CarnivoraSuborde CaniformiaKretzoi 1943FamiliesAiluridae rooi pandas Amphicyonidae beer honde uitgesterf Canidae honde en jakkalse Mephitidae Mustelidae Odobenidae walrus Otariidae robbe met ore Phocidae oorlose robbe Procyonidae Ursidae bere Die ander suborde van Carnivora is die katagtige Feliformia Klassifikasie WysigSuborde Caniformia hondagtig Familie Canidae Jakkalse wolwe en honde Familie Ursidae Bere Familie Ailuridae Rooi Pandas Familie Mephitidae Muishonde Familie Mustelidae Familie Procyonidae Wasbere Superfamilie Pinnipedia Familie Odobenidae Walrusse Familie Otariidae Robbe met ore Familie Phocidae Oorlose robbeKladogram Wysig Caniformia Amphicyonidae Canidae Arctoidea Ursoidea Hemicyonidae UrsidaePinnipedia Enaliarctidae Phocidae OtariidaeOdobenidae Musteloidea Ailuridae Mephitidae ProcyonidaeMustelidaeEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Caniformia Wikispecies het meer inligting verwant aan Caniformia Taxonomicon Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Caniformia amp oldid 2193935,