×
Cambridge, Massachusetts

Cambridge [ˈkeɪmbɹɪdʒ] is 'n stad in die Middlesex-distrik van die deelstaat Massachusetts, Verenigde State. Die stad is in die metropolitaanse gebied van Groter Boston geleë en ter ere van die Universiteit van Cambridge in Engeland – die alma mater van die stadstigters – vernoem. Vandag is Cambridge veral bekend vir sy befaamde universiteite en kolleges, die Harvard-universiteit, Radcliffe College en die Massachusetts Institute of Technology (MIT).

Cambridge, Mass.
Ligging in Middlesex County, Mass.
Ligging van Massachusetts in die VSA
Land Verenigde State van Amerika
Staat Massachusetts
Distrik Middlesex
Stigting
Inkorporasie
1631
1636
Regering
- City Manager
Robert W. Healy
Oppervlakte
- Totaal 18,47 km² (7,1 myl²)
Bevolking (2007)
- Totaal 101 388
- Digtheid 6 089,37/km² (15 771,4/myl²)
Areakode(s) 617, 857
Webwerf:

Cambridge het 'n oppervlakte van 18,47 vierkante kilometer, terwyl sy bevolking in 2007 101 388 beloop het. Dit maak van Cambridge die vyfde grootste stedelike nedersetting in die deelstaat. Sy inwoners word Cantabrigians genoem. Cambridge is naas Lowell een van die administratiewe setels van die distrik Middlesex.

Cambridge was die setel van die eerste kollege in Noord-Amerika (Harvard) en ook die eerste stad waar 'n drukpers in bedryf gestel is – twee gebeurtenisse waaraan die stad sy reputasie as intellektuele sentrum te danke het.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Kim Grant: Boston. Footscray, Victoria (AUS): Lonely Planet 2000, bl. 95

Publikasie datum: September 02, 2021

cambridge, massachusetts, cambridge, ˈkeɪmbɹɪdʒ, stad, middlesex, distrik, deelstaat, massachusetts, verenigde, state, stad, metropolitaanse, gebied, groter, boston, geleë, universiteit, cambridge, engeland, alma, mater, stadstigters, vernoem, vandag, cambridg. Cambridge ˈkeɪmbɹɪdʒ is n stad in die Middlesex distrik van die deelstaat Massachusetts Verenigde State Die stad is in die metropolitaanse gebied van Groter Boston gelee en ter ere van die Universiteit van Cambridge in Engeland die alma mater van die stadstigters vernoem Vandag is Cambridge veral bekend vir sy befaamde universiteite en kolleges die Harvard universiteit Radcliffe College en die Massachusetts Institute of Technology MIT 1 Cambridge Mass Ligging in Middlesex County Mass Ligging van Massachusetts in die VSALand Verenigde State van AmerikaStaatMassachusettsDistrikMiddlesexStigting Inkorporasie 1631 1636Regering City ManagerRobert W HealyOppervlakte Totaal 18 47 km 7 1 myl Bevolking 2007 Totaal 101 388 Digtheid 6 089 37 km 15 771 4 myl Areakode s 617 857Webwerf www cambridgema gov Cambridge het n oppervlakte van 18 47 vierkante kilometer terwyl sy bevolking in 2007 101 388 beloop het Dit maak van Cambridge die vyfde grootste stedelike nedersetting in die deelstaat Sy inwoners word Cantabrigians genoem Cambridge is naas Lowell een van die administratiewe setels van die distrik Middlesex Cambridge was die setel van die eerste kollege in Noord Amerika Harvard en ook die eerste stad waar n drukpers in bedryf gestel is twee gebeurtenisse waaraan die stad sy reputasie as intellektuele sentrum te danke het 2 Verwysings Wysig HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8 Kim Grant Boston Footscray Victoria AUS Lonely Planet 2000 bl 95Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Cambridge Massachusetts amp ol,