×
CAS-registernommer

’n CAS-registernommer, ook die CAS-nommer genoem, is ’n unieke numeriese identiteitsaanduiding wat deur die Chemical Abstracts Service (CAS), ’n Amerikaanse chemiese inligtingsbron, aan alle chemiese stowwe toegeken word, insluitende organiese en anorganiese verbindings, minerale, isotope, allooie en materiale van onbekende samestelling en biologiese oorsprong.

Die CAS-registernommer van water is "7732-18-5"

Die CAS se register is ’n gesaghebbende versameling inligting oor chemiese stowwe. Dit bevat tans meer as 81 miljoen organiese en anorganiese stowwe en 64 miljoen proteïen- en DNS-reekse, asook bykomende inligting oor elke stof. Sowat 15 000 stowwe word elke dag bygevoeg.

  1. , by Chemical Abstracts Service
  2. American Chemical Society. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2012. Besoek op25 Julie 2009.
  3. .
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

registernommer, nommer, genoem, unieke, numeriese, identiteitsaanduiding, deur, chemical, abstracts, service, amerikaanse, chemiese, inligtingsbron, alle, chemiese, stowwe, toegeken, word, insluitende, organiese, anorganiese, verbindings, minerale, isotope, al. n CAS registernommer 1 ook die CAS nommer genoem is n unieke numeriese identiteitsaanduiding wat deur die Chemical Abstracts Service CAS n Amerikaanse chemiese inligtingsbron aan alle chemiese stowwe toegeken word insluitende organiese en anorganiese verbindings minerale isotope allooie en materiale van onbekende samestelling en biologiese oorsprong 2 Die CAS registernommer van water is 7732 18 5 Die CAS se register is n gesaghebbende versameling inligting oor chemiese stowwe Dit bevat tans meer as 81 miljoen organiese en anorganiese stowwe en 64 miljoen proteien en DNS reekse 3 asook bykomende inligting oor elke stof Sowat 15 000 stowwe word elke dag bygevoeg 4 Verwysings Wysig CAS registry description by Chemical Abstracts Service American Chemical Society CAS Registry and CASRNs in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2012 Besoek op 25 Julie 2009 CAS Database Counter daagliks bygewerk Chemical Substances CAS Registry Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title CAS registernommer amp ol,