×
Busan

Busan
부산광역시

Kaart Wapen
Vlag
Land Suid-Korea
Streek Yeongnam
Koördinate 35°10′N129°04′O /35.167°N 129.067°O /35.167; 129.067
Stigting
Oppervlakte:
- Totaal 767,35 vk km
Hoogte bo seevlak m
Bevolking:
- Totaal (2015) 3 553 768
- Bevolkingsdigtheid 4 631/vk km
Tydsone UTC+9
Burgemeester Hur Nam-sik (허남식)
Amptelike webwerf

Busan (Koreaans: 부산광역시) is die tweede grootste stad naas die hoofstad Seoel in die suide van Suid-Korea en is in die suide van die Koreaanse Skiereiland aan die See van Japan geleë. Busan is die belangrikste hawestad van Suid-Korea en het 'n reuse houerterminaal. Busan is sterk geïndustrialiseer.

Inhoud

Busan lê aan die Nakdongrivier, oos van die berg Kumjung. Dié stad het 'n bevolking van 3,6 miljoen in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 767,35 km². Busan lê in die provinsie Suid-Gyeongsang, maar is 'n onafhanklikbestuurde gebied.

Die berg Kumjung, wes van Busan, is 'n gewilde daguitstappie vir die stad se inwoners. 'n Drukbesoekte strand is die Haeundae-strand.

In die noorde van Busan is die Nasionale Universiteit van Busan. Rondom die universiteit is daar kafees, kroeë en restaurante. Die Chalgalchi-mark by die hawe is bekend vir sy vars vis en ander seekos. Die mark is in 'n gebied met smal straatjies.

  • Gijang-gun (기장군; 機張郡)
  • Buk-gu (북구; 北區)
  • Busanjin-gu (부산진구; 釜山鎭區)
  • Dong-gu (동구; 東區)
  • Dongnae-gu (동래구; 東萊區)
  • Gangseo-gu (강서구; 江西區)
  • Geumjeong-gu (금정구; 金井區)
  • Haeundae-gu (해운대구; 海雲臺區)
  • Jung-gu (중구; 中區)
  • Nam-gu (남구; 南區)
  • Saha-gu (사하구; 沙下區)
  • Sasang-gu (사상구; 沙上區)
  • Seo-gu (서구; 西區)
  • Suyeong-gu (수영구; 水營區)
  • Yeongdo-gu (영도구; 影島區)
  • Yeonje-gu (연제구; 蓮堤區)


Die stad het sy bod vir die Olimpiese Somerspele 2020 op 14 November 2005 aangekondig, maar het uiteindelik teen Tokio verloor.

Die stad oorweeg dit tans om die Olimpiese Somerspele 2032 aan te bied.

  • Sajik sagtebalstadion

  • Uitsig vanuit kabelspoor op die berg Geumjeong

  • Seomyeon

  • Jagalchi se vismark

Panorama van Busan vanuit die Busan-toring
  1. (en) People's Daily Online (14 November 2005). . vanaf die oorspronklike op 31 Augustus 2013. Besoek op8 Desember 2006.
  2. (ko) . YTN. vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2018. Besoek op15 September 2011.

Publikasie datum: September 09, 2021

busan, 부산광역시kaart, wapenvlag, land, suid, korea, streek, yeongnam, koördinate, stigting, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 2015, bevolkingsdigtheid, tydsone, burgemeester, 허남식, amptelike, webwerf, busan, koreaans, 부산광역시, tweede, grootste. Busan 부산광역시Kaart WapenVlag Land Suid Korea Streek Yeongnam Koordinate 35 10 N 129 04 O 35 167 N 129 067 O 35 167 129 067 Stigting Oppervlakte Totaal 767 35 vk km Hoogte bo seevlak m Bevolking Totaal 2015 3 553 768 Bevolkingsdigtheid 4 631 vk km Tydsone UTC 9 Burgemeester Hur Nam sik 허남식 Amptelike webwerf www busan go kr Busan Koreaans 부산광역시 is die tweede grootste stad naas die hoofstad Seoel in die suide van Suid Korea en is in die suide van die Koreaanse Skiereiland aan die See van Japan gelee Busan is die belangrikste hawestad van Suid Korea en het n reuse houerterminaal Busan is sterk geindustrialiseer Inhoud 1 Ligging 2 Stadsdele 3 Sport 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsLigging WysigBusan le aan die Nakdongrivier oos van die berg Kumjung Die stad het n bevolking van 3 6 miljoen in 2015 gehad en beslaan n oppervlakte van 767 35 km Busan le in die provinsie Suid Gyeongsang maar is n onafhanklikbestuurde gebied Die berg Kumjung wes van Busan is n gewilde daguitstappie vir die stad se inwoners n Drukbesoekte strand is die Haeundae strand In die noorde van Busan is die Nasionale Universiteit van Busan Rondom die universiteit is daar kafees kroee en restaurante Die Chalgalchi mark by die hawe is bekend vir sy vars vis en ander seekos Die mark is in n gebied met smal straatjies Stadsdele WysigGijang gun 기장군 機張郡 Buk gu 북구 北區 Busanjin gu 부산진구 釜山鎭區 Dong gu 동구 東區 Dongnae gu 동래구 東萊區 Gangseo gu 강서구 江西區 Geumjeong gu 금정구 金井區 Haeundae gu 해운대구 海雲臺區 Jung gu 중구 中區 Nam gu 남구 南區 Saha gu 사하구 沙下區 Sasang gu 사상구 沙上區 Seo gu 서구 西區 Suyeong gu 수영구 水營區 Yeongdo gu 영도구 影島區 Yeonje gu 연제구 蓮堤區 Sport WysigDie stad het sy bod vir die Olimpiese Somerspele 2020 op 14 November 2005 aangekondig maar het uiteindelik teen Tokio verloor 1 Die stad oorweeg dit tans om die Olimpiese Somerspele 2032 aan te bied 2 Sajik sagtebalstadion Uitsig vanuit kabelspoor op die berg Geumjeong Seomyeon Jagalchi se vismark Panorama van Busan vanuit die Busan toringVerwysings Wysig en People s Daily Online 14 November 2005 Pusan to declare bid to host 2020 Olympic Games Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Augustus 2013 Besoek op 8 Desember 2006 ko 24 HOUR NEWS CHANNEL YTN 와이티엔 YTN Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2018 Besoek op 15 September 2011 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Busan en Toerisme inligting oor Busan op Wikivoyage en ko Amptelike webwerf van Busan en Pusan Encyclopaedia Britannica Besoek op 17 Junie 2020 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Busan amp ol,