×
Burgemeester

Die burgemeester is die eerste burger van 'n stad of dorp wat voorsit tydens munisipale vergaderinge. Afhangende van die stelsel kan 'n burgemeester die hoof uitvoerende beampte van die munisipale regering wees, of slegs 'n seremoniële rol speel. Burgemeesters word soms deur die mense wat daar bly verkies, in ander gevalle word hulle deur 'n sentrale regering of beheerliggaam aangestel.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 10, 2021

burgemeester, burgemeester, eerste, burger, stad, dorp, voorsit, tydens, munisipale, vergaderinge, afhangende, stelsel, burgemeester, hoof, uitvoerende, beampte, munisipale, regering, wees, slegs, seremoniële, speel, word, soms, deur, mense, daar, verkies, and. Die burgemeester is die eerste burger van n stad of dorp wat voorsit tydens munisipale vergaderinge Afhangende van die stelsel kan n burgemeester die hoof uitvoerende beampte van die munisipale regering wees of slegs n seremoniele rol speel Burgemeesters word soms deur die mense wat daar bly verkies in ander gevalle word hulle deur n sentrale regering of beheerliggaam aangestel Wikimedia Commons bevat media in verband met Mayors Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Burgemeester amp ol,