×
Grootrivier
Vir ander gebruike, sien Grootrivier (dubbelsinnig).

Die Groot-, Gamka- en die Olifantsriviere en hul baie sytakke is die bolope van die Gouritsrivier. Die Grootrivier dreineer die westelike deel van daardie deel van die Karoo wat in die Wes-Kaapprovinsie val.

Grootrivier
Treinbrug oor die Buffelsrivier, die boloop van die Grootrivier naby Laingsburg
Die blou lyn toon die Grootrivier
Oorsprong Komsberg, saamvloei van Touws- en Buffelsriviere
Monding Gouritsrivier
Stroomgebied Karoo, Suid-Afrika
Oorsprong-hoogte 1200 m
Monding-hoogte 82 m

Grootrivier
Ligging van die Grootrivier se monding in die Gouritsrivier
Koördinate:33°53′18″S21°39′22″O /33.88833°S 21.65611°O /-33.88833; 21.65611Koördinate:33°53′18″S21°39′22″O /33.88833°S 21.65611°O /-33.88833; 21.65611

Inhoud

Die Buffelsrivier by die Buffelspoort

Die Grootrivier ontstaan deur die samevloeiing van die Klein-Swartbergrivier en die Buffelsrivier.

  • Die Touwsrivier ontspring in die Matroosberge by Ceres en De Doorns op hoogtes wat wissel tussen 300 en 1 900 m meter bo seespieël. Die jaarlikse neerslag wissel tussen die 200 en 1 500 mm per jaar en val gewoonlik in die baie laat somer tot winter, maar ook dwarsdeur die jaar. Die Touws loop oos deur die dorp Touwsrivier en verder suidwaarts in die Klein-Karoo. Dan sluit dit 25 km wes van Van Wyksdorp by die Grootrivier aan.
  • Die Buffelsrivier ontspring in die Kromberge in die Moordenaarskaroo, op so 'n 1 700 m bo seevlak. Die jaarlikse reënval is gewoonlik minder as 500 mm en val in die laat somer. Die rivier loop suid deur Laingsburg en die Buffelspoort in die Klein-Swartberge na die Klein-Karoo. Ongeveer 50 km voor die samevloeiing met die Touws (by die Van Zylsdamme) verander die Buffels se naam na Grootrivier. Dit vloei daarna suid en waar die Touws aansluit, draai die rivier oos, verby Van Wyksdorp en verder tot dit saamvloei met die Gourits. Die grens tussen die Noord- en die Wes-Kaap vorm so rofweg die waterskeiding vir hierdie rivierstelsel.

Die streek het 'n bevolking van 21 500 waarvan 60% in dorpe en ander nedersettings woon. Touwsrivier, Laingsburg en Matjiesfontein lê aan die N1 en Ladismith aan die R62. Van Wyksdorp lê aan 'n grondpad, die R327. Weens die gebrek aan 'n ekonomiese trekpleister word verwag dat die bevolking op hierdie syfer sal bly, of dalk nog sal verminder. Die trek van inwoners van die plase na die dorp sal waarskynlik voortduur.

In die gebied word geboer met skape en volstruise en met lusern, vrugte en wingerd op droë land en onder besproeiing. Besproeiing word belemmer deur die gebrek aan water.

Oor die algemeen verkeer hierdie rivierstelsel in 'n redelik goeie ekologiese toestand. By Laingsburg en Van Wyksdorp is beperkte aktiwiteite wat die ekologie versteur. Dit is die reguitmaak van die rivierstroom, die bou van keerwalle en die gelykmaak van die vloedvlakte. Dit veroorsaak afsettings op die bodem en gevolglik verswakte spoed in die vloei. Oppervlaktewater is oor die algemeen brakkerig en word geag as minder geskik vir verbruik. Boorgatwater word gewoonlik gebruik vir huishoudelike doeleindes en suiping vir vee. Uitheemse vissoorte soos kurper en baars leef van die inheemse vissoorte en bedreig so hul voortbestaan.

Publikasie datum: Oktober 10, 2021

grootrivier, ander, gebruike, sien, dubbelsinnig, groot, gamka, olifantsriviere, baie, sytakke, bolope, gouritsrivier, dreineer, westelike, deel, daardie, deel, karoo, kaapprovinsie, treinbrug, buffelsrivier, boloop, naby, laingsburgdie, blou, toon, oorsprong,. Vir ander gebruike sien Grootrivier dubbelsinnig Die Groot Gamka en die Olifantsriviere en hul baie sytakke is die bolope van die Gouritsrivier Die Grootrivier dreineer die westelike deel van daardie deel van die Karoo wat in die Wes Kaapprovinsie val GrootrivierTreinbrug oor die Buffelsrivier die boloop van die Grootrivier naby LaingsburgDie blou lyn toon die GrootrivierOorsprong Komsberg saamvloei van Touws en BuffelsriviereMonding GouritsrivierStroomgebied Karoo Suid AfrikaOorsprong hoogte 1200 mMonding hoogte 82 mGrootrivierLigging van die Grootrivier se monding in die GouritsrivierKoordinate 33 53 18 S 21 39 22 O 33 88833 S 21 65611 O 33 88833 21 65611 Koordinate 33 53 18 S 21 39 22 O 33 88833 S 21 65611 O 33 88833 21 65611 Inhoud 1 Sytakke en opvanggebied 2 Bevolking en dorpe 3 Boerdery 4 Damme 5 Ekologiese stand 6 Bronne 7 VerwysingsSytakke en opvanggebied Wysig Die Buffelsrivier by die Buffelspoort Die Grootrivier ontstaan deur die samevloeiing van die Klein Swartbergrivier en die Buffelsrivier 1 Die Touwsrivier ontspring in die Matroosberge by Ceres en De Doorns op hoogtes wat wissel tussen 300 en 1 900 m meter bo seespieel Die jaarlikse neerslag wissel tussen die 200 en 1 500 mm per jaar en val gewoonlik in die baie laat somer tot winter maar ook dwarsdeur die jaar Die Touws loop oos deur die dorp Touwsrivier en verder suidwaarts in die Klein Karoo Dan sluit dit 25 km wes van Van Wyksdorp by die Grootrivier aan Die Buffelsrivier ontspring in die Kromberge in die Moordenaarskaroo op so n 1 700 m bo seevlak Die jaarlikse reenval is gewoonlik minder as 500 mm en val in die laat somer Die rivier loop suid deur Laingsburg en die Buffelspoort in die Klein Swartberge na die Klein Karoo Ongeveer 50 km voor die samevloeiing met die Touws by die Van Zylsdamme verander die Buffels se naam na Grootrivier Dit vloei daarna suid en waar die Touws aansluit draai die rivier oos verby Van Wyksdorp en verder tot dit saamvloei met die Gourits Die grens tussen die Noord en die Wes Kaap vorm so rofweg die waterskeiding vir hierdie rivierstelsel Bevolking en dorpe WysigDie streek het n bevolking van 21 500 waarvan 60 in dorpe en ander nedersettings woon Touwsrivier Laingsburg en Matjiesfontein le aan die N1 en Ladismith aan die R62 Van Wyksdorp le aan n grondpad die R327 Weens die gebrek aan n ekonomiese trekpleister word verwag dat die bevolking op hierdie syfer sal bly of dalk nog sal verminder Die trek van inwoners van die plase na die dorp sal waarskynlik voortduur Boerdery WysigIn die gebied word geboer met skape en volstruise en met lusern vrugte en wingerd op droe land en onder besproeiing Besproeiing word belemmer deur die gebrek aan water Damme WysigFloriskraaldam Die Bellairreservoir le in die Brakrivier n sytak van die Touws op n afstand van 40 km oosnoordoos van Montagu Hierdie dam kan 10 1 miljoen kubieke meter water berg Miertjieskraaldam Verkeerdevlei dam het n opgaarvermoe van 5 5 miljoen kubieke meter Hierdie dam le langs die R46 tussen De Doorns en Touwsrivier in die Smalblaarrivier nog n sytak van die Touws Vyftig kilometer wes van Ladismith aan die suidelike helling van die Anysberg Prinsberg le die Prinsrivierdam 33 30 32 2 S 20 45 12 5 O 33 50000 S 20 753472 O 33 50000 20 753472 Van Zylsdamme in die Grootrivier le suid van die Buffelspoort in die Klein Swartberge Ekologiese stand WysigOor die algemeen verkeer hierdie rivierstelsel in n redelik goeie ekologiese toestand By Laingsburg en Van Wyksdorp is beperkte aktiwiteite wat die ekologie versteur Dit is die reguitmaak van die rivierstroom die bou van keerwalle en die gelykmaak van die vloedvlakte Dit veroorsaak afsettings op die bodem en gevolglik verswakte spoed in die vloei Oppervlaktewater is oor die algemeen brakkerig en word geag as minder geskik vir verbruik Boorgatwater word gewoonlik gebruik vir huishoudelike doeleindes en suiping vir vee Uitheemse vissoorte soos kurper en baars leef van die inheemse vissoorte en bedreig so hul voortbestaan Bronne WysigStandard Encyclopaedia of Southern Africa dele 1 tot 12 Kaapstad Nasou 1970 1976 Burman J The Little Karoo Kaapstad Human en Rousseau 1981 ISBN 0 7981 1214 X River Health Programme State of Rivers of the Gouritz Water Management Area Geargiveer 30 Oktober 2015 op Wayback Machine Pretoria Departement van Waterwese en Bosbou 2007 Suid Afrika topografiese kaarte 1 50 000 Departement van Waterwese en Bosbou www dwaf gov zaVerwysings Wysig Gouritz WMA 16Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Grootrivier amp ol,