×
Broer Matie

Broer Matie is 'n Afrikaanse rolprent wat op 20 Julie 1984 vrygestel is. Dit is die laaste rolprent wat deur die regisseur Jans Rautenbach vervaardig is. Die fliek speel in die Klein Karoo af en die tonele buite die kerk is in De Rust geskiet. Die tonele binne die kerk is meer as 1 000 km verder in die kerkgebou van NG gemeente Boksburg verfilm.

Broer Matie
Regisseur Jans Rautenbach
Produksieleier Louis Moller
Draaiboek Jans Rautenbach
Met Simon Bruinders
Paul Lückhoff
Louw Verwey
Kinematografie James Robb
Ateljee Satbel Films
Uitgereik 20 Julie 1984
Speeltyd 97 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans

Die rolprent sal op 10 Junie 2012 saam met die Rapport aan sy lesers versprei word.

Inhoud

Die rolprent is 'n drama. Dit het geen ouderdomsperk nie en is goeie gesinsvermaak.

'n Gesiene boer van die Klein Karoo sterf en bepaal in sy testament dat 'n bruin predikant sy begrafnisdiens moet waarneem. Dis 1961 en apartheid is aan die orde van die dag. Terwyl die blanke kerkraad die boer se versoek bespreek, speel 'n drama van menseverhoudings hom in die gemeenskap af.

  1. [dooie skakel], Rapport, 27 Mei 2012?

Publikasie datum: Augustus 26, 2021

broer, matie, afrikaanse, rolprent, julie, 1984, vrygestel, laaste, rolprent, deur, regisseur, jans, rautenbach, vervaardig, fliek, speel, klein, karoo, tonele, buite, kerk, rust, geskiet, tonele, binne, kerk, meer, verder, kerkgebou, gemeente, boksburg, verfi. Broer Matie is n Afrikaanse rolprent wat op 20 Julie 1984 vrygestel is Dit is die laaste rolprent wat deur die regisseur Jans Rautenbach vervaardig is Die fliek speel in die Klein Karoo af en die tonele buite die kerk is in De Rust geskiet Die tonele binne die kerk is meer as 1 000 km verder in die kerkgebou van NG gemeente Boksburg verfilm Broer MatieRegisseur Jans RautenbachProduksieleier Louis MollerDraaiboek Jans RautenbachMet Simon Bruinders Paul Luckhoff Louw VerweyKinematografie James RobbAteljee Satbel FilmsUitgereik 20 Julie 1984Speeltyd 97 minuteLand Suid AfrikaTaal AfrikaansIMDb profiel Die rolprent sal op 10 Junie 2012 saam met die Rapport aan sy lesers versprei word 1 Inhoud 1 Genre 2 Hoofrolspelers 3 Storielyn 4 Sien ook 5 VerwysingsGenre WysigDie rolprent is n drama Dit het geen ouderdomsperk nie en is goeie gesinsvermaak Hoofrolspelers WysigSimon Bruinders as Kieries Kammies die Kleurlingpredikant Paul Luckhoff as Pietman Matie se seun Louw Verwey as die skoolhoof Patrick Mynhardt as Jurie Trix Pienaar as Hannie Joe Stewardson as Matie Olivier die boer wat skielik sterf Stephen Heyns as Dominee Jooste Barry Trengove as Sekel Kristo Pienaar as Broederbonder Michelle Bestbier as Vicki Pietman se Engelssprekende meisie Douglas Fuchs as Kol Vos Natalie Roche as Elisabet Trudie Taljaard as Lettie Summers Gerrit Schoonhoven as onderwyser Chris Botha as Diesel werktuigkundige Johan Brewis as Bloedsap Will Roberts as NP organiseerder Manie Maritz as Oom Respekte Nico van Niekerk as Jan Staan Alleen Storielyn Wysig n Gesiene boer van die Klein Karoo sterf en bepaal in sy testament dat n bruin predikant sy begrafnisdiens moet waarneem Dis 1961 en apartheid is aan die orde van die dag Terwyl die blanke kerkraad die boer se versoek bespreek speel n drama van menseverhoudings hom in die gemeenskap af Sien ook WysigLys van Afrikaanse rolprenteVerwysings Wysig Broer Matie ons volgende gratis DVD dooie skakel Rapport 27 Mei 2012 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Broer Matie amp ol,