Die Britse oorsese gebiede (Engels: British Overseas Territories) is 14 gebiede, wat geen deel van die kerngebied van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland uitmaak nie, maar wel deur die Verenigde Koninkryk beheer word. Die gebiede lê oorwegend buite Europa.
Ligging van die Britse oorsese gebiede
Die Britse oorsese gebiede was tot die British Overseas Territories Act 2002Britse afhanklike gebiede genoem, wat met die British Nationality Act 1981 van 1981 ingevoer is. Tot 1981 het die gebiede as Britse kolonies of Britse kroonkolonies bekend gestaan.
Die eilande Guernsey, Jersey en Man word deur die Britse kroon beheer en het 'n ander status as die Verenigde Koninkryk self, en staan bekend as Britse Kroongebiede.
In die historiese konteks bestaan daar verskille tussen kolonies en protektorate wat onder Britse beheer was, maar wat amptelik onafhanklike state was.
britse, oorsese, gebiede, engels, british, overseas, territories, gebiede, geen, deel, kerngebied, verenigde, koninkryk, groot, brittanje, noord, ierland, uitmaak, maar, deur, verenigde, koninkryk, beheer, word, gebiede, oorwegend, buite, europa, ligging, brit. Die Britse oorsese gebiede Engels British Overseas Territories is 14 gebiede wat geen deel van die kerngebied van die Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Noord Ierland uitmaak nie maar wel deur die Verenigde Koninkryk beheer word Die gebiede le oorwegend buite Europa Ligging van die Britse oorsese gebiede Die Britse oorsese gebiede was tot die British Overseas Territories Act 2002 Britse afhanklike gebiede genoem wat met die British Nationality Act 1981 van 1981 ingevoer is Tot 1981 het die gebiede as Britse kolonies of Britse kroonkolonies bekend gestaan Die eilande Guernsey Jersey en Man word deur die Britse kroon beheer en het n ander status as die Verenigde Koninkryk self en staan bekend as Britse Kroongebiede In die historiese konteks bestaan daar verskille tussen kolonies en protektorate wat onder Britse beheer was maar wat amptelik onafhanklike state was Inhoud 1 Gebiede 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Bronne 5 Eksterne skakelsGebiede WysigVlag Wapen Naam Ligging Leuse Oppervlakte Bevolking Hoofstad Anguilla Karibiese See en Atlantiese Oseaan Strength and Endurance 146 km 1 13 500 2 The Valley Bermuda Karibiese See en Atlantiese Oseaan Quo fata ferunt Latyn Whither the Fates carry us 54 km 3 64 000 2007 skatting 4 Hamilton Brits Antarktiese Gebied Antarktika Research and discovery 1 709 400 km 1 50 in winter meer as 400 in somer 5 Rothera hoofbasis Britse Indiese Oseaangebied Indiese Oseaan In tutela nostra Limuria Latyn Limuria is in our charge 46 km 6 Ongeveer 3000 Britse en Amerikaanse militere en personeel 7 Diego Garcia basis Britse Maagde eilande Karibiese See en Atlantiese Oseaan Vigilate Latyn Be watchful 153 km 8 27 000 2005 skatting 8 Road Town Falkland eilande Suid Amerika en Atlantiese Oseaan Desire the right 12 173 km 3 2 955 2006 sensus 9 Stanley Gibraltar Iberiese Skiereiland Nulli expugnabilis hosti Latyn No enemy shall expel us 6 5 km 10 28 800 2005 11 Gibraltar Kaaimanseilande Karibiese See en Atlantiese Oseaan He hath founded it upon the seas 264 km 12 51 384 12 Georgetown Montserrat Karibiese See en Atlantiese Oseaan 101 km 13 4 655 2006 skatting 13 Plymouth sedert n vulkaniese uitbarsting in 1997 n spookdorp de facto hoofstad is Brades Pitcairneilande Oseanie en Stille Oseaan 45 km al eilande 14 51 2008 15 Adamstown Sint Helena Ascension en Tristan da Cunha Afrika en Atlantiese Oseaan Loyal and Unshakeable Sint Helena Our faith is our strength Tristan da Cunha 420 km 4 255 slegs Saint Helena 2008 sensus 16 1 275 Ascension and Tristan da Cunha skatting 17 Jamestown Suid Georgie en die Suidelike Sandwicheilande Suid Amerika en Atlantiese Oseaan Leo terram propriam protegat Latyn Let the lion protect his own land 4 066 km 18 99 19 King Edward Point Grytviken Sowereine Militere basisse van Akrotiri en Dhekelie Middellandse See Siprus 255 km 20 14 000 ongeveer die helfte is van die Britse militere en personeel Episkopi Turks en Caicoseilande Karibiese See en Atlantiese Oseaan 430 km 21 32 000 2006 sensus skatting 21 Cockburn TownSien ook WysigFranse oorsese gebiede Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika Klein afgelee eilande van die Verenigde State van Amerika Lys van afhanklike gebiedeVerwysings Wysig 1 0 1 1 British Antarctic Territory in Engels Jncc gov uk Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011 Besoek op 13 Januarie 2012 Commonwealth Secretariat Anguilla in Engels Thecommonwealth org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2013 Besoek op 13 Januarie 2012 3 0 3 1 en UNdata record view Surface area in km Data un org 2012 01 13 Besoek op 13 Januarie 2012 Bermuda in Engels Jncc gov uk Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011 Besoek op 13 Januarie 2012 Commonwealth Secretariat British Antarctic Territory in Engels Thecommonwealth org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013 Besoek op 13 Januarie 2012 British Indian Ocean Territory in Engels Jncc gov uk Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011 Besoek op 13 Januarie 2012 Commonwealth Secretariat British Indian Ocean Territory in Engels Thecommonwealth org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013 Besoek op 13 Januarie 2012 8 0 8 1 British Virgin Islands BVI in Engels Jncc gov uk Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011 Besoek op 13 Januarie 2012 Commonwealth Secretariat Falkland Islands in Engels Thecommonwealth org 14 Junie 1982 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013 Besoek op 13 Januarie 2012 Gibraltar in Engels Jncc gov uk Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011 Besoek op 13 Januarie 2012 Commonwealth Secretariat Gibraltar in Engels Thecommonwealth org 7 November 2002 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013 Besoek op 13 Januarie 2012 12 0 12 1 The World Factbook Cayman Islands in Engels CIA Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020 Besoek op 13 Januarie 2012 13 0 13 1 Montserrat in Engels Jncc gov uk Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011 Besoek op 13 Januarie 2012 Pitcairn Island in Engels Jncc gov uk Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011 Besoek op 13 Januarie 2012 Commonwealth Secretariat Pitcairn Islands Pitcairn Henderson Ducie and Oeno Islands in Engels Thecommonwealth org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013 Besoek op 13 Januarie 2012 UN Statistics St Helena census 2008 PDF in Engels unstats un org Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 5 Maart 2016 Besoek op 13 Januarie 2012 Territories St Helena Ascension Tristan da Cunha in Engels bbc co uk 1 Desember 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2009 Besoek op 13 Januarie 2012 http www umsl edu services govdocs wofact92 wf930224 txt Population of Grytviken South Georgia and the South Sandwich Islands in Engels Population mongabay com 31 Maart 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020 Besoek op 13 Januarie 2012 SBA Cyprus in Engels Jncc gov uk Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011 Besoek op 13 Januarie 2012 21 0 21 1 Turks and Caicos Islands in Engels Jncc gov uk 1 November 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011 Besoek op 13 Januarie 2012 Bronne Wysig en Harry Ritchie The Last Pink Bits Travels Through the Remnants of the British Empire Londen Hodder amp Stoughton 1997 en Simon Winchester Outposts Journeys to the Surviving Relics of the British Empire Londen amp New York 1985 en George Drower Britain s Dependent Territories Dartmouth 1992 en George Drower Overseas Territories Handbook Londen TSO 1998 en Ben Fogle The Teatime Islands Adventures in Britain s Faraway Outposts Londen Michael Joseph 2003 en Joseph Borome How Crown Colony Government Came to Dominica by 1898 in Aspects of Dominican History Roseau Dominica 1972 120 50 en Bonham C Richardson The Caribbean in the Wider World 1492 1992Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Britse oorsese gebiede en Foreign and Commonwealth Office UK Overseas Territories en UK Overseas Territories Consultation Foreign and Commonwealth Office FCO en The Commonwealth n VK regeringswebblad en British Overseas Territories Act 2002 Text of the Act en United Kingdom Overseas Territories Association en Britlink The British Overseas Territories Geargiveer 11 September 2009 op Wayback Machine Verenigde Koninkryk LandeEngeland Skotland Wallis Noord IerlandOorsese gebiedeAnguilla Bermuda Brits Antarktiese Gebied Britse Indiese Oseaangebied Britse Maagde eilande Falkland eilande Gibraltar Kaaimanseilande Montserrat Pitcairneilande Sint Helena Ascension en Tristan da Cunha Suid Georgie en die Suidelike Sandwicheilande Turks en CaicoseilandeKroongebiedeEiland Man Guernsey JerseySowereine militere basisseAkrotiri en DhekelieOntsluit van https af wikipedia org w index php title Britse oorsese gebiede amp ol,