×
Britse Ope

Die Britse Ope is die belangrikste Britse gholftoernooi. Dit word elke jaar in ’n ander deel van Brittanje gehou. Die "Ope" in die naam beteken dat beide amateur- en beroepspelers mag deelneem.

Die beker uit 1873
Tom Morris met die trofee, 'n gordel

Die Britse Ope is die oudste van die vier groot gholfkampioenskappe vir mans. Die geleentheid word jaarliks deur The R&A geadministreer en by een van verskeie gesogte gholfklubs in die Verenigde Koninkryk aangebied. Dit word tans in die middel van Julie gespeel, ná die VSA Ope, maar voor die PGA-kampioenskap (as die 3de van die 4 Grand Slam-gholftoernooie).

Die toernooi is vir die eerste keer op 17 Oktober 1860 op die Prestwick-gholfbaan in Skotland aangebied. Die eerste elf wedstryde het op hierdie baan plaasgevind. Ná 'n jaar sonder 'n toernooi is dit in 1872 op 'n rotasiebasis tussen verskillende bane in Skotland heringestel. In 1894 is die toernooi vir die eerste keer buite Skotland, by die Royal St George's naby Sandwich in Kent, aangebied.

In 1892 is die toernooi na 72 putjies uitgebrei. In daardie jaar moes toeskouers vir die eerste keer toegangsgeld betaal. Dit was die enigste toernooi waar twee uitskakelings plaasgevind het, na die 2de en die 3de rondte. In 1985 is dit tot 'n enkele uitskakeling, na die tweede rondte, aangepas.

Jaar Plek Kampioen Land Telling 1ste prys
2020 Kampioenskap afgelas weens die koronaviruspandemie
2019 Royal Portrush Shane Lowry Ierland 269 (−15) VS$ 1 935 000
2018 Carnoustie Francesco Molinari Italië 276 (−8) VS$ 1 890 000
2017 Royal Birkdale Jordan Spieth Verenigde State 268 (−12) VS$ 1 845 000
2016 Royal Troon Henrik Stenson Swede 264 (−20) £ 1 175 000
2015 St Andrews Zach Johnson Verenigde State 273 (−15) £ 1 150 000
2014 Royal Liverpool Rory McIlroy Noord-Ierland 271 (−17) £ 975 000
2013 Muirfield Phil Mickelson VSA 281 (−3) £ 945 000
2012 Royal Lytham & St Annes Ernie Els (2) Suid-Afrika 273 (–7) £ 900 000
2011 Royal St George's Darren Clarke Noord-Ierland 275 (–5) £ 900 000
2010 St Andrews Louis Oosthuizen Suid-Afrika 272 (–16) £ 850 000
2009 Turnberry Stewart Cink VSA 278 (–2)PO £ 750 000
2008 Royal Birkdale Gholfklub Pádraig Harrington (2) Ierland 283 (+3) £ 750 000
2007 Carnoustie Golf Links Pádraig Harrington Ierland 277 (-7)PO £ 750 000
2006 Royal Liverpool Gholfklub Tiger Woods (3) VSA 270 (-18) £ 720 000
2005 St Andrews Tiger Woods (2) VSA 274 (-14) £ 720 000
2004 Royal Troon Gholfklub Todd Hamilton VSA 274 (-10)PO £ 720 000
2003 Royal St George's Gholfklub Ben Curtis VSA 283 (-1) £ 700 000
2002 Muirfield Ernie Els Suid-Afrika 278 (-6)PO £ 700 000
2001 Royal Lytham & St Annes Gholfklub David Duval VSA 274 (-10) £ 600 000
2000 St Andrews Tiger Woods VSA 269 (-19) £ 500 000
1999 Carnoustie Golf Links Paul Lawrie Skotland 290 (+6)PO £ 350 000
1998 Royal Birkdale Gholfklub Mark O'Meara VSA 280 (E)PO £ 300 000
1997 Royal Troon Gholfklub Justin Leonard VSA 272 (-12) £ 250 000
1996 Royal Lytham & St Annes Gholfklub Tom Lehman VSA 271 (-13) £ 200 000
1995 St Andrews John Daly VSA 282 (-6)PO £ 125 000
1994 Turnberry Nick Price Zimbabwe 268 (-12) £ 110 000
1993 Royal St George's Gholfklub Greg Norman (2) Australië 267 (-13) £ 100 000
1992 Muirfield Nick Faldo (3) Engeland 272 (-12) £ 95 000
1991 Royal Birkdale Gholfklub Ian Baker-Finch Australië 272 (-8) £ 90 000
1990 St Andrews Nick Faldo (2) Engeland 270 (-18) £ 85 000
1989 Royal Troon Gholfklub Mark Calcavecchia VSA 275 (-13)PO £ 80 000
1988 Royal Lytham & St Annes Gholfklub Seve Ballesteros (3) Spanje 273 (-11) £ 80 000
1987 Muirfield Nick Faldo Engeland 279 (-5) £ 75 000
1986 Turnberry Greg Norman Australië 280 (E) £ 70 000
1985 Royal St George's Gholfklub Sandy Lyle Skotland 282 (+2) £ 65 000
1984 St Andrews Seve Ballesteros (2) Spanje 276 (-12) £ 55 000
1983 Royal Birkdale Gholfklub Tom Watson (5) VSA 275 (-9) £ 40 000
1982 Royal Troon Gholfklub Tom Watson (4) VSA 284 (-4) £ 32 000
1981 Royal St George's Gholfklub Bill Rogers VSA 276 (-4) £ 25 000
1980 Muirfield Tom Watson (3) VSA 271 (-13) £ 25 000
1979 Royal Lytham & St Annes Gholfklub Seve Ballesteros Spanje 283 (-1) £ 15 000
1978 St Andrews Jack Nicklaus (3) VSA 281 (-7) £ 12 500
1977 Turnberry Tom Watson (2) VSA 268 (-12) £ 10 000
1976 Royal Birkdale Gholfklub Johnny Miller VSA 279 (-9) £ 7 500
1975 Carnoustie Golf Links Tom Watson VSA 279 (-5)PO £ 7 500
1974 Royal Lytham & St Annes Gholfklub Gary Player (3) Suid-Afrika 282 (-2) £ 5 500
1973 Royal Troon Gholfklub Tom Weiskopf VSA 276 (-12) £ 5 500
1972 Muirfield Lee Trevino (2) VSA 278 (-6) £ 5 500
1971 Royal Birkdale Gholfklub Lee Trevino VSA 278 (-10) £ 5 500
1970 St Andrews Jack Nicklaus (2) VSA 283 (-5)PO £ 5 250
1969 Royal Lytham & St Annes Gholfklub Tony Jacklin Engeland 280 (-4) £ 4 250
1968 Carnoustie Golf Links Gary Player (2) Suid-Afrika 289 (+1) £ 3 000
1967 Royal Liverpool Gholfklub Roberto DeVicenzo Argentinië 278 (-10) £ 2 100
1966 Muirfield Jack Nicklaus VSA 282 (+2) £ 2 100
1965 Royal Birkdale Gholfklub Peter Thomson (5) Australië 285 (-3) £ 1 750
1964 St Andrews Tony Lema VSA 279 (-9) £ 1 500
1963 Royal Lytham & St Annes Gholfklub Bob Charles Nieu-Seeland 277 (-7)PO £ 1 500
1962 Royal Troon Gholfklub Arnold Palmer (2) VSA 276 (-12) £ 1 400
1961 Royal Birkdale Gholfklub Arnold Palmer VSA 284 (-4) £ 1 400
1960 St Andrews Kel Nagle Australië 278 (-10) £ 1 250
1959 Muirfield Gary Player Suid-Afrika 284 (E) £ 1 000
1958 Royal Lytham & St Annes Gholfklub Peter Thomson (4) Australië 274 (-10)PO £ 1 000
1957 St Andrews Bobby Locke (4) Suid-Afrika 279 (-9) £ 1 000
1956 Royal Liverpool Gholfklub Peter Thomson (3) Australië 286 (-2) £ 1 000
1955 St Andrews Peter Thomson (2) Australië 281 (-7) £ 1 000
1954 Royal Birkdale Gholfklub Peter Thomson Australië 283 (-5) £750
1953 Carnoustie Golf Links Ben Hogan Verenigde State 282 (-6) £500
1952 Royal Lytham & St Annes Gholfklub Bobby Locke (3) Suid-Afrika 287 (-1) £300
1951 Royal Portrush Gholfklub Max Faulkner Engeland 285 (-3) £300
1950 Royal Troon Gholfklub Bobby Locke (2) Suid-Afrika 279 (-9) £300
1949 Royal St George's Gholfklub Bobby Locke Suid-Afrika 283 (-5) £300
1948 Muirfield Henry Cotton (3) Engeland 288 (E) £150
1947 Royal Liverpool Gholfklub Fred Daly Noord-Ierland 293 (+5) £150
1946 St Andrews Sam Snead Verenigde State 290 (+2) £150
1940–1945: Geen kampioenskap weens die Tweede Wêreldoorlog
1939 St Andrews Richard Burton Engeland 290 £100
1938 Royal St George's Gholfklub Reg Whitcombe Engeland 295 £100
1937 Carnoustie Golf Links Henry Cotton (2) Engeland 290 £100
1936 Royal Liverpool Gholfklub Alf Padgham Engeland 287 £100
1935 Muirfield Alf Perry Engeland 283 £100
1934 Royal St George's Gholfklub Henry Cotton Engeland 283 £100
1933 St Andrews Denny Shute Verenigde State 292PO £100
1932 Prince's Gholfklub Gene Sarazen Verenigde State 283 £100
1931 Carnoustie Golf Links Tommy Armour Verenigde State (nat) 296 £100
1930 Royal Liverpool Gholfklub Bobby Jones (Am) (3) Verenigde State 291 Am - £100
1929 Muirfield Walter Hagen (4) Verenigde State 292 £100
1928 Royal St George's Gholfklub Walter Hagen (3) Verenigde State 292 £100
1927 St Andrews Bobby Jones (Am) (2) Verenigde State 285 Am - £100
1926 Royal Lytham & St Annes Gholfklub Bobby Jones (Am) Verenigde State 291 Am - £75
1925 Prestwick Gholfklub Jim Barnes Verenigde State (nat) 300 £75
1924 Royal Liverpool Gholfklub Walter Hagen (2) Verenigde State 301 £75
1923 Royal Troon Gholfklub Arthur Havers Engeland 295 £75
1922 Royal St George's Gholfklub Walter Hagen Verenigde State 300 £75
1921 St Andrews Jock Hutchison Verenigde State (nat) 296PO £75
1920 Royal Cinque Ports Gholfklub George Duncan Skotland 303 £75
1915–1919: Geen kampioenskap weens die Eerste Wêreldoorlog
1914 Prestwick Gholfklub Harry Vardon (6) Jersey 306 £50
1913 Royal Liverpool Gholfklub John Henry Taylor (5) Engeland 304 £50
1912 Muirfield Ted Ray Jersey 295 £50
1911 Royal St George's Gholfklub Harry Vardon (5) Jersey 303PO £50
1910 St Andrews James Braid (5) Skotland 299 £50
1909 Royal Cinque Ports Gholfklub John Henry Taylor (4) Engeland 291 £30
1908 Prestwick Gholfklub James Braid (4) Skotland 291 £30
1907 Royal Liverpool Gholfklub Arnaud Massy Frankryk 312 £30
1906 Muirfield James Braid (3) Skotland 300 £30
1905 St Andrews James Braid (2) Skotland 318 £30
1904 Royal St George's Gholfklub Jack White Skotland 296 £30
1903 Prestwick Gholfklub Harry Vardon (4) Jersey 300 £30
1902 Royal Liverpool Gholfklub Sandy Herd Skotland 307 £30
1901 Muirfield James Braid Skotland 309 £30
1900 St. Andrews John Henry Taylor (3) Engeland 309 £30
1899 Royal St George's Gholfklub Harry Vardon (3) Jersey 310 £30
1898 Prestwick Gholfklub Harry Vardon (2) Jersey 307 £30
1897 Royal Liverpool Gholfklub Harold Hilton (Am) (2) Engeland 314 Am - £30
1896 Muirfield Harry Vardon Jersey 316 PO £30
1895 St Andrews John Henry Taylor (2) Engeland 332 £30
1894 Royal St George's Gholfklub John Henry Taylor Engeland 326 £30
1893 Prestwick Gholfklub William Auchterlonie Skotland 322 £30
1892 Muirfield Harold Hilton (Am) Engeland 305 (Am)
1891 St Andrews Hugh Kirkaldy Skotland 166 £10
1890 Prestwick Gholfklub John Ball (Am) Engeland 164 Am - £8
1889 Musselburgh Links Willie Park, jr. (2) Skotland 155PO £8
1888 St Andrews Jack Burns Skotland 171 £10
1887 Prestwick Gholfklub Willie Park, jr. Skotland 161 £10
1886 Musselburgh Links David Brown Skotland 157 £10
1885 St Andrews Bob Martin (2) Skotland 171 £10
1884 Prestwick Gholfklub Jack Simpson Skotland 160 £10
1883 Musselburgh Links Willie Fernie Skotland 159PO £10
1882 St Andrews Bob Ferguson (3) Skotland 171 £10
1881 Prestwick Gholfklub Bob Ferguson (2) Skotland 170 £10
1880 Musselburgh Links Bob Ferguson Skotland 162 £10
1879 St Andrews Jamie Anderson (3) Skotland 169 £10
1878 Prestwick Gholfklub Jamie Anderson (2) Skotland 157 £10
1877 Musselburgh Links Jamie Anderson Skotland 160 £10
1876 St Andrews Bob Martin Skotland 176 £10
1875 Prestwick Gholfklub Willie Park, sr. (4) Skotland 166 £6
1874 Musselburgh Links Mungo Park Skotland 159 £6
1873 St Andrews Tom Kidd Skotland 179 £6
1872 Prestwick Gholfklub Tom Morris, jr. (4) Skotland 166 £6
1871 Geen kampioenskap
1870 Prestwick Gholfklub Tom Morris, jr. (3) Skotland 149 £6
1869 Prestwick Gholfklub Tom Morris, jr. (2) Skotland 154 £6
1868 Prestwick Gholfklub Tom Morris, jr. Skotland 157 £6
1867 Prestwick Gholfklub Tom Morris, sr. (4) Skotland 170 £6
1866 Prestwick Gholfklub Willie Park, sr. (3) Skotland 169 £6
1865 Prestwick Gholfklub Andrew Strath Skotland 162 £6
1864 Prestwick Gholfklub Tom Morris, sr. (3) Skotland 167 £6
1863 Prestwick Gholfklub Willie Park, sr. (2) Skotland 168 -
1862 Prestwick Gholfklub Tom Morris, sr. (2) Skotland 163 -
1861 Prestwick Gholfklub Tom Morris, sr. Skotland 163 -
1860 Prestwick Gholfklub Willie Park, sr. Skotland 174 -
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Publikasie datum: September 03, 2021

britse, belangrikste, britse, gholftoernooi, word, elke, jaar, ander, deel, brittanje, gehou, naam, beteken, beide, amateur, beroepspelers, deelneem, beker, 1873, morris, trofee, gordel, oudste, vier, groot, gholfkampioenskappe, mans, geleentheid, word, jaarli. Die Britse Ope is die belangrikste Britse gholftoernooi Dit word elke jaar in n ander deel van Brittanje gehou 1 Die Ope in die naam beteken dat beide amateur en beroepspelers mag deelneem Die beker uit 1873 Tom Morris met die trofee n gordel Die Britse Ope is die oudste van die vier groot gholfkampioenskappe vir mans Die geleentheid word jaarliks deur The R amp A geadministreer en by een van verskeie gesogte gholfklubs in die Verenigde Koninkryk aangebied Dit word tans in die middel van Julie gespeel na die VSA Ope maar voor die PGA kampioenskap as die 3de van die 4 Grand Slam gholftoernooie Geskiedenis WysigDie toernooi is vir die eerste keer op 17 Oktober 1860 op die Prestwick gholfbaan in Skotland aangebied Die eerste elf wedstryde het op hierdie baan plaasgevind Na n jaar sonder n toernooi is dit in 1872 op n rotasiebasis tussen verskillende bane in Skotland heringestel In 1894 is die toernooi vir die eerste keer buite Skotland by die Royal St George s naby Sandwich in Kent aangebied In 1892 is die toernooi na 72 putjies uitgebrei In daardie jaar moes toeskouers vir die eerste keer toegangsgeld betaal Dit was die enigste toernooi waar twee uitskakelings plaasgevind het na die 2de en die 3de rondte In 1985 is dit tot n enkele uitskakeling na die tweede rondte aangepas Wenners WysigJaar Plek Kampioen Land Telling 1ste prys2020 Kampioenskap afgelas weens die koronaviruspandemie2019 Royal Portrush Shane Lowry Ierland 269 15 VS 1 935 0002018 Carnoustie Francesco Molinari Italie 276 8 VS 1 890 0002017 Royal Birkdale Jordan Spieth Verenigde State 268 12 VS 1 845 0002016 Royal Troon Henrik Stenson Swede 264 20 1 175 0002015 St Andrews Zach Johnson Verenigde State 273 15 1 150 0002014 Royal Liverpool Rory McIlroy Noord Ierland 271 17 975 0002013 Muirfield Phil Mickelson VSA 281 3 945 0002012 Royal Lytham amp St Annes Ernie Els 2 Suid Afrika 273 7 900 0002011 Royal St George s Darren Clarke Noord Ierland 275 5 900 0002010 St Andrews Louis Oosthuizen Suid Afrika 272 16 850 0002009 Turnberry Stewart Cink VSA 278 2 PO 750 0002008 Royal Birkdale Gholfklub Padraig Harrington 2 Ierland 283 3 750 0002007 Carnoustie Golf Links Padraig Harrington Ierland 277 7 PO 750 0002006 Royal Liverpool Gholfklub Tiger Woods 3 VSA 270 18 720 0002005 St Andrews Tiger Woods 2 VSA 274 14 720 0002004 Royal Troon Gholfklub Todd Hamilton VSA 274 10 PO 720 0002003 Royal St George s Gholfklub Ben Curtis VSA 283 1 700 0002002 Muirfield Ernie Els Suid Afrika 278 6 PO 700 0002001 Royal Lytham amp St Annes Gholfklub David Duval VSA 274 10 600 0002000 St Andrews Tiger Woods VSA 269 19 500 0001999 Carnoustie Golf Links Paul Lawrie Skotland 290 6 PO 350 0001998 Royal Birkdale Gholfklub Mark O Meara VSA 280 E PO 300 0001997 Royal Troon Gholfklub Justin Leonard VSA 272 12 250 0001996 Royal Lytham amp St Annes Gholfklub Tom Lehman VSA 271 13 200 0001995 St Andrews John Daly VSA 282 6 PO 125 0001994 Turnberry Nick Price Zimbabwe 268 12 110 0001993 Royal St George s Gholfklub Greg Norman 2 Australie 267 13 100 0001992 Muirfield Nick Faldo 3 Engeland 272 12 95 0001991 Royal Birkdale Gholfklub Ian Baker Finch Australie 272 8 90 0001990 St Andrews Nick Faldo 2 Engeland 270 18 85 0001989 Royal Troon Gholfklub Mark Calcavecchia VSA 275 13 PO 80 0001988 Royal Lytham amp St Annes Gholfklub Seve Ballesteros 3 Spanje 273 11 80 0001987 Muirfield Nick Faldo Engeland 279 5 75 0001986 Turnberry Greg Norman Australie 280 E 70 0001985 Royal St George s Gholfklub Sandy Lyle Skotland 282 2 65 0001984 St Andrews Seve Ballesteros 2 Spanje 276 12 55 0001983 Royal Birkdale Gholfklub Tom Watson 5 VSA 275 9 40 0001982 Royal Troon Gholfklub Tom Watson 4 VSA 284 4 32 0001981 Royal St George s Gholfklub Bill Rogers VSA 276 4 25 0001980 Muirfield Tom Watson 3 VSA 271 13 25 0001979 Royal Lytham amp St Annes Gholfklub Seve Ballesteros Spanje 283 1 15 0001978 St Andrews Jack Nicklaus 3 VSA 281 7 12 5001977 Turnberry Tom Watson 2 VSA 268 12 10 0001976 Royal Birkdale Gholfklub Johnny Miller VSA 279 9 7 5001975 Carnoustie Golf Links Tom Watson VSA 279 5 PO 7 5001974 Royal Lytham amp St Annes Gholfklub Gary Player 3 Suid Afrika 282 2 5 5001973 Royal Troon Gholfklub Tom Weiskopf VSA 276 12 5 5001972 Muirfield Lee Trevino 2 VSA 278 6 5 5001971 Royal Birkdale Gholfklub Lee Trevino VSA 278 10 5 5001970 St Andrews Jack Nicklaus 2 VSA 283 5 PO 5 2501969 Royal Lytham amp St Annes Gholfklub Tony Jacklin Engeland 280 4 4 2501968 Carnoustie Golf Links Gary Player 2 Suid Afrika 289 1 3 0001967 Royal Liverpool Gholfklub Roberto DeVicenzo Argentinie 278 10 2 1001966 Muirfield Jack Nicklaus VSA 282 2 2 1001965 Royal Birkdale Gholfklub Peter Thomson 5 Australie 285 3 1 7501964 St Andrews Tony Lema VSA 279 9 1 5001963 Royal Lytham amp St Annes Gholfklub Bob Charles Nieu Seeland 277 7 PO 1 5001962 Royal Troon Gholfklub Arnold Palmer 2 VSA 276 12 1 4001961 Royal Birkdale Gholfklub Arnold Palmer VSA 284 4 1 4001960 St Andrews Kel Nagle Australie 278 10 1 2501959 Muirfield Gary Player Suid Afrika 284 E 1 0001958 Royal Lytham amp St Annes Gholfklub Peter Thomson 4 Australie 274 10 PO 1 0001957 St Andrews Bobby Locke 4 Suid Afrika 279 9 1 0001956 Royal Liverpool Gholfklub Peter Thomson 3 Australie 286 2 1 0001955 St Andrews Peter Thomson 2 Australie 281 7 1 0001954 Royal Birkdale Gholfklub Peter Thomson Australie 283 5 7501953 Carnoustie Golf Links Ben Hogan Verenigde State 282 6 5001952 Royal Lytham amp St Annes Gholfklub Bobby Locke 3 Suid Afrika 287 1 3001951 Royal Portrush Gholfklub Max Faulkner Engeland 285 3 3001950 Royal Troon Gholfklub Bobby Locke 2 Suid Afrika 279 9 3001949 Royal St George s Gholfklub Bobby Locke Suid Afrika 283 5 3001948 Muirfield Henry Cotton 3 Engeland 288 E 1501947 Royal Liverpool Gholfklub Fred Daly Noord Ierland 293 5 1501946 St Andrews Sam Snead Verenigde State 290 2 1501940 1945 Geen kampioenskap weens die Tweede Wereldoorlog1939 St Andrews Richard Burton Engeland 290 1001938 Royal St George s Gholfklub Reg Whitcombe Engeland 295 1001937 Carnoustie Golf Links Henry Cotton 2 Engeland 290 1001936 Royal Liverpool Gholfklub Alf Padgham Engeland 287 1001935 Muirfield Alf Perry Engeland 283 1001934 Royal St George s Gholfklub Henry Cotton Engeland 283 1001933 St Andrews Denny Shute Verenigde State 292PO 1001932 Prince s Gholfklub Gene Sarazen Verenigde State 283 1001931 Carnoustie Golf Links Tommy Armour Verenigde State nat 296 1001930 Royal Liverpool Gholfklub Bobby Jones Am 3 Verenigde State 291 Am 1001929 Muirfield Walter Hagen 4 Verenigde State 292 1001928 Royal St George s Gholfklub Walter Hagen 3 Verenigde State 292 1001927 St Andrews Bobby Jones Am 2 Verenigde State 285 Am 1001926 Royal Lytham amp St Annes Gholfklub Bobby Jones Am Verenigde State 291 Am 751925 Prestwick Gholfklub Jim Barnes Verenigde State nat 300 751924 Royal Liverpool Gholfklub Walter Hagen 2 Verenigde State 301 751923 Royal Troon Gholfklub Arthur Havers Engeland 295 751922 Royal St George s Gholfklub Walter Hagen Verenigde State 300 751921 St Andrews Jock Hutchison Verenigde State nat 296PO 751920 Royal Cinque Ports Gholfklub George Duncan Skotland 303 751915 1919 Geen kampioenskap weens die Eerste Wereldoorlog1914 Prestwick Gholfklub Harry Vardon 6 Jersey 306 501913 Royal Liverpool Gholfklub John Henry Taylor 5 Engeland 304 501912 Muirfield Ted Ray Jersey 295 501911 Royal St George s Gholfklub Harry Vardon 5 Jersey 303PO 501910 St Andrews James Braid 5 Skotland 299 501909 Royal Cinque Ports Gholfklub John Henry Taylor 4 Engeland 291 301908 Prestwick Gholfklub James Braid 4 Skotland 291 301907 Royal Liverpool Gholfklub Arnaud Massy Frankryk 312 301906 Muirfield James Braid 3 Skotland 300 301905 St Andrews James Braid 2 Skotland 318 301904 Royal St George s Gholfklub Jack White Skotland 296 301903 Prestwick Gholfklub Harry Vardon 4 Jersey 300 301902 Royal Liverpool Gholfklub Sandy Herd Skotland 307 301901 Muirfield James Braid Skotland 309 301900 St Andrews John Henry Taylor 3 Engeland 309 301899 Royal St George s Gholfklub Harry Vardon 3 Jersey 310 301898 Prestwick Gholfklub Harry Vardon 2 Jersey 307 301897 Royal Liverpool Gholfklub Harold Hilton Am 2 Engeland 314 Am 301896 Muirfield Harry Vardon Jersey 316 PO 301895 St Andrews John Henry Taylor 2 Engeland 332 301894 Royal St George s Gholfklub John Henry Taylor Engeland 326 301893 Prestwick Gholfklub William Auchterlonie Skotland 322 301892 Muirfield Harold Hilton Am Engeland 305 Am 1891 St Andrews Hugh Kirkaldy Skotland 166 101890 Prestwick Gholfklub John Ball Am Engeland 164 Am 81889 Musselburgh Links Willie Park jr 2 Skotland 155PO 81888 St Andrews Jack Burns Skotland 171 101887 Prestwick Gholfklub Willie Park jr Skotland 161 101886 Musselburgh Links David Brown Skotland 157 101885 St Andrews Bob Martin 2 Skotland 171 101884 Prestwick Gholfklub Jack Simpson Skotland 160 101883 Musselburgh Links Willie Fernie Skotland 159PO 101882 St Andrews Bob Ferguson 3 Skotland 171 101881 Prestwick Gholfklub Bob Ferguson 2 Skotland 170 101880 Musselburgh Links Bob Ferguson Skotland 162 101879 St Andrews Jamie Anderson 3 Skotland 169 101878 Prestwick Gholfklub Jamie Anderson 2 Skotland 157 101877 Musselburgh Links Jamie Anderson Skotland 160 101876 St Andrews Bob Martin Skotland 176 101875 Prestwick Gholfklub Willie Park sr 4 Skotland 166 61874 Musselburgh Links Mungo Park Skotland 159 61873 St Andrews Tom Kidd Skotland 179 61872 Prestwick Gholfklub Tom Morris jr 4 Skotland 166 61871 Geen kampioenskap1870 Prestwick Gholfklub Tom Morris jr 3 Skotland 149 61869 Prestwick Gholfklub Tom Morris jr 2 Skotland 154 61868 Prestwick Gholfklub Tom Morris jr Skotland 157 61867 Prestwick Gholfklub Tom Morris sr 4 Skotland 170 61866 Prestwick Gholfklub Willie Park sr 3 Skotland 169 61865 Prestwick Gholfklub Andrew Strath Skotland 162 61864 Prestwick Gholfklub Tom Morris sr 3 Skotland 167 61863 Prestwick Gholfklub Willie Park sr 2 Skotland 168 1862 Prestwick Gholfklub Tom Morris sr 2 Skotland 163 1861 Prestwick Gholfklub Tom Morris sr Skotland 163 1860 Prestwick Gholfklub Willie Park sr Skotland 174 Verwysings Wysig HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Britse Ope amp ol,