fbpx
Wikipedia

Britse Lugmag

Die Britse Koninklike Lugmag (Engels: Royal Air Force, afgekort RAF) is die lugmag van die Verenigde Koninkryk. Die lugmag is in 1918 gestig[2] deur die samesmelting van die Koninklike Vliegkorps en die Britse Vloot se lugdiens. Dit is die oudste lugmag ter wêreld.[3] Die eerste hoof van die Britse Lugmag was Hugh Trenchard.

Britse Lugmag
Gestig 1 April 1918
Land Verenigde Koninkryk
Onderdeel van Britse Gewapende Magte
Tipe Lugmag
Logo
Vaandel
Rondeel
Hoofkwartier MOD Main Building, Whitehall
Aantal lede 37 200 Gereelde en RAuxAF
33 980 Gereelde Reserwe
606 vliegtuie (Verdere 135 bestel)[1]
Mars Royal Air Force March Past
Veldslae Eerste Wêreldoorlog
Tweede Wêreldoorlog
Korea-oorlog
Viëtnamoorlog
Golfoorlog
Die Sopwith Camel was die vernaamste Britse vliegtuig in die Eerste Wêreldoorlog. Daar is meer as 20 000 van die vliegtuie gebou.

Die Britse Lugmag beskik oor verskeie basisse oor die wêreld, insluitende in die Verenigde Koninkryk, Falkland-eilande, Siprus en Gibraltar. Hierdie basisse het gewoonlik 'n voorvoegsel 'RAF' wat staan vir "Royal Air Force". Voorbeelde van hierdie basisse is: RAF Lossiemouth in Skotland, RAF Valley in Wallis, RAF Aldergrove in Noord-Ierland en RAF Linton-on Ouse in Engeland.

Die Britse Lugmag beskik oor moderne vliegtuie soos die Eurofighter Typhoon, Panavia Tornado en die BAE Hawk. Die Hawk word gebruik om vlieëniers van snelbewegende vliegtuie op te lei.

Fotogalery van die lugmag se moderne vliegtuie

Verwysings

  1. "World Air Forces" (PDF) (in Engels). Flight International. 2014. (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 4 September 2014.
  2. "RAF Timeline 1918–1929". Royal Air Force. 2011. Besoek op 20 April 2011.
  3. "World War I". Royal Air Force. 2011. Besoek op 20 April 2011.

Eksterne skakels

  • Die Britse Lugmag se webtuiste
  • Vliegtuie in aksie

Britse Lugmag
britse, lugmag, britse, koninklike, lugmag, engels, royal, force, afgekort, lugmag, verenigde, koninkryk, lugmag, 1918, gestig, deur, samesmelting, koninklike, vliegkorps, britse, vloot, lugdiens, oudste, lugmag, wêreld, eerste, hoof, hugh, trenchard, gestig, . Die Britse Koninklike Lugmag Engels Royal Air Force afgekort RAF is die lugmag van die Verenigde Koninkryk Die lugmag is in 1918 gestig 2 deur die samesmelting van die Koninklike Vliegkorps en die Britse Vloot se lugdiens Dit is die oudste lugmag ter wereld 3 Die eerste hoof van die Britse Lugmag was Hugh Trenchard Britse LugmagGestig 1 April 1918Land Verenigde KoninkrykOnderdeel van Britse Gewapende MagteTipe LugmagLogoVaandelRondeelHoofkwartier MOD Main Building WhitehallAantal lede 37 200 Gereelde en RAuxAF33 980 Gereelde Reserwe606 vliegtuie Verdere 135 bestel 1 Mars Royal Air Force March PastVeldslae Eerste WereldoorlogTweede WereldoorlogKorea oorlogVietnamoorlogGolfoorlogDie Sopwith Camel was die vernaamste Britse vliegtuig in die Eerste Wereldoorlog Daar is meer as 20 000 van die vliegtuie gebou Die Britse Lugmag beskik oor verskeie basisse oor die wereld insluitende in die Verenigde Koninkryk Falkland eilande Siprus en Gibraltar Hierdie basisse het gewoonlik n voorvoegsel RAF wat staan vir Royal Air Force Voorbeelde van hierdie basisse is RAF Lossiemouth in Skotland RAF Valley in Wallis RAF Aldergrove in Noord Ierland en RAF Linton on Ouse in Engeland Die Britse Lugmag beskik oor moderne vliegtuie soos die Eurofighter Typhoon Panavia Tornado en die BAE Hawk Die Hawk word gebruik om vlieeniers van snelbewegende vliegtuie op te lei Fotogalery van die lugmag se moderne vliegtuie Wysig Eurofighter Typhoon FGR4 Tornado GR4 Eurofighter Typhoon F2 Sentry AEW1 Raytheon Sentinel R1 Beechcraft Shadow R1 General Atomics MQ 9 Reaper Britten Norman Islander Merlin HC3 Chinook HC2 Puma HC1Verwysings Wysig World Air Forces PDF in Engels Flight International 2014 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 21 April 2020 Besoek op 4 September 2014 RAF Timeline 1918 1929 Royal Air Force 2011 Besoek op 20 April 2011 World War I Royal Air Force 2011 Besoek op 20 April 2011 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Royal Air Force Die Britse Lugmag se webtuiste Vliegtuie in aksieOntsluit van https af wikipedia org w index php title Britse Lugmag amp oldid 2220952,