×
Brits-Indië
Indian Empire
ब्रिटिश राज
برطانوی راج

British Raj


1858–1947

Volkslied: God Save the King/Queen
Brits-Indië in 1860
Hoofstad Kalkutta (1858–1912)
Nieu-Delhi (1912–1947)
Shimla (somer)
Taal/Tale Hindoestani (Hindi en Oerdoe), Engels
Godsdiens Baha’i, Boeddhisme, Christendom, Djainisme, Hindoeïsme, Islam, Judaïsme, Sikhisme
Regering Monargie
Keiser van Indië
- 1858–1901 Victoria
- 1901–1910 Edward VII
- 1910–1936 George V
- 1936 Edward VIII
- 1936–1949 George VI
Vise-Koning en Generaal-Goewerneur van Indië
- 1858–1862 Charles Canning (eerste)
- 1947 Louis Mountbatten (laaste)
Wetgewer Sentrale wetgewende raad
Historiese tydperk Nuwe Tyd
- Indiese opstand 10 Mei 1857
- Regering van Indië-wet 2 Augustus 1858
- Indiese Onafhanklikheids-wet 15 Augustus 1947
- Verdeling van Indië 15 Augustus 1947
Oppervlakte
- 1937 4 903 312 km2
1 893 179 sq mi
- 1947 4 226 734 km2
1 631 951 sq mi
Geldeenheid Roepee

Brits-Indië (Engels: British Raj of Indian Empire, Hindi: ब्रिटिश राज, Oerdoe: برطانوی راج) of Brits Rai (rāj afgelei van "regeer") was 'n Britse kolonie op die Indiese subkontinent en dele van Indo-China, wat tussen 1858 en 1947 bestaan het. Die gebied het as Indië bekend gestaan en was onderverdeel in gebiede onder die gesag van inheemse vorste en gebiede wat direk deur die Britte regeer is. Die direkte beheer deur die Britse Oos-Indiese Kompanjie is ná die Indiese opstand van 1857 aan die Britse regering oorgedra. Volgens die verdrae met die prinsdomme in 1857 het Indië 'n Keiserryk geword en Victoria van die Verenigde Koninkryk is as keiserin van Indië geproklameer.

Vlootvaandel van Brits-Indië
Brits-Indië binne die Britse Ryk, 1921
Kaart van Brits-Indië, 1909
Verspreiding van godsdienste in Brits-Indië, 1909

Ná 1876 is die gebied Indiese Ryk (Indian Empire) genoem met die monarg van Groot-Brittanje as keiser van Indië. Soldate van die Indiese Ryk het aan die Britse Ryk se kant aan die Tweede Vryheidsoorlog, die Eerste Wêreldoorlog en die Tweede Wêreldoorlog geveg. Brits-Indië was ook 'n stigterslid van die Volkebond, die Verenigde Nasies en Indië het aan die Olimpiese Somerspele van 1900, 1920, 1928, 1932 en 1936 deelgeneem.

Onder Mahatma Gandhi het die Indiese onafhanklikheidsbeweging begin en het in 1947 sy doelwit bereik, maar Brits-Indië is vervolgens in die lande Indië en Pakistan verdeel. Mianmar (destyds Burma genoem) het in 1937 'n eie kolonie geword, wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur Japan beset is en in 1948 onafhanklik geword het.

Brits-Indië is as die juweel in die Britse Kroon beskou en die destyds belangrikste kolonie van die Britse Ryk, nog voor Australië, Kanada, Nieu-Seeland en Suid-Afrika.

  1. (en) Oxford English Dictionary, 2nd edition, 1989: from Skr. rāj: to reign, rule; cognate with L. rēx, rēg-is, OIr. rī, rīg king
  2. (en) Oxford English Dictionary, 2nd edition, 1989. "b. spec. the British dominion or rule in the Indian sub-continent (before 1947). In full, British raj.
  3. (en) Metcalf, Barbara; Metcalf, Thomas R. (2006). A Concise History of Modern India (Cambridge Concise Histories). Cambridge and New York: Cambridge University Press. p. xxxiii. ISBN 0-521-68225-8.AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  4. (en) Lyon, Peter (2008). Conflict Between India and Pakistan: An Encyclopedia. ABC-Clio, Inc.
  5. (en) Taylor, Robert (2006). Colonial Forces in British Burma in: Hack, Karl; Rettig, Tobias; Colonial Armies in Southeast Asia. Abingdon. p. 207. ISBN 978-0-415-33413-6.
  6. (en) Charney, Michael W. (2009). A History of Modern Burma. Cambridge University Press. p. 46-72.

Publikasie datum: September 26, 2021

brits, indië, indian, empire, برطانوی, راج, british, 1858, 1947, vlag, wapenvolkslied, save, king, queen, source, source, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track. Indian Empire ब र ट श र ज برطانوی راج British Raj 1858 1947 Vlag WapenVolkslied God Save the King Queen source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Brits Indie in 1860Hoofstad Kalkutta 1858 1912 Nieu Delhi 1912 1947 Shimla somer Taal Tale Hindoestani Hindi en Oerdoe EngelsGodsdiens Baha i Boeddhisme Christendom Djainisme Hindoeisme Islam Judaisme SikhismeRegering MonargieKeiser van Indie 1858 1901 Victoria 1901 1910 Edward VII 1910 1936 George V 1936 Edward VIII 1936 1949 George VIVise Koning en Generaal Goewerneur van Indie 1858 1862 Charles Canning eerste 1947 Louis Mountbatten laaste Wetgewer Sentrale wetgewende raadHistoriese tydperk Nuwe Tyd Indiese opstand 10 Mei 1857 Regering van Indie wet 2 Augustus 1858 Indiese Onafhanklikheids wet 15 Augustus 1947 Verdeling van Indie 15 Augustus 1947Oppervlakte 1937 4 903 312 km2 1 893 179 sq mi 1947 4 226 734 km2 1 631 951 sq miGeldeenheid Roepee Brits Indie Engels British Raj of Indian Empire Hindi ब र ट श र ज Oerdoe برطانوی راج of Brits Rai raj afgelei van regeer 1 was n Britse kolonie op die Indiese subkontinent en dele van Indo China wat tussen 1858 en 1947 bestaan het Die gebied het as Indie bekend gestaan en was onderverdeel in gebiede onder die gesag van inheemse vorste en gebiede wat direk deur die Britte regeer is Die direkte beheer deur die Britse Oos Indiese Kompanjie is na die Indiese opstand van 1857 aan die Britse regering oorgedra 2 Volgens die verdrae met die prinsdomme in 1857 het Indie n Keiserryk geword en Victoria van die Verenigde Koninkryk is as keiserin van Indie geproklameer Vlootvaandel van Brits Indie Brits Indie binne die Britse Ryk 1921 Kaart van Brits Indie 1909 Verspreiding van godsdienste in Brits Indie 1909 Na 1876 is die gebied Indiese Ryk Indian Empire genoem met die monarg van Groot Brittanje as keiser van Indie Soldate van die Indiese Ryk het aan die Britse Ryk se kant aan die Tweede Vryheidsoorlog die Eerste Wereldoorlog en die Tweede Wereldoorlog geveg Brits Indie was ook n stigterslid van die Volkebond die Verenigde Nasies en Indie het aan die Olimpiese Somerspele van 1900 1920 1928 1932 en 1936 deelgeneem Onder Mahatma Gandhi het die Indiese onafhanklikheidsbeweging begin en het in 1947 sy doelwit bereik maar Brits Indie is vervolgens in die lande Indie en Pakistan verdeel 3 4 Mianmar destyds Burma genoem het in 1937 n eie kolonie geword wat tydens die Tweede Wereldoorlog deur Japan beset is en in 1948 onafhanklik geword het 5 6 Brits Indie is as die juweel in die Britse Kroon beskou en die destyds belangrikste kolonie van die Britse Ryk nog voor Australie Kanada Nieu Seeland en Suid Afrika Verwysings Wysig en Oxford English Dictionary 2nd edition 1989 from Skr raj to reign rule cognate with L rex reg is OIr ri rig king en Oxford English Dictionary 2nd edition 1989 b spec the British dominion or rule in the Indian sub continent before 1947 In full British raj en Metcalf Barbara Metcalf Thomas R 2006 A Concise History of Modern India Cambridge Concise Histories Cambridge and New York Cambridge University Press p xxxiii ISBN 0 521 68225 8 AS1 onderhoud gebruik authors parameter link en Lyon Peter 2008 Conflict Between India and Pakistan An Encyclopedia ABC Clio Inc en Taylor Robert 2006 Colonial Forces in British Burma in Hack Karl Rettig Tobias Colonial Armies in Southeast Asia Abingdon p 207 ISBN 978 0 415 33413 6 en Charney Michael W 2009 A History of Modern Burma Cambridge University Press p 46 72 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Brits Indie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Brits Indie amp ol,