×
Britoniese tale

Die Britoniese tale (Engels: Brythonic languages), of Britse tale, vorm een van die twee takke van die Eiland-Keltiese taalfamilie, die ander tak is die Goideliese tale. Die Engelse naam Brythonic is deur die Walliese Keltistiekus, Sir John Rhys, afgelei van die Walliese woord Brython, wat "inheemse Brit" beteken teenoor die Angel-Sakse of Gaels.

Britoniese tale
Brythoniese of Britse tale
Geografiese
verspreiding:
Wallis
Cornwall
Bretagne
Genetiese
klassifikasie
:
Indo-Europees
Kelties
Eiland-Kelties
Britoniese tale
Onderafdelings:
Brits
Pikties (moontlik)
Kumbries

Groot-Brittanje en Ierland in die vroeë-middel 1ste Millenium voor die stigting van die Angel-Saksiese koninkryke:

Hoofsaaklik Britoniese gebiede

Hoofsaaklik Piktiese gebiede

Hoofsaaklik Goideliese gebiede

Die Britoniese tale is histories in Groot-Brittanje gepraat vanaf ten minste die Ystertydperk tot vandag, oorspronklik as die meerderheidstaal maar nou as minderheidstale in Wallis en Cornwall. In die Eiland Man en Skotland is die Britoniese tale vervang deur Goedeliese tale wat weer later deur die Germaanse taal Engels verdring is. Deur emigrasie is die Brithoniese taal Bretons in Bretagne op die Europese vasteland in die weste van Frankryk gevestig. Wallies is later ook onder andere na die Chubut-vallei in Patagonië in Argentinië.

Vandag is die belangrikste Britoniese tale Wallies en Bretons wat as gemeenskapstale oorleef. Kornies het aan die einde van die 18de eeu uitgesterf maar voortgesette pogings is sedert die 20ste eeu aangewend. Kumbries is 'n ander vername uitgestorwe Britoniese taal wat in die noorde van Engeland en die suide van wat vandag Skotland gepraat is. Die taal van die Pikte, Pikties, was moontlik ook 'n Britoniese taal. Dit kon egter ook 'n suster taal van Britonies gewees het of geheel en al 'n ander moontlik nie Indo-Europese taal.

  1. Kenneth H. Jackson het in die 1950's aangevoer dat gegrond op die paar oorblywende inskripsies die Pikte moontlik 'n nie-Indo-Europese taal gepraat het. hedendaagse vakkundiges stem egter nie hiermee saam nie.


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Kelties
Eiland-Keltiese tale
Goidelies: Iers-Gaelies | Skots-Gaelies (Skotland • Kanada) | Manx-Gaelies | Galweegse-Gaelies †
Britonies: Wallies | Kornies | Bretons | Cumbries † | Piekties †
Vasteland-Keltiese tale
Vasteland-Keltiese tale: Gallies †: | Leponties † | Galaties
Keltiberies
Gemengde Tale
Gemengde Tale: Shelta | Bungee †
Uitgestorwe

Publikasie datum: Augustus 22, 2021

britoniese, tale, engels, brythonic, languages, britse, tale, vorm, twee, takke, eiland, keltiese, taalfamilie, ander, goideliese, tale, engelse, naam, brythonic, deur, walliese, keltistiekus, john, rhys, afgelei, walliese, woord, brython, inheemse, brit, bete. Die Britoniese tale Engels Brythonic languages of Britse tale vorm een van die twee takke van die Eiland Keltiese taalfamilie die ander tak is die Goideliese tale 1 Die Engelse naam Brythonic is deur die Walliese Keltistiekus Sir John Rhys afgelei van die Walliese woord Brython wat inheemse Brit beteken teenoor die Angel Sakse of Gaels Britoniese tale Brythoniese of Britse taleGeografiese verspreiding Wallis Cornwall BretagneGenetiese klassifikasie Indo Europees Kelties Eiland Kelties Britoniese taleOnderafdelings Brits Pikties moontlik Kumbries Wallies Kornies BretonsGroot Brittanje en Ierland in die vroee middel 1ste Millenium voor die stigting van die Angel Saksiese koninkryke Hoofsaaklik Britoniese gebiede Hoofsaaklik Piktiese gebiede Hoofsaaklik Goideliese gebiede Die Britoniese tale is histories in Groot Brittanje gepraat vanaf ten minste die Ystertydperk tot vandag oorspronklik as die meerderheidstaal maar nou as minderheidstale in Wallis en Cornwall In die Eiland Man en Skotland is die Britoniese tale vervang deur Goedeliese tale wat weer later deur die Germaanse taal Engels verdring is Deur emigrasie is die Brithoniese taal Bretons in Bretagne op die Europese vasteland in die weste van Frankryk gevestig Wallies is later ook onder andere na die Chubut vallei in Patagonie in Argentinie Vandag is die belangrikste Britoniese tale Wallies en Bretons wat as gemeenskapstale oorleef Kornies het aan die einde van die 18de eeu uitgesterf maar voortgesette pogings is sedert die 20ste eeu aangewend Kumbries is n ander vername uitgestorwe Britoniese taal wat in die noorde van Engeland en die suide van wat vandag Skotland gepraat is Die taal van die Pikte Pikties was moontlik ook n Britoniese taal Dit kon egter ook n suster taal van Britonies gewees het of geheel en al n ander moontlik nie Indo Europese taal 2 Verwysings Wysig History of English A Sketch of the Origin and Development of the English Language Kenneth H Jackson het in die 1950 s aangevoer dat gegrond op die paar oorblywende inskripsies die Pikte moontlik n nie Indo Europese taal gepraat het hedendaagse vakkundiges stem egter nie hiermee saam nie Eksterne skakels Wysig en Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Brythonic Ethnologue Besoek op 30 Maart 2018 en Brythonic languages Encyclopaedia Britannica Besoek op 30 Maart 2018 Indo Europese tale Kentum tale KeltiesEiland Keltiese taleGoidelies Iers Gaelies Skots Gaelies Skotland Kanada Manx Gaelies Galweegse Gaelies Britonies Wallies Kornies Bretons Cumbries Piekties Vasteland Keltiese taleVasteland Keltiese tale Gallies Leponties Galaties Keltiberies Gemengde TaleGemengde Tale Shelta Bungee UitgestorweOntsluit van https af wikipedia org w index php title Britoniese tale amp ol,