×
Brik

'n Brik is 'n seilskip met twee maste. Die skepe het al in die 16de eeu voorgekom, maar is veral in die loop van die 18de eeu as 'n betreklike klein, vinnige oorlogskip gebruik, later ook as koopvaardyskip. Brikke kan nie maklik wind op vaar nie en het 'n relatief groot bemanning nodig om hulle aan die beweeg te kry.

'n Brik
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 11, 2021

brik, seilskip, twee, maste, skepe, 16de, voorgekom, maar, veral, loop, 18de, betreklike, klein, vinnige, oorlogskip, gebruik, later, koopvaardyskip, maklik, wind, vaar, relatief, groot, bemanning, nodig, hulle, beweeg, hierdie, artikel, saadjie, voel, wikiped. n Brik is n seilskip met twee maste Die skepe het al in die 16de eeu voorgekom maar is veral in die loop van die 18de eeu as n betreklike klein vinnige oorlogskip gebruik later ook as koopvaardyskip Brikke kan nie maklik wind op vaar nie en het n relatief groot bemanning nodig om hulle aan die beweeg te kry n Brik Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Brik amp ol,