×
Breëblaarwasbessie

Die Breëblaarwasbessie (Morella pilulifera) is 'n klein boom wat in Suider-Afrika voorkom. Dit is 'n geoksiel. Die boom word gevind in die sentrale deel van die Oos-Kaap tot in Limpopo en Noordwes. Dit kom ook voor in Zimbabwe se oostelike hooglande. Die boom groei tussen rotse in bergagtige gebiede en langs strome.

Breëblaarwasbessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Fagales
Familie:
Genus:
Morella
Spesie:
M. pilulifera
Binomiale naam
Morella pilulifera
(Rendle) Killick, 1998
  1. .
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.


Publikasie datum: September 27, 2021

breëblaarwasbessie, morella, pilulifera, klein, boom, suider, afrika, voorkom, geoksiel, boom, word, gevind, sentrale, deel, kaap, limpopo, noordwes, voor, zimbabwe, oostelike, hooglande, boom, groei, tussen, rotse, bergagtige, gebiede, langs, strome, wetenska. Die Breeblaarwasbessie Morella pilulifera is n klein boom wat in Suider Afrika voorkom Dit is n geoksiel 1 Die boom word gevind in die sentrale deel van die Oos Kaap tot in Limpopo en Noordwes Dit kom ook voor in Zimbabwe se oostelike hooglande Die boom groei tussen rotse in bergagtige gebiede en langs strome BreeblaarwasbessieWetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang Eudicots geen rang RosidsOrde FagalesFamilie MyricaceaeGenus MorellaSpesie M piluliferaBinomiale naamMorella pilulifera Rendle Killick 1998Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bomeBron WysigWatter Boom is dit Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1Verwysings Wysig Savanna fire and the origins of the underground forests of Africa Maurin O Davies TJ Burrows JE Daru BH Yessoufou K Muasya AM van der Bank M Bond WJ New Phytol 2014 Oct 204 1 201 14 doi 10 1111 nph 12936 Epub 2014 Jul 17 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Breeblaarwasbessie amp ol,