×
Brasiliaanse nasionale rugbyspan

Die Brasiliaanse nasionale rugbyspan met die bynaam Tupi’s word deur die Brasiliaanse Rugbykonfederasie (Portugees: Confederação Brasiliera de Rugby) beheer. Brasilië is een van die stigterslede van CONSUR, nou bekend as Súdamerica Rugby, en het aan die inougurele Suid-Amerikaanse toernooi in 1951 deelgeneem. Brasilië het nog nie vir ’n Rugbywêreldbeker gekwalifiseer nie maar het in 2016 aan die seweskompetisie tydens die Olimpiese Spele deelgeneem. Brasilië is tans die derde beste span in Suid-Amerika (na Argentinië en Uruguay, en vyfde in die Amerikas.

Brasilië
Unie Brasiliaanse Rugbykonfederasie
Bynaam(e) Tupi’s
Embleem Tupí-hoofman
Stigting 1972
Stadion Pacaembu-stadion, São Paulo
Kapasiteit 40 199
President Eduardo Mufarej
Afrigter(s) Rodolfo Ambrosio
Kaptein(s) Felipe Sancery
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Meeste toetse Moisés Duque (38)
Meeste toetspunte Moisés Duque (194)
Meeste drieë Daniel Sancery (13)
Eerste internasionale wedstryd
Uruguay 8–6 Brasilië
(Montevideo, Uruguay; 9 September 1950)
Grootste oorwinning
Costa Rica 0–95 Brasilië
(Lima, Peru; 16 Oktober 2006)
Grootste nederlaag
Argentinië 114–3 Brasilië
(San Pablo, Brasilië; 2 Oktober 1993)
Argentinië 111–0 Brasilië
(Santiago de Chile, Chili; 23 Mei 2012)
Amptelike webwerf

Rugby in Brasilië het ’n lang geskiedenis wat na die laat 19de eeu terugdateer toe Britse immigrante die spel na die stedelike hawens van Brasilië geneem het. Ten spyte van Brasilië se sukses met sokker, was die land nog altyd een van die swakker spanne in die Amerikas met veel minder om op te roem as die spanne van Argentinië, Uruguay en Chili.

In die 21ste eeu is pogings aangewend om die sport in Brasilië te laat opleef. Brasilië is met die toevoeging van sewesrugby tot die Olimpiese kalender genooi om aan die Wêreldrugby Sewesreeks deel te neem met goeie vordering in die mans- en damesreekse. In 2016 het ’n vergadering tussen die unies van Argentinië, Brasilië, Kanada, Chili, Amerika en Uruguay die Amerikas Rugbykampioenskap begin as ’n kompetisie soortgelyk aan die Sesnasies-toernooi en Die Rugbykampioenskap om sodoende gereelde toetsrugby aan die topspanne van die streek te bied. Na drie taai wedstryde waarvan Brasilië twee byna gewen het, het hulle die Amerikaanse Arende met 24–23 gewen vir hulle eerste oorwinning in die toernooi, ’n eerste oorwinning oor die VSA én ’n eerste oorwinning oor ’n Vlak 2-span. Daarna het Brasilië die spanne van België en Portugal geklop vir hulle eerste oorwinning oor Europese spanne; hulle het boonop ook ’n eerste historiese oorwinning oor ’n Argentynse XV behaal. Die oorwinning oor die Argentynse span, saam met oorwinnings oor Chili en Colombia het in 2018 aan Brasilië hulle eerste titel in die Suid-Amerikaanse Rugbykampioenskap besorg.

Gedurende 2015–2017 het die beheerliggaam vir rugby in Brasilië (CBRu) ’n prys ontvang vir die beste bestuur van alle plaaslike sportbestuursliggame.

Inhoud

Beginjare (19de eeu tot 1949)

Die eerste rugbywedstryd in Brasilië is in die laat-19de eeu gespeel. Britse immigrante wat na Brasilië gekom het, het die spel na verskeie van die hawestede gebring. Hierdie immigrante het verskeie atletiekklubs opgerig wat ook as sokkerklubs gedien het. Die eerste opgetekende rugbywedstryd in Brasilië is in 1891 onder toesig van Charles William Miller deur die São Paulo Atletiekklub (SPAC) gespeel. Hierna het Augusto Shaw pogings aangewend om die sport verder uit te brei nadat Miller hom eksklusief op sokker toegespits het.

Gedurende die 1920’s en ’30’s het rugby in Brasilië begin floreer, maar dit het nie dieselfde blootstelling as sokker geniet nie. Rugby was grotendeels beperk tot diegene wat van Britse afkoms was of wat een of ander ander verbintenis met Brittanje gehad het. In 1926 is ’n plaaslike toernooi begin. Teen 1932 is ’n nasionale span gekies en Brasilië het sy eerste internasionale wedstryd teen ’n Suid-Afrikaanse XV gespeel; die telling is nie bekend nie. Die sport het ’n terugslag ervaar die ’n poging om die as ’n nasionale sport erken te kry geweier is omdat rugby tot vier deelstate beperk is, waar die vereiste deelname in vyf deelstate was. Die Tweede Wêreldoorlog het tussen 1941 en 1946, soos in talle ander lande, die sport bedwing.

1950’s tot 1990’s

Brasilië het aan die heel eerste Suid-Amerikaanse Rugbykampioenskap in 1951 deelgeneem, maar al drie hul wedstryde verloor met onderskeidelik 68–0 teen Chili en 72–0 teen Argentinië en ’n 10–17 verlies teen Uruguay. Rugby is gedurende die 1950’s sporadies in Brasilië georganiseer; daar was geen amptelike bestuursliggaam nie en die nasionale span is slegs deur Jimme Macintyre, wat die SPAC bestuur het, saamgeroep. Brasilië sou eers weer in 1961 ’n toets speel. Die hedendaagse CBRu is in 1963 gestig om die spel in Brasilië meer effektief te bestuur. Die eerste president van die CBRu was Harry Donovan. In 1964 het Brasilië tweede geëindig in die Suid-Amerikaanse Rugbykampioenskap met ’n gelykopuitslag teen Chili (16–16) en ’n sege teen Uruguay (15–8).

In die 1970’s het die verbeterde struktuur die spel aan Brasiliane buite die Brits-afgestamde gemeenskap begin bekendstel. Brasilië het ’n effense oplewing in rugby beleef; die spel is by universiteit regdeur die land begin speel en Brasilië het ’n bestemming vir rugbytoere geword. In 1974 het Brasilië in ’n toets teen Frankryk gespeel en met 7–99 verloor. Vir die res van die dekade het Brasilië teen sy Suid-Amerikaanse bure gespeel en dikwels teen Paraguay gewen.

In 1985 het Frankryk weer deur Brasilië getoer maar teen ’n meer gedugte Brasiliaanse span te staan gekom. Die wedstryd het met ’n telling van 6–41 in die guns van Frankryk geëindig. Brasilië is ’n stigtingslid van CONSUR (nou Súdamerica Rugby) wat in 1989 gestig is. Ten spyte hiervan het Brasilië eers in 1995 amptelik by die Internasionale Rugbyraad aangesluit en gevolglik tot op daardie punt aan geen kwalifiserende toernooie deelgeneem nie. Hulle eerste kragmeting in ’n kwalifiserende wedstryd het egter rampspoedig afgeloop deurdat die span met 41–0 teen Trinidad en Tobago verloor het. Die het hulle veldtog tot ’n abrupte einde gebring.

2000’s – Die Nuwe Eeu

Die Brasiliaanse en Peruaanse nasionale rugbyspanne in 2005

Brasilië het die 2000’s met meer sukses afgeskop. In 2000 het Brasilië die Suid-Amerikaanse Rugbykampioenskap met gemak gewen, en die sukses in 2001 herhaal in die toernooi teen Colombia, Peru en Venezuela. Brasilië het na die volgende kwalifiseringsronde deurgedring en Trinidad en Tobago maklik afgeskud; hoewel Brasilië hulle laaste wedstryde verloor het, het hulle eindelik begin om die gaping te begin verklein. Regdeur die 2000’s het Brasilië meer van sy wedstryde begin wen en in 2008 het die span eindelik deurgebreek; Brasilië het Paraguay geklop om vir die eerste maal sedert 1989 na die boonste vlak van die Suid-Amerikaanse Rugbykampioenskap te vorder. Brasilië het dieselfde in 2009 vermag.

In 2012 het die New York Times berig dat rugby die tweede vinnigste groeiende sportsoort in Brasilië was, na gemengde vegkuns. Dit is deels te danke aan Wêreldrugby wat weer in Brasilië belê het as gevolg van die herinstelling van (sewes)rugby by die Olimpiese spele in 2016. Sedertdien is Brasilië genooi om aan die Wêreldrugby Sewesreeks deel te neem, waar die span teen sterker kompetisie kon meeding.

In 2014 het Brasilië sy heel eerste oorwinning oor Chili behaal en die Condores met 24–16 geklop. Sedert inisiatiewe in 2009 verskerp is, het die aard van rugby in Brasilië verander; heelwat meer spelers het begin registreer en die sport het suksesvolle borgskappe met maatskappye soos Bradesco, wat meen dat Brasiliaanse rugby in die toekoms winsgewend kan wees, aangegaan.

In 2015 het Brasilië in twee toetse teen Duitsland gespeel, waarvan een wedstryd in die Pacaembu-stadion gespeel is. 10 000 toeskouers het hierdie wedstryde gekyk wat van die hoogste toeskouertal vir rugby in Brasilië is. Brasilië se verbetering het in 2016 getoon tydens die eerste weergawe van die Amerikas Rugbykampioenskap waar Brasilië op die randjie van historiese oorwinnings oor Chili en Uruguay gekom het, maar die nie kon deurvoer nie. Nadat Brasilië 25 punte in hul eerste ontmoeting teen Kanada aangeteken het, het die span met 24–23 teen die Verenigde State in Pacaembu gewen; Brasilië het egter in die eindstryd met 7–41 teen Argentinië verloor maar in die proses hul eerste drie in dekades teen Argentinië gedruk.

Vir die 2016-seisoen van die Suid-Amerikaanse Rugbykamipoenskap “A” het RedeTV!, een van Brasilië se groot televisienetwerke Brasilië se wedstryde regstreeks uitgesaai. Brasilië het op Allianz Parque in São Paulo, een van die grootste stadions om ’n rugbywedstryd in Brasilië aan te bied, teen Uruguay gespeel. Brasilië het ook met 20–20 teen Chili gelykop gespeel wat op hul verbetering in Suid-Amerikaanse rugby gedui het. Om die toernooi af te sluit het hulle met 32–21 teen Paraguay gewen en in die derde plek agter Chili geëindig op ’n punteverskil.

In 2017 het Brasilië nogmaals verbeter deur Chili oortuigend met 17–3 in die Amerikas Rugbykampioenskap te klop voor hulle hul eerste oorwinning oor Kanada in Pacaembu behaal het met ’n telling van 24–23. Na hierdie oorwinnings het Brasilië die 30ste plek op die Wêreldrugbyranglys behaal; die eerste maal sedert 2009 toe die lys ingestel is. Op 18 November 2017 het Brasilië vir die eerste maal oorwinning op Europese grondgebied gesmaak toe hulle België en Portugal geklop het, wat duit op die span se vordering in die 2010’s. Brasilië het later ook vir die eerste maal teen Chili in Chili gewen, en in 2018 se omskepte Suid-Amerikaanse Rugbykampioenskap het hulle teen Argentinië XV geseëvier, wat hulle eerste oorwinning oor ’n Argentynse span was. Brasilië het daarna ook teen Colombia gewen en het vir die eerste maal die titel van Suid-Amerikaanse kampioen gedra.

Die span van Brasilië het tradisioneel ’n geel bostuk en groen broek gedra met ’n groen bostuk en wit broek vir wegwestryde. Die huidige verskaffer van die span se klere is Topper. In 2015 is die span se broekkleur na blou verander om ooreen te stem met die land se sokkerspan. Dit het ’n aanbieding waarby die Tupistam betrek is, ingesluit (waar die span se bynaam vandaan kom). Die huidige truiborg van Brasilië is Banco Bradesco.

Die Brasiliaanse nasionale rugbyspan is vir ’n geruime tyd lank nie-amptelik verbind met Walt Disney se karakter José Carioca. Die CBRu, toe dit nog as Associação Brasileira de Rugby oftewel ABR bekend was, het later die Amasonereusewaterlelie as amptelike embleem en bynaam aanvaar. Hierdie bynaam het egter nie aanklank by ondersteuners gevind nie.

In Maart 2012 het CBRu Os Tupis as Brasilië se nasionale rugbyspan se amptelike bynaam aangekondig. Dit is ’n verwysing na die Tupistam, die grootste etniese groep van inheemse Brasiliane. Die keuse vir die embleem het in 2010 begin toe die CBRu e-posse met voorstelle begin ontvang het. Die drie finaliste was Tupi’s, Sucuri’s (anakondas) en Araras (aras). Ondersteuners het op die internet gestem met 47% van die stemme (4 387 stemme) wat aan Tupi’s gegaan het. Volgens Sami Arap, president van die CBRu tussen 2012 en 2016 het “die keuse die wortels van die Brasiliaanse nasie bekragtig. Tupi verteenwoordig die wese van ons land en verwys na ons krag, deursettingsvermoë, lojaliteit en spangees.”

Rugbywêreldbeker

Wêreldbekerrekord Wêreldbekerkwalifiseringrekord
Jaar Ronde S W G V Pte V Pte T S W G V PV PT
1987 Nie genooi
1991 Nie ingeskryf Nie ingeskryf
1995
1999 Nie gekwalifiseer 1 0 0 1 0 41
2003 6 4 0 2 140 84
2007 5 3 0 2 179 108
2011 8 6 0 2 230 190
2015 5 1 0 4 85 164
2019 6 2 1 3 160 139
Totaal 0/9 31 16 1 14 794 726

Amerikas Rugbykampioenskap

Die Amerikas Rugbykampioenskap is in vyf van die sewe jaar tussen 2009 en 2015 gehou maar Brasilië het nie hieraan deelgeneem nie. Saam met Chili het Brasilië sedert 2016 aan ’n uitgebreide toernooi tussen ses lande deelgeneem. In Brasilië se eerste jaar van deelname het hulle, as 42ste gekeur die 16de gekeurde Amerika met 24–23 geklop in hulle eerste oorwinning oor dié land.

Toernooi Rekord Pte Versk Posisie Seges
2016 1–4 −68 5de Amerika (24–23)
2017 2–3 −116 4de Chili (17–3); Kanada (24–23)
2018 1–4 −96 5de Chili (16–14)
2019 2–3 −65 4de Chili (15–10); Kanada (18–10)

Suid-Amerikaanse Kampioenskap

Toernooi Gasheer Rekord Pte Versk Posisie Seges Gelykop Verliese
2009 Uruguay 1–2 −129 4de Paraguay (36–21) Uruguay (3–71), Chili (3–79)
2010 Chili 1–2 −34 4de Paraguay (23–18) Uruguay (10–26), Chili (8–31)
2011 Argentinië 1–2 −3 4de Paraguay (51–14) Uruguay (18–39), Chili (6–25)
2012 Chili 0–3 −136 4de Uruguay (15–27), Chili (6–19), Argentinië (0–111)
2013 Uruguay 0–3 −150 4de Chili (22–38), Uruguay (7–58), Argentinië (0–83)
2014 (vier lande) 1–2 −24 3de Chili (24–16) Paraguay (24–31), Uruguay (9–34)
2015 (vier lande) 0–3 −77 4de Uruguay (9–48), Chili (3–32), Paraguay (11–17)
2016 (vier lande) 1–1–1 −11 3de Paraguay (32–21) Chili (20–20) Uruguay (14–36)
2017 (vier lande) 1–2 +32 3rd Paraguay (57–6) Uruguay (27–41), Chili (10–15)
2018 (Sesnasies) 3–0 +81 1ste Chili (28–12), Argentynse XV (36-33), Colombia (67-5)

Brasilië het teen 3 Desember 2019 59 van hulle 156 toetswedstryde gewen, ’n wenrekord van 37,82%.

Brasilië se toetsrekord teen alle lande: (Korrek op 3 Desember 2019)

Opponent Gespeel Gewen Verloor Gelykop % Gewen Punte vir Punte teen Punteverskil
Argentinië 14 0 14 0 0 54 1096 –1042
Argentynse XV 3 1 2 0 33,33 51 140 –89
België 1 1 0 0 100 23 19 +4
Chili 27 4 21 2 14,81 324 870 –546
Colombia 9 9 0 9 100 439 34 +405
Costa Rica 1 1 0 0 100 95 0 +95
Duitsland 5 0 5 0 0 51 157 –106
Frankryk A 2 0 2 0 0 13 140 –127
Georgiese XV 1 1 0 0 100 20 18 +2
Hongkong 1 0 1 0 0 3 37 –34
Kanada 4 2 2 0 50 72 130 –58
Kenia 2 0 2 0 0 42 45 –3
Māori All Blacks 1 0 1 0 0 3 35 –32
Meksiko 2 2 0 0 100 126 19 +107
Oxford en Cambridge 2 0 2 0 0 13 102 –89
Paraguay 24 13 11 0 54,17 509 467 +42
Peru 9 9 0 0 100 404 58 +346
Portugal 3 1 2 0 33,33 42 110 –68
Roemenië 2 0 2 0 0 26 78 –52
Spanje 2 0 2 0 0 24 89 –65
Trinidad en Tobago 5 4 1 0 80 75 71 +4
Uruguay 27 3 24 0 11,11 276 933 –657
Verenigde Arabiese Emirate 1 1 0 0 100 66 3 +63
Verenigde State 4 1 3 0 25 71 150 –79
Venezuela 9 8 1 0 88,89 258 95 +163
Totaal 156 59 95 2 37,82 2997 4791 -1794

Voor 2016 is die meeste van Brasilië se wedstryde op SporTV, ’n betaalnetwerk, uitgesaai. In 2016 is veranderinge aan Brasilië se uitsaaiwese aangebring wat daartoe gelei het dat RedeTV wedstryde van die Suid-Amerikaanse Rugbykampioenskap uitsaai terwyl ESPN Brazil die regte het om die Amerikas Rugbykampioenskap uit te saai.

  1. (in Engels). ESPNscrum. vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op3 Desember 2019.
  2. (in Engels). ESPNscrum. vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op3 Desember 2019.
  3. (in Engels). ESPNscrum. vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op3 Desember 2019.
  4. (pt) . Geargiveer vanaf op 2014-11-29. Besoek op10 Mei 2012.
  5. (pt) Edições Leia, 1950.
  6. (en) Bath, Richard (ed.). The Complete Book of Rugby. bl. 64. Seven Oaks Ltd, 1997.ISBN 9781862000131.
  7. (pt) 24 Augustus 2011 op Wayback Machine Geskiedenis van Brasiliaanse Rugby. Besoek op 8 Februarie 2012.
  8. . Portal do Rugby (in Portugees). vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op4 Mei 2016.
  9. (en) Stoney, Emma (5 Oktober 2012). . The New York Times. Besoek op4 Mei 2016.
  10. Panja, Tariq (7 Januarie 2015). (in Engels). Bloomberg. vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2018. Besoek op4 Mei 2016.
  11. (pt) A nova camisa dos Tupis! (YouTube). Confederação Brasileira de Rugby. 3 Februarie 2016.
  12. (in Engels). ESPNscrum. vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op3 Desember 2019.
  • (pt) 12 Julie 2020 op Wayback Machine – Amptelike webwerf
  • (pt) – Brasiliaanse rugbynuus
  • (pt) Brasiliaanse kyk op Rugbynuus
  • (pt) Inligting oor Brasiliaanse Rugby

Publikasie datum: September 26, 2021

brasiliaanse, nasionale, rugbyspan, bynaam, tupi, word, deur, brasiliaanse, rugbykonfederasie, portugees, confederação, brasiliera, rugby, beheer, brasilië, stigterslede, consur, bekend, súdamerica, rugby, inougurele, suid, amerikaanse, toernooi, 1951, deelgen. Die Brasiliaanse nasionale rugbyspan met die bynaam Tupi s 4 word deur die Brasiliaanse Rugbykonfederasie Portugees Confederacao Brasiliera de Rugby beheer Brasilie is een van die stigterslede van CONSUR nou bekend as Sudamerica Rugby en het aan die inougurele Suid Amerikaanse toernooi in 1951 deelgeneem Brasilie het nog nie vir n Rugbywereldbeker gekwalifiseer nie maar het in 2016 aan die seweskompetisie tydens die Olimpiese Spele deelgeneem Brasilie is tans die derde beste span in Suid Amerika na Argentinie en Uruguay en vyfde in die Amerikas BrasilieUnie Brasiliaanse RugbykonfederasieBynaam e Tupi sEmbleem Tupi hoofmanStigting 1972Stadion Pacaembu stadion Sao PauloKapasiteit 40 199President Eduardo MufarejAfrigter s Rodolfo AmbrosioKaptein s Felipe SancerySpankleure Alt kleureStatistiekMeeste toetse Moises Duque 38 1 Meeste toetspunte Moises Duque 194 2 Meeste driee Daniel Sancery 13 3 Eerste internasionale wedstrydUruguay 8 6 Brasilie Montevideo Uruguay 9 September 1950 Grootste oorwinningCosta Rica 0 95 Brasilie Lima Peru 16 Oktober 2006 Grootste nederlaagArgentinie 114 3 Brasilie San Pablo Brasilie 2 Oktober 1993 Argentinie 111 0 Brasilie Santiago de Chile Chili 23 Mei 2012 Amptelike webwerfww2 brasilrugby com br Rugby in Brasilie het n lang geskiedenis wat na die laat 19de eeu terugdateer toe Britse immigrante die spel na die stedelike hawens van Brasilie geneem het Ten spyte van Brasilie se sukses met sokker was die land nog altyd een van die swakker spanne in die Amerikas met veel minder om op te roem as die spanne van Argentinie Uruguay en Chili In die 21ste eeu is pogings aangewend om die sport in Brasilie te laat opleef Brasilie is met die toevoeging van sewesrugby tot die Olimpiese kalender genooi om aan die Wereldrugby Sewesreeks deel te neem met goeie vordering in die mans en damesreekse In 2016 het n vergadering tussen die unies van Argentinie Brasilie Kanada Chili Amerika en Uruguay die Amerikas Rugbykampioenskap begin as n kompetisie soortgelyk aan die Sesnasies toernooi en Die Rugbykampioenskap om sodoende gereelde toetsrugby aan die topspanne van die streek te bied Na drie taai wedstryde waarvan Brasilie twee byna gewen het het hulle die Amerikaanse Arende met 24 23 gewen vir hulle eerste oorwinning in die toernooi n eerste oorwinning oor die VSA en n eerste oorwinning oor n Vlak 2 span Daarna het Brasilie die spanne van Belgie en Portugal geklop vir hulle eerste oorwinning oor Europese spanne hulle het boonop ook n eerste historiese oorwinning oor n Argentynse XV behaal Die oorwinning oor die Argentynse span saam met oorwinnings oor Chili en Colombia het in 2018 aan Brasilie hulle eerste titel in die Suid Amerikaanse Rugbykampioenskap besorg Gedurende 2015 2017 het die beheerliggaam vir rugby in Brasilie CBRu n prys ontvang vir die beste bestuur van alle plaaslike sportbestuursliggame Inhoud 1 Geskiedenis 1 1 Beginjare 19de eeu tot 1949 1 2 1950 s tot 1990 s 1 3 2000 s Die Nuwe Eeu 2 Uniforms 3 Bynaam 4 Toernooirekords 4 1 Rugbywereldbeker 4 2 Amerikas Rugbykampioenskap 4 3 Suid Amerikaanse Kampioenskap 5 Algehele rekord 6 Mediadekking 7 Verwysings 8 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigBeginjare 19de eeu tot 1949 Wysig Die eerste rugbywedstryd in Brasilie is in die laat 19de eeu gespeel Britse immigrante wat na Brasilie gekom het het die spel na verskeie van die hawestede gebring Hierdie immigrante het verskeie atletiekklubs opgerig wat ook as sokkerklubs gedien het 5 Die eerste opgetekende rugbywedstryd in Brasilie is in 1891 onder toesig van Charles William Miller deur die Sao Paulo Atletiekklub SPAC gespeel Hierna het Augusto Shaw pogings aangewend om die sport verder uit te brei nadat Miller hom eksklusief op sokker toegespits het 6 Gedurende die 1920 s en 30 s het rugby in Brasilie begin floreer maar dit het nie dieselfde blootstelling as sokker geniet nie Rugby was grotendeels beperk tot diegene wat van Britse afkoms was of wat een of ander ander verbintenis met Brittanje gehad het In 1926 is n plaaslike toernooi begin 7 Teen 1932 is n nasionale span gekies en Brasilie het sy eerste internasionale wedstryd teen n Suid Afrikaanse XV gespeel die telling is nie bekend nie Die sport het n terugslag ervaar die n poging om die as n nasionale sport erken te kry geweier is omdat rugby tot vier deelstate beperk is waar die vereiste deelname in vyf deelstate was 6 Die Tweede Wereldoorlog het tussen 1941 en 1946 soos in talle ander lande die sport bedwing 1950 s tot 1990 s Wysig Brasilie het aan die heel eerste Suid Amerikaanse Rugbykampioenskap in 1951 deelgeneem maar al drie hul wedstryde verloor met onderskeidelik 68 0 teen Chili en 72 0 teen Argentinie en n 10 17 verlies teen Uruguay Rugby is gedurende die 1950 s sporadies in Brasilie georganiseer daar was geen amptelike bestuursliggaam nie en die nasionale span is slegs deur Jimme Macintyre wat die SPAC bestuur het saamgeroep Brasilie sou eers weer in 1961 n toets speel Die hedendaagse CBRu is in 1963 gestig om die spel in Brasilie meer effektief te bestuur Die eerste president van die CBRu was Harry Donovan 8 In 1964 het Brasilie tweede geeindig in die Suid Amerikaanse Rugbykampioenskap met n gelykopuitslag teen Chili 16 16 en n sege teen Uruguay 15 8 In die 1970 s het die verbeterde struktuur die spel aan Brasiliane buite die Brits afgestamde gemeenskap begin bekendstel Brasilie het n effense oplewing in rugby beleef die spel is by universiteit regdeur die land begin speel en Brasilie het n bestemming vir rugbytoere geword In 1974 het Brasilie in n toets teen Frankryk gespeel en met 7 99 verloor 8 Vir die res van die dekade het Brasilie teen sy Suid Amerikaanse bure gespeel en dikwels teen Paraguay gewen In 1985 het Frankryk weer deur Brasilie getoer maar teen n meer gedugte Brasiliaanse span te staan gekom Die wedstryd het met n telling van 6 41 in die guns van Frankryk geeindig Brasilie is n stigtingslid van CONSUR nou Sudamerica Rugby wat in 1989 gestig is Ten spyte hiervan het Brasilie eers in 1995 amptelik by die Internasionale Rugbyraad aangesluit en gevolglik tot op daardie punt aan geen kwalifiserende toernooie deelgeneem nie Hulle eerste kragmeting in n kwalifiserende wedstryd het egter rampspoedig afgeloop deurdat die span met 41 0 teen Trinidad en Tobago verloor het Die het hulle veldtog tot n abrupte einde gebring 2000 s Die Nuwe Eeu Wysig Die Brasiliaanse en Peruaanse nasionale rugbyspanne in 2005 Brasilie het die 2000 s met meer sukses afgeskop In 2000 het Brasilie die Suid Amerikaanse Rugbykampioenskap met gemak gewen en die sukses in 2001 herhaal in die toernooi teen Colombia Peru en Venezuela Brasilie het na die volgende kwalifiseringsronde deurgedring en Trinidad en Tobago maklik afgeskud hoewel Brasilie hulle laaste wedstryde verloor het het hulle eindelik begin om die gaping te begin verklein Regdeur die 2000 s het Brasilie meer van sy wedstryde begin wen en in 2008 het die span eindelik deurgebreek Brasilie het Paraguay geklop om vir die eerste maal sedert 1989 na die boonste vlak van die Suid Amerikaanse Rugbykampioenskap te vorder Brasilie het dieselfde in 2009 vermag In 2012 het die New York Times berig dat rugby die tweede vinnigste groeiende sportsoort in Brasilie was na gemengde vegkuns Dit is deels te danke aan Wereldrugby wat weer in Brasilie bele het as gevolg van die herinstelling van sewes rugby by die Olimpiese spele in 2016 9 Sedertdien is Brasilie genooi om aan die Wereldrugby Sewesreeks deel te neem waar die span teen sterker kompetisie kon meeding In 2014 het Brasilie sy heel eerste oorwinning oor Chili behaal en die Condores met 24 16 geklop Sedert inisiatiewe in 2009 verskerp is het die aard van rugby in Brasilie verander heelwat meer spelers het begin registreer en die sport het suksesvolle borgskappe met maatskappye soos Bradesco wat meen dat Brasiliaanse rugby in die toekoms winsgewend kan wees aangegaan 10 In 2015 het Brasilie in twee toetse teen Duitsland gespeel waarvan een wedstryd in die Pacaembu stadion gespeel is 10 000 toeskouers het hierdie wedstryde gekyk wat van die hoogste toeskouertal vir rugby in Brasilie is Brasilie se verbetering het in 2016 getoon tydens die eerste weergawe van die Amerikas Rugbykampioenskap waar Brasilie op die randjie van historiese oorwinnings oor Chili en Uruguay gekom het maar die nie kon deurvoer nie Nadat Brasilie 25 punte in hul eerste ontmoeting teen Kanada aangeteken het het die span met 24 23 teen die Verenigde State in Pacaembu gewen Brasilie het egter in die eindstryd met 7 41 teen Argentinie verloor maar in die proses hul eerste drie in dekades teen Argentinie gedruk Vir die 2016 seisoen van die Suid Amerikaanse Rugbykamipoenskap A het RedeTV een van Brasilie se groot televisienetwerke Brasilie se wedstryde regstreeks uitgesaai Brasilie het op Allianz Parque in Sao Paulo een van die grootste stadions om n rugbywedstryd in Brasilie aan te bied teen Uruguay gespeel Brasilie het ook met 20 20 teen Chili gelykop gespeel wat op hul verbetering in Suid Amerikaanse rugby gedui het Om die toernooi af te sluit het hulle met 32 21 teen Paraguay gewen en in die derde plek agter Chili geeindig op n punteverskil In 2017 het Brasilie nogmaals verbeter deur Chili oortuigend met 17 3 in die Amerikas Rugbykampioenskap te klop voor hulle hul eerste oorwinning oor Kanada in Pacaembu behaal het met n telling van 24 23 Na hierdie oorwinnings het Brasilie die 30ste plek op die Wereldrugbyranglys behaal die eerste maal sedert 2009 toe die lys ingestel is Op 18 November 2017 het Brasilie vir die eerste maal oorwinning op Europese grondgebied gesmaak toe hulle Belgie en Portugal geklop het wat duit op die span se vordering in die 2010 s Brasilie het later ook vir die eerste maal teen Chili in Chili gewen en in 2018 se omskepte Suid Amerikaanse Rugbykampioenskap het hulle teen Argentinie XV geseevier wat hulle eerste oorwinning oor n Argentynse span was Brasilie het daarna ook teen Colombia gewen en het vir die eerste maal die titel van Suid Amerikaanse kampioen gedra Uniforms WysigDie span van Brasilie het tradisioneel n geel bostuk en groen broek gedra met n groen bostuk en wit broek vir wegwestryde Die huidige verskaffer van die span se klere is Topper In 2015 is die span se broekkleur na blou verander om ooreen te stem met die land se sokkerspan Dit het n aanbieding waarby die Tupistam betrek is ingesluit waar die span se bynaam vandaan kom 11 Die huidige truiborg van Brasilie is Banco Bradesco Bynaam WysigDie Brasiliaanse nasionale rugbyspan is vir n geruime tyd lank nie amptelik verbind met Walt Disney se karakter Jose Carioca Die CBRu toe dit nog as Associacao Brasileira de Rugby oftewel ABR bekend was het later die Amasonereusewaterlelie as amptelike embleem en bynaam aanvaar Hierdie bynaam het egter nie aanklank by ondersteuners gevind nie In Maart 2012 het CBRu Os Tupis as Brasilie se nasionale rugbyspan se amptelike bynaam aangekondig 4 Dit is n verwysing na die Tupistam die grootste etniese groep van inheemse Brasiliane Die keuse vir die embleem het in 2010 begin toe die CBRu e posse met voorstelle begin ontvang het Die drie finaliste was Tupi s Sucuri s anakondas en Araras aras Ondersteuners het op die internet gestem met 47 van die stemme 4 387 stemme wat aan Tupi s gegaan het Volgens Sami Arap president van die CBRu tussen 2012 en 2016 het die keuse die wortels van die Brasiliaanse nasie bekragtig Tupi verteenwoordig die wese van ons land en verwys na ons krag deursettingsvermoe lojaliteit en spangees Toernooirekords WysigRugbywereldbeker Wysig Wereldbekerrekord WereldbekerkwalifiseringrekordJaar Ronde S W G V Pte V Pte T S W G V PV PT 1987 Nie genooi 1991 Nie ingeskryf Nie ingeskryf 1995 1999 Nie gekwalifiseer 1 0 0 1 0 41 2003 6 4 0 2 140 84 2007 5 3 0 2 179 108 2011 8 6 0 2 230 190 2015 5 1 0 4 85 164 2019 6 2 1 3 160 139Totaal 0 9 31 16 1 14 794 726Amerikas Rugbykampioenskap Wysig Die Amerikas Rugbykampioenskap is in vyf van die sewe jaar tussen 2009 en 2015 gehou maar Brasilie het nie hieraan deelgeneem nie Saam met Chili het Brasilie sedert 2016 aan n uitgebreide toernooi tussen ses lande deelgeneem In Brasilie se eerste jaar van deelname het hulle as 42ste gekeur die 16de gekeurde Amerika met 24 23 geklop in hulle eerste oorwinning oor die land Toernooi Rekord Pte Versk Posisie Seges2016 1 4 68 5de Amerika 24 23 2017 2 3 116 4de Chili 17 3 Kanada 24 23 2018 1 4 96 5de Chili 16 14 2019 2 3 65 4de Chili 15 10 Kanada 18 10 Suid Amerikaanse Kampioenskap Wysig Toernooi Gasheer Rekord Pte Versk Posisie Seges Gelykop Verliese2009 Uruguay 1 2 129 4de Paraguay 36 21 Uruguay 3 71 Chili 3 79 2010 Chili 1 2 34 4de Paraguay 23 18 Uruguay 10 26 Chili 8 31 2011 Argentinie 1 2 3 4de Paraguay 51 14 Uruguay 18 39 Chili 6 25 2012 Chili 0 3 136 4de Uruguay 15 27 Chili 6 19 Argentinie 0 111 2013 Uruguay 0 3 150 4de Chili 22 38 Uruguay 7 58 Argentinie 0 83 2014 vier lande 1 2 24 3de Chili 24 16 Paraguay 24 31 Uruguay 9 34 2015 vier lande 0 3 77 4de Uruguay 9 48 Chili 3 32 Paraguay 11 17 2016 vier lande 1 1 1 11 3de Paraguay 32 21 Chili 20 20 Uruguay 14 36 2017 vier lande 1 2 32 3rd Paraguay 57 6 Uruguay 27 41 Chili 10 15 2018 Sesnasies 3 0 81 1ste Chili 28 12 Argentynse XV 36 33 Colombia 67 5 Algehele rekord WysigBrasilie het teen 3 Desember 2019 59 van hulle 156 toetswedstryde gewen n wenrekord van 37 82 12 Brasilie se toetsrekord teen alle lande Korrek op 3 Desember 2019 12 Opponent Gespeel Gewen Verloor Gelykop Gewen Punte vir Punte teen Punteverskil Argentinie 14 0 14 0 0 54 1096 1042 Argentynse XV 3 1 2 0 33 33 51 140 89 Belgie 1 1 0 0 100 23 19 4 Chili 27 4 21 2 14 81 324 870 546 Colombia 9 9 0 9 100 439 34 405 Costa Rica 1 1 0 0 100 95 0 95 Duitsland 5 0 5 0 0 51 157 106 Frankryk A 2 0 2 0 0 13 140 127 Georgiese XV 1 1 0 0 100 20 18 2 Hongkong 1 0 1 0 0 3 37 34 Kanada 4 2 2 0 50 72 130 58 Kenia 2 0 2 0 0 42 45 3 Maori All Blacks 1 0 1 0 0 3 35 32 Meksiko 2 2 0 0 100 126 19 107 Oxford en Cambridge 2 0 2 0 0 13 102 89 Paraguay 24 13 11 0 54 17 509 467 42 Peru 9 9 0 0 100 404 58 346 Portugal 3 1 2 0 33 33 42 110 68 Roemenie 2 0 2 0 0 26 78 52 Spanje 2 0 2 0 0 24 89 65 Trinidad en Tobago 5 4 1 0 80 75 71 4 Uruguay 27 3 24 0 11 11 276 933 657 Verenigde Arabiese Emirate 1 1 0 0 100 66 3 63 Verenigde State 4 1 3 0 25 71 150 79 Venezuela 9 8 1 0 88 89 258 95 163Totaal 156 59 95 2 37 82 2997 4791 1794Mediadekking WysigVoor 2016 is die meeste van Brasilie se wedstryde op SporTV n betaalnetwerk uitgesaai In 2016 is veranderinge aan Brasilie se uitsaaiwese aangebring wat daartoe gelei het dat RedeTV wedstryde van die Suid Amerikaanse Rugbykampioenskap uitsaai terwyl ESPN Brazil die regte het om die Amerikas Rugbykampioenskap uit te saai Verwysings Wysig Most matches in Engels ESPNscrum Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Besoek op 3 Desember 2019 Most points in Engels ESPNscrum Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Besoek op 3 Desember 2019 Most tries in Engels ESPNscrum Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Besoek op 3 Desember 2019 4 0 4 1 pt Tupi is die nuwe embleem van Brasiliaanse Nasionale Span Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2014 11 29 Besoek op 10 Mei 2012 pt Edicoes Leia 1950 6 0 6 1 en Bath Richard ed The Complete Book of Rugby bl 64 Seven Oaks Ltd 1997 ISBN 9781862000131 pt Niteroi Rugby Geargiveer 24 Augustus 2011 op Wayback Machine Geskiedenis van Brasiliaanse Rugby Besoek op 8 Februarie 2012 8 0 8 1 Geskiedenis van Rugby Portal do Rugby in Portugees Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 4 Mei 2016 en Stoney Emma 5 Oktober 2012 Sokkermal Brasilie meet vatbaar vir rugby The New York Times Besoek op 4 Mei 2016 Panja Tariq 7 Januarie 2015 Brasilie Sokkerdebakel Gee Hupstoot Aan Rugby Voor Terugkeer Van Olimpiese Spele in Engels Bloomberg Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2018 Besoek op 4 Mei 2016 pt A nova camisa dos Tupis YouTube Confederacao Brasileira de Rugby 3 Februarie 2016 12 0 12 1 International Rugby Union Statistics Brazil in Engels ESPNscrum Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Besoek op 3 Desember 2019 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Brasiliaanse nasionale rugbyspan pt Confederacao Brasileira de Rugby Geargiveer 12 Julie 2020 op Wayback Machine Amptelike webwerf pt Portal do Rugby Brasiliaanse rugbynuus pt RugbyMania com br Brasiliaanse kyk op Rugbynuus pt RugbySpirit com br Inligting oor Brasiliaanse RugbyOntsluit van https af wikipedia org w index php title Brasiliaanse nasionale rugbyspan amp ol,