×
Brahmi-skrif

Brahmi of Brāhmī is die moderne naam van die oudste skrif wat in Indië gebruik is, in die laaste eeue v.C. en die eerste eeue n.C. Nes sy tydgenoot Kharosthi in wat nou Afganistan en Pakistan is, is Brahmi ’n abugida.

Brahmi-skrif
Die Brahmi-simbool vir /ka/, aangepas om verskeie klinkers voor te stel.
Soort skryfstelsel Abugida
Tyd gebruik c. 3de eeu v.C. - 5de eeu
Rigting Links na regs
Tale Vroeë Prakrit-tale
Stelsels
Moederstelsels
Susterstelsels Kharosthi
Dogterstelsels Talle
ISO 15924 Brah, 300
Unicode Brahmi,
Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal Skryfstelsels
’n Deel van die Edikte van Akosa (6de pilaar).

Die bekendste Brahmi-inskripsies is die Edikte van Asoka in Noordsentraal-Indië wat in die 3de eeu v.C. in steen uitgekap is.

Die skrif is in 1837 ontsyfer deur James Prinsep, ’n argeoloog, filoloog en amptenaar van die Britse Oos-Indiese Kompanjie.

Verskillende menings oor die oorsprong van die alfabet bestaan, maar die mees algemene opinie sedert die publikasie van On the origin of the Indian Brahma alphabet (1895) deur Albrecht Weber en Georg Bühler, is dat dit uit die Aramese alfabet afgelei is.

Nes Kharosthi is Brahmi gebruik om die vroeë dialekte van Prakrit te skryf. Bestaande voorbeelde van die skrif is beperk tot inskripsies op geboue en grafte asook liturgiese tekste. Sanskrit is eers eeue later geskryf en die Brahmi-skrif is nie juis geskik vir dié taal nie; verskeie Sanskrit-klanke kan nie in Brahmi geskryf word nie.

Brahmi is gewoonlik van links na regs geskryf, maar ’n muntstuk uit die 4de eeu v.C. is gevind waar die skrif van regs na links loop, soos is Aramees. Brahmi is ’n abugida, wat beteken dat elke letter ’n konsonant voorstel en klinkers aangedui word deur die konsonant te verander.

Inhoud

Geskiedenis van die alfabet

Brahmi is tot die Unicode-standaard gevoeg in Oktober 2010, met die uitreking van weergawe 6.0. Die Unicode-blok daarvoor is .

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  1. , argeologiese opname van Indië, 1989.
  2. Richard Salomon, "Brahmi and Kharoshthi", in The World's Writing Systems
  3. Salomon, Richard, On The Origin Of The Early Indian Scripts: A Review Article. Journal of the American Oriental Society 115.2 (1995), 271-279
  • Artikel deur Richard Salomon
  • van die Indiese Wetenskapinstituut
  • Brahmi

Publikasie datum: Augustus 20, 2021

brahmi, skrif, brahmi, brāhmī, moderne, naam, oudste, skrif, indië, gebruik, laaste, eeue, eerste, eeue, tydgenoot, kharosthi, afganistan, pakistan, brahmi, abugida, brahmi, simbool, aangepas, verskeie, klinkers, voor, stel, soort, skryfstelsel, abugidatyd, ge. Brahmi of Brahmi is die moderne naam van die oudste skrif wat in Indie gebruik is in die laaste eeue v C en die eerste eeue n C Nes sy tydgenoot Kharosthi in wat nou Afganistan en Pakistan is is Brahmi n abugida Brahmi skrifDie Brahmi simbool vir ka aangepas om verskeie klinkers voor te stel Soort skryfstelsel AbugidaTyd gebruik c 3de eeu v C 5de eeuRigting Links na regsTale Vroee Prakrit taleStelselsMoederstelsels Proto Sinaitiese skrif Fenisiese alfabet Aramese alfabet Brahmi skrifSusterstelsels KharosthiDogterstelsels TalleISO 15924 Brah 300Unicode Brahmi U 11000 U 1107FNotaHierdie bladsy kan fonetiese IFA simbole of letters uit ander alfabette bevatPortaal Skryfstelsels n Deel van die Edikte van Akosa 6de pilaar Skryfstelsels Abjad Abugida Alfabet Lettergreepskrif Logografies Kenmerk alfabet Snelskrif Alternatief Die bekendste Brahmi inskripsies is die Edikte van Asoka in Noordsentraal Indie wat in die 3de eeu v C in steen uitgekap is Die skrif is in 1837 ontsyfer deur James Prinsep n argeoloog filoloog en amptenaar van die Britse Oos Indiese Kompanjie 1 Verskillende menings oor die oorsprong van die alfabet bestaan maar die mees algemene opinie sedert die publikasie van On the origin of the Indian Brahma alphabet 1895 deur Albrecht Weber en Georg Buhler 2 3 is dat dit uit die Aramese alfabet afgelei is Nes Kharosthi is Brahmi gebruik om die vroee dialekte van Prakrit te skryf Bestaande voorbeelde van die skrif is beperk tot inskripsies op geboue en grafte asook liturgiese tekste Sanskrit is eers eeue later geskryf en die Brahmi skrif is nie juis geskik vir die taal nie verskeie Sanskrit klanke kan nie in Brahmi geskryf word nie 2 Brahmi is gewoonlik van links na regs geskryf maar n muntstuk uit die 4de eeu v C is gevind waar die skrif van regs na links loop soos is Aramees Brahmi is n abugida wat beteken dat elke letter n konsonant voorstel en klinkers aangedui word deur die konsonant te verander Inhoud 1 Sien ook 2 Unicode 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsSien ook WysigGeskiedenis van die alfabetUnicode WysigBrahmi is tot die Unicode standaard gevoeg in Oktober 2010 met die uitreking van weergawe 6 0 Die Unicode blok daarvoor is U 11000 U 1107F Verwysings Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Nog besonderhede oor Boeddhiste monumente by Sanchi argeologiese opname van Indie 1989 2 0 2 1 Richard Salomon Brahmi and Kharoshthi in The World s Writing Systems Salomon Richard On The Origin Of The Early Indian Scripts A Review Article Journal of the American Oriental Society115 2 1995 271 279 Eksterne skakels WysigOorsprong van Indiese skrifte Artikel deur Richard Salomon Brahmi projek van die Indiese Wetenskapinstituut Antieke skrifte Brahmi Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Brahmi skrif Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Brahmi skrif amp ol,