fbpx Brahmaan
Wikipedia

Brahmaan

Hierdie artikel handel oor die menseklas. Vir die beesras, sien Brahman (bees).

Die Brahmane is die klas van opvoeders, wetgewers, geleerdes en predikers in Hindoeïsme. Dit beklee die hoogste posisie onder die vier varnas van Hindoeïsme. Die Afrikaanse woord brahmaan is afgelei van die Sanskrit woordBrāhmana (Brāhman verwys ook na Brahma- wat 'kennis' beteken, Brahman (selfstandige naamwoord) wie oor die 'kennis' beskik. Brahmane word ook Vipra "geleerde" genoem, of Dvija "tweekkeer-gebore".

'n Brahmaan voer 'n vuuroffer-ritueel uit

In Boeddhistiese bronne wat in Pali en Prakrit geskryf is, insluitend Ashoka inskripsies, word Brahmane alegmeen Babhans genoem wat die Pali woord vir Brahmane is.

Histories het die heersers in noue verhouding met die Brahmane opgetree en op hulle gesteun as raadgewers. Die Brahmane het geleidelik 'n magtiger en invloedryke groep in Indië geword. Dit het gelei tot beskuldigings van diskriminasie teen 'laer' kaste.

  1. Brāhmaṇaḥ, selfstandige naamwoord: "1. 'n Man wat aan die eerste van die vier klasse behoort ( varṇas in plaas van die kaste in Apte se Skt-Hindi woordeboek) van die Hindoes, 'nBrāhmaṇa(priester) (gebore uit die mond van Purusha)"; enब्राह्मण brāhmaṇa, byvoeglike naamwoord, "a. 1. Behoordend totBrāhmaṇa", en ander betekenisse, sien: Apte 1965, p. 707, Apte 1966, p. 724–25; op p. 901 van laasgenoemde het Apte een van die betekenisse vanvarṇa as kast gegee maar dit gekwalifiseer met 'n stelling: "mainly people of fourvarṇas ofbrāhmaṇa (scholars, priests), kṣatriya (warriors), vaiśya (merchants), śudra (artisans)", en het nie die gebruik van die termvarṇa toegelaat vir enige kas behalwe die vier nie.
  2. Vir 'n definisie vanब्राह्मण brāhmaṇa, met die laaste lettergreep wat 'n Vediese aksent bertoon, gebruik as 'n selfstandige naamwoord as "m. (betreffend Brahman of goddelike kennis), iemand geskool in die Veda, teoloog, priester, Brāhman, man van die eerste vier kaste"; en definisie vanब्राह्मण brāhmaṇa, met slegs die eerste lettergreep wat 'n Vediese aksent vertoon, gebruik as 'n byvoeglike naamwoord "a. (i) behoordende tot 'nBrāhman, Brāhmanies", sien: Macdonell 1924, p. 199.
  3. Vir definisie van brāhmaṇa, met die laaste lettergreep wat Vediese aksente het, soos 'n selfstandige naamwoord, "m., iemand wat goddelike kennis het, a Brāhman. 'n man wat behoort tot die 1ste van die 3 tweekeer-gebeore klasse en van die vier oorspronklike onderafdelings van dieHindū liggaam", en die byvoeglike naamwoord brāhmaṇa, met die eerste lettergreep wat die Vedic aksent, vertoon, soos "relating to or given by aBrāhman, befitting or becoming a Br., Brāhmanical", sien Monier-Williams, p. 741, middelste kolum. Cf. Rgveda, Pune uitgawe, vol. 5 (indeks), p. 408 waarin alle voorkomste van brāhmaṇa as eerste persoon enkelvoud anudātta (sonder aksent) op die eerste twee lettergrepe vertoon.
  4. Vir definisie van die neuter selfstandige naamwoord brahman (met Vediese aksent op die eerste lettergreep) as "n. the class of men who are the repositories and communicators of sacred knowledge, the Bramānical caste as a body (rarely an individual Brāhman)"; en die manlike selfstandige naamwoord brahman (met Vediese aksent op die slotlettergreep) as "one who prays, a devout or religious man, a Brāhman who is a knower of Vedic texts or spells, one versed in sacred knowledge", sien MW, pp. 737–38.
  5. "Brahmin." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online.
  6. Monier-Williams: inspired, inwardly stirred, wise, learned, etc.
  7. 'Dvija is meer algemeen vir Brahmane gebruik maar het ookKṣatriyas en Vaiśyas ingesluit wat "reborn through investiture with the sacred thread" - Monier-Williams, is.
  8. Hunter, William Wilson (1877). A statistical account of Bengal. Trübner & co.
  9. Diwakar, Ranganath Ramachandra (1959). Bihar through the ages. Orient Longman.
  10. Sharma, R.S. (2009). Rethinking India's Past. Oxford University Press. ISBN 978-0-19-569787-2.
  11. Ram, Bindeshwar (1998). Land and society in India: agrarian relations in colonial North Bihar. Orient Blackswan. ISBN 978-8125006435.
  12. Reports by Archaeological Survey of India. Archaeological Survey of India. 1882.
  13. Gupta, N. L. (1975). Transition from capitalism to socialism, and other essays. Kalamkar Prakashan. ASIN .
  14. Guha, Ranajit (2000). A Subaltern studies reader, 1986–1995. South Asia Books. ISBN 978-0-19-565230-7.
  15. Journal of the Asiatic Society of Bengal. Baptist Mission Press. 1832. ASIN .
  16. Risley, Herbert Hope (1891). The tribes and castes of Bengal (2nd edition). Printed at the Bengal Secretariat Press. ASIN .
  17. Maitra, R.K. (1959). Indian studies: past & present. ASIN .
  18. Manoranjan Mohanty. Class, Caste, Gender. 2004. "It is alleged that during the period of Brahminical domination, favouritism towards Brahmins and discrimination against non-Brahmins were both widespread."
  19. S. N. Sadasivan. A Social History of India, p. 229. APH Publishing, 2000. ISBN 817648170X, .
Hierdie artikel omtrent 'n Hindoeïstiese onderwerp is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Brahmaan
brahmaan, hierdie, artikel, handel, menseklas, beesras, sien, brahman, bees, brahmane, klas, opvoeders, wetgewers, geleerdes, predikers, hindoeïsme, beklee, hoogste, posisie, onder, vier, varnas, hindoeïsme, afrikaanse, woord, brahmaan, afgelei, sanskrit, woor. Hierdie artikel handel oor die menseklas Vir die beesras sien Brahman bees Die Brahmane is die klas van opvoeders wetgewers geleerdes en predikers in Hindoeisme 1 2 3 4 Dit beklee die hoogste posisie onder die vier varnas van Hindoeisme 5 Die Afrikaanse woord brahmaan is afgelei van die Sanskrit woord Brahman a Brahman verwys ook na Brahma wat kennis beteken Brahman selfstandige naamwoord wie oor die kennis beskik Brahmane word ook Vipra geleerde genoem 6 of Dvija tweekkeer gebore 7 n Brahmaan voer n vuuroffer ritueel uit In Boeddhistiese bronne wat in Pali en Prakrit geskryf is insluitend Ashoka inskripsies word Brahmane alegmeen Babhans genoem wat die Pali woord vir Brahmane is 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 Histories het die heersers in noue verhouding met die Brahmane opgetree en op hulle gesteun as raadgewers Die Brahmane het geleidelik n magtiger en invloedryke groep in Indie geword Dit het gelei tot beskuldigings van diskriminasie teen laer kaste 18 19 Verwysings Wysig Brahmaṇaḥ selfstandige naamwoord 1 n Man wat aan die eerste van die vier klasse behoort varṇas in plaas van die kaste in Apte se Skt Hindi woordeboek van die Hindoes n Brahmaṇa priester gebore uit die mond van Purusha en ब र ह मण brahmaṇa byvoeglike naamwoord a 1 Behoordend tot Brahmaṇa en ander betekenisse sien Apte 1965 p 707 Apte 1966 p 724 25 op p 901 van laasgenoemde het Apte een van die betekenisse van varṇa as kast gegee maar dit gekwalifiseer met n stelling mainly people of four varṇas of brahmaṇa scholars priests kṣatriya warriors vaisya merchants sudra artisans en het nie die gebruik van die term varṇa toegelaat vir enige kas behalwe die vier nie Vir n definisie van ब र ह मण brahmaṇa met die laaste lettergreep wat n Vediese aksent bertoon gebruik as n selfstandige naamwoord as m betreffend Brahman of goddelike kennis iemand geskool in die Veda teoloog priester Brahman man van die eerste vier kaste en definisie van ब र ह मण brahmaṇa met slegs die eerste lettergreep wat n Vediese aksent vertoon gebruik as n byvoeglike naamwoord a i behoordende tot n Brahman Brahmanies sien Macdonell 1924 p 199 Vir definisie van brahmaṇa met die laaste lettergreep wat Vediese aksente het soos n selfstandige naamwoord m iemand wat goddelike kennis het a Brahman n man wat behoort tot die 1ste van die 3 tweekeer gebeore klasse en van die vier oorspronklike onderafdelings van die Hindu liggaam en die byvoeglike naamwoord brahmaṇa met die eerste lettergreep wat die Vedic aksent vertoon soos relating to or given by a Brahman befitting or becoming a Br Brahmanical sien Monier Williams p 741 middelste kolum Cf Rgveda Pune uitgawe vol 5 indeks p 408 waarin alle voorkomste van brahmaṇa as eerste persoon enkelvoud anudatta sonder aksent op die eerste twee lettergrepe vertoon Vir definisie van die neuter selfstandige naamwoord brahman met Vediese aksent op die eerste lettergreep as n the class of men who are the repositories and communicators of sacred knowledge the Bramanical caste as a body rarely an individual Brahman en die manlike selfstandige naamwoord brahman met Vediese aksent op die slotlettergreep as one who prays a devout or religious man a Brahman who is a knower of Vedic texts or spells one versed in sacred knowledge sien MW pp 737 38 Brahmin Encyclopaedia Britannica 2008 Encyclopaedia Britannica Online Monier Williams inspired inwardly stirred wise learned etc Dvija is meer algemeen vir Brahmane gebruik maar het ook Kṣatriyas en Vaisyas ingesluit wat reborn through investiture with the sacred thread Monier Williams is Hunter William Wilson 1877 A statistical account of Bengal Trubner amp co Diwakar Ranganath Ramachandra 1959 Bihar through the ages Orient Longman Sharma R S 2009 Rethinking India s Past Oxford University Press ISBN 978 0 19 569787 2 Ram Bindeshwar 1998 Land and society in India agrarian relations in colonial North Bihar Orient Blackswan ISBN 978 8125006435 Reports by Archaeological Survey of India Archaeological Survey of India 1882 Gupta N L 1975 Transition from capitalism to socialism and other essays Kalamkar Prakashan ASIN B0000E7XZP Guha Ranajit 2000 A Subaltern studies reader 1986 1995 South Asia Books ISBN 978 0 19 565230 7 Journal of the Asiatic Society of Bengal Baptist Mission Press 1832 ASIN B0000CRS3D Risley Herbert Hope 1891 The tribes and castes of Bengal 2nd edition Printed at the Bengal Secretariat Press ASIN B00087AEQA Maitra R K 1959 Indian studies past amp present ASIN B0000CRX5I Manoranjan Mohanty Class Caste Gender 2004 It is alleged that during the period of Brahminical domination favouritism towards Brahmins and discrimination against non Brahmins were both widespread S N Sadasivan A Social History of India p 229 APH Publishing 2000 ISBN 817648170X Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Brahmaan Hierdie artikel omtrent n Hindoeistiese onderwerp is n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Brahmaan amp ol,