×
Boson

Bosone is in deeltjiefisika een van twee klasse elementêre deeltjies; die ander klas is fermione. Die term "boson" is geskep deur Paul Dirac as erkenning aan die werk van Satyendra Nath Bose, wat saam met Albert Einstein die Bose–Einstein-statistiek oor die eienskappe van elementêre deeltjies ontwikkel het.

Voorbeelde van bosone sluit in fundamentele deeltjies (soos die Higgsboson, die vier kragdraende bosone van die Standaardmodel en die nog teoretiese graviton van kwantumswaartekrag); saamgestelde deeltjies (mesone, stabiele kerns van ewe massagetalle, bv. deuterium, helium-4, lood-208); en kwasideeltjies (bv. Cooper-pare).

’n Belangrike eienskap van bosone is dat daar nie ’n beperking is aan die getal wat dieselfde kwantumtoestand kan beslaan nie. In teenstelling daarmee kan twee fermione nie dieselfde kwantumruimte beslaan nie. Terwyl fermione materie uitmaak, is bosone die kragdraers wat as "gom" dien en die materie bymekaarhou.

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  1. Daigle, Katy (10 Julie 2012). . AP News (in Engels). Geargiveer vanaf op 16 Maart 2019. Besoek op10 Julie 2012.
  2. Bal, Hartosh Singh (19 September 2012). (in Engels). New York Times. vanaf die oorspronklike op 29 Desember 2019. Besoek op21 September 2012.
  3. . BBC Online (in Engels). 4 Julie 2012. vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op6 Julie 2012.
  4. Carroll, Sean. . Symmetry Magazine (in Engels). Fermilab/SLAC. vanaf die oorspronklike op 1 April 2020. Besoek op15 Februarie 2013.

Publikasie datum: September 26, 2021

boson, deeltjiefisika, twee, klasse, elementêre, deeltjies, ander, klas, fermione, term, boson, geskep, deur, paul, dirac, erkenning, werk, satyendra, nath, bose, saam, albert, einstein, bose, einstein, statistiek, eienskappe, elementêre, deeltjies, ontwikkel,. Bosone is in deeltjiefisika een van twee klasse elementere deeltjies die ander klas is fermione Die term boson is geskep deur Paul Dirac as erkenning aan die werk van Satyendra Nath Bose 1 2 wat saam met Albert Einstein die Bose Einstein statistiek oor die eienskappe van elementere deeltjies ontwikkel het 3 Voorbeelde van bosone sluit in fundamentele deeltjies soos die Higgsboson die vier kragdraende bosone van die Standaardmodel en die nog teoretiese graviton van kwantumswaartekrag saamgestelde deeltjies mesone stabiele kerns van ewe massagetalle bv deuterium helium 4 lood 208 en kwasideeltjies bv Cooper pare n Belangrike eienskap van bosone is dat daar nie n beperking is aan die getal wat dieselfde kwantumtoestand kan beslaan nie In teenstelling daarmee kan twee fermione nie dieselfde kwantumruimte beslaan nie Terwyl fermione materie uitmaak is bosone die kragdraers wat as gom dien en die materie bymekaarhou 4 Verwysings Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Daigle Katy 10 Julie 2012 India Enough about Higgs let s discuss the boson AP News in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2019 Besoek op 10 Julie 2012 Bal Hartosh Singh 19 September 2012 The Bose in the Boson in Engels New York Times Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Desember 2019 Besoek op 21 September 2012 BBC News Higgs boson The poetry of subatomic particles BBC Online in Engels 4 Julie 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019 Besoek op 6 Julie 2012 Carroll Sean Explain it in 60 seconds Bosons Symmetry Magazine in Engels Fermilab SLAC Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2020 Besoek op 15 Februarie 2013 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Boson amp ol,