×
Boogsekonde

’n Boogsekonde is ’n eenheid om die grootte van ’n hoek aan te dui. In sterrekunde word die boogsekonde gebruik om die plek (in die geval van lugkoördinate) of die afmeting van ’n ruimtevoorwerp aan te dui. ’n Boogsekonde is ’n 60ste van ’n boogminuut en ’n 3 600ste van ’n booggraad.

Dus: 1 graad = 60 boogminute = 3600 boogsekondes.

Die sigbare deel van die lugruim beslaan sowat 180 grade en die volmaan se deursnee is sowat 30 boogminute, oftewel ’n halwe graad.


Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia

Publikasie datum: Augustus 24, 2021

boogsekonde, eenheid, grootte, hoek, sterrekunde, word, boogsekonde, gebruik, plek, geval, lugkoördinate, afmeting, ruimtevoorwerp, 60ste, boogminuut, 600ste, booggraad, graad, boogminute, 3600, boogsekondes, sigbare, deel, lugruim, beslaan, sowat, grade, volm. n Boogsekonde is n eenheid om die grootte van n hoek aan te dui In sterrekunde word die boogsekonde gebruik om die plek in die geval van lugkoordinate of die afmeting van n ruimtevoorwerp aan te dui n Boogsekonde is n 60ste van n boogminuut en n 3 600ste van n booggraad Dus 1 graad 60 boogminute 3600 boogsekondes Die sigbare deel van die lugruim beslaan sowat 180 grade en die volmaan se deursnee is sowat 30 boogminute oftewel n halwe graad Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Boogsekonde amp ol,