×
Bontkwikkie

Die Bontkwikkie (Motacilla aguimp) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël by groot riviere, watermassas en strandmere en ook in parke en tuine. Die voël is die enigste swart-en-wit kwikkie in Suider-Afrika. Die voël is 20 cm groot en weeg 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Pied Wagtail.

Bontkwikkie
Bontkwikkie by die Malawimeer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. aguimp
Binomiale naam
Motacilla aguimp
Dumont, 1821
  1. BirdLife International (2012). . IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 19, 2021

bontkwikkie, motacilla, aguimp, gelokaliseerde, algemene, standvoël, groot, riviere, watermassas, strandmere, parke, tuine, voël, enigste, swart, kwikkie, suider, afrika, voël, groot, weeg, gram, engels, staan, voël, bekend, african, pied, wagtail, malawimeer,. Die Bontkwikkie Motacilla aguimp is n gelokaliseerde algemene standvoel by groot riviere watermassas en strandmere en ook in parke en tuine Die voel is die enigste swart en wit kwikkie in Suider Afrika Die voel is 20 cm groot en weeg 27 gram In Engels staan die voel bekend as die African Pied Wagtail BontkwikkieBontkwikkie by die Malawimeer source source BewaringstatusVeilig IUCN 3 1 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas AvesOrde PasseriformesFamilie MotacillidaeGenus MotacillaSpesie M aguimpBinomiale naamMotacilla aguimp Dumont 1821Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse voels Lys van Suid Afrikaanse voels Groepeer Lys van Suider Afrikaanse voels volgens wetenskaplike nameBron WysigSasol Voels van Suider Afrika Struik Nature Vierde Uitgawe 2011 ISBN 978 1 77007 926 7Verwysings Wysig BirdLife International 2012 Motacilla aguimp IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies Weergawe 2012 1 Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur Besoek op 16 Julie 2012 AS1 onderhoud ref harv link Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bontkwikkie amp ol,