×
Bontkwagga

Die bontkwagga (Equus quagga, vroeër Equus burchelli) is die algemeenste en wydsverspreide kwagga. Vroeër kon die bontkwagga van die suide van Ethiopië deur Oos-Afrika tot so ver suid as Angola en die ooste van Suid-Afrika aangetref word. Tans is die verspreiding egter meer beperk weens menslike aktiwiteite, maar dit is steeds volop in natuurreservate. Die dier staan ook bekend as die vlaktekwagga, bontsebra en Burchellse kwagga.

Bontkwagga
'n Bontkwagga in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Spesie:
E. quagga
Binomiale naam
Equus quagga
Boddaert, 1785
Subspesies

E. q. quagga
E. q. burchelli
E. q. boehmi
E. q. borensis
Chapman's Zebra
Crawshay's Zebra

Verspreiding
Sinonieme
Equus burchelli Linnaeus, 1761

Inhoud

Variasies in die velpatroon by die bontkwagga in Nasionale Etoshawildtuin, Namibië.

Die bontkwagga kan geïdentifiseer word aan sy swart strepe wat om die pens strek en die duidelike skaduweestrepe tussenin. Gewoonlik kan ligte kastaiingbruin strepe op die boud waargeneem word. Anders as by die bergkwagga is die bene se strepe slegs oor die buitekant en is hulle nie so duidelik van die knieë af ondertoe nie. Die bontkwagga het ook geen keelvel nie. 'n Volwasse bontkwagga het 'n gemiddelde massa van 300–400 kg en 'n hoogte van ongeveer 130 cm.

Slegs die dominante hings paar met die merries. Die merrie is vir 12 maande dragtig, waarna sy aan 'n enkele vulletjie geboorte skenk. Binne een maand begin die vulletjie reeds op gras wei, maar word eers na ses maande gespeen. Na een en 'n half tot drie jaar is die dier geslagsryp.

'n Bontkwagga het 'n moontlike lewensduur van 35 jaar.

  • Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.
  • Wikispecies het meer inligting verwant aan: Bontkwagga

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

bontkwagga, bontkwagga, equus, quagga, vroeër, equus, burchelli, algemeenste, wydsverspreide, kwagga, vroeër, bontkwagga, suide, ethiopië, deur, afrika, suid, angola, ooste, suid, afrika, aangetref, word, tans, verspreiding, egter, meer, beperk, weens, menslik. Die bontkwagga Equus quagga vroeer Equus burchelli is die algemeenste en wydsverspreide kwagga Vroeer kon die bontkwagga van die suide van Ethiopie deur Oos Afrika tot so ver suid as Angola en die ooste van Suid Afrika aangetref word Tans is die verspreiding egter meer beperk weens menslike aktiwiteite maar dit is steeds volop in natuurreservate Die dier staan ook bekend as die vlaktekwagga bontsebra en Burchellse kwagga Bontkwagga n Bontkwagga in die Nasionale Etoshawildtuin Namibie BewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaOrde PerissodactylaFamilie EquidaeGenus EquusSubgenus HippotigrisSpesie E quaggaBinomiale naamEquus quagga Boddaert 1785SubspesiesE q quagga E q burchelli E q boehmi E q borensis Chapman s Zebra Crawshay s ZebraVerspreidingSinoniemeEquus burchelli Linnaeus 1761 Inhoud 1 Bou en kleur 2 Fotogalery 3 Sien ook 4 Bronnelys 5 Eksterne skakelsBou en kleur Wysig Variasies in die velpatroon by die bontkwagga in Nasionale Etoshawildtuin Namibie Die bontkwagga kan geidentifiseer word aan sy swart strepe wat om die pens strek en die duidelike skaduweestrepe tussenin Gewoonlik kan ligte kastaiingbruin strepe op die boud waargeneem word Anders as by die bergkwagga is die bene se strepe slegs oor die buitekant en is hulle nie so duidelik van die kniee af ondertoe nie Die bontkwagga het ook geen keelvel nie n Volwasse bontkwagga het n gemiddelde massa van 300 400 kg en n hoogte van ongeveer 130 cm Slegs die dominante hings paar met die merries Die merrie is vir 12 maande dragtig waarna sy aan n enkele vulletjie geboorte skenk Binne een maand begin die vulletjie reeds op gras wei maar word eers na ses maande gespeen Na een en n half tot drie jaar is die dier geslagsryp n Bontkwagga het n moontlike lewensduur van 35 jaar Fotogalery Wysig Bontkwaggas in die Okavangodelta Botswana n Bontkwagga in die Nasionale Etoshawildtuin Namibie n Bontkwagga in die Nasionale Etoshawildtuin Namibie n Groep bontkwaggas by die Kalkheuwelwatergat Etosha Namibie Drie bontkwaggas drink by n watergat KwaZulu Natal Suid Afrika Sien ook WysigLys van Suider Afrikaanse soogdiere volgens alfabet Lys van Suider Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider Afrikaanse soogdiere en hul ordesBronnelys WysigSoogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke 1979 Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid Afrika ISBN 0 86953 027 5 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bontkwagga Wikispecies het meer inligting verwant aan BontkwaggaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Bontkwagga amp ol,