×
Bokwark

Die bokwark of t-kwark (simbool: t, van die Engelse top quark) is die swaarste van al die kwarke, ’n soort elementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel van materie. Nes ander kwarke is die bokwark ’n elementêre fermion wat al vier fundamentele kragte: swaartekrag, elektromagnetisme, swak kernkrag en sterk kernkrag ervaar. Die antideeltjie van die bokwark is die anti-bokwark (of anti-bo), waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het. Bokwarke het ’n spin van +12, 'n elektriese lading van +23 e en ’n massa van172,9±1,5 GeV/c2.

Bokwark
Die bokwark se plek in die Standaardmodel (onder kwarke).
Samestelling Elementêre deeltjie
Statistiek Fermionies
Groep Kwarke
Generasie Derde
Wisselwerking Sterk, swak, elektromagneties, swaartekrag
Simbool t
Antideeltjie Bo-antikwark
Geteoretiseer Makoto Kobayashi en Toshihide Maskawa (1973)
Ontdek CDF en DØ (1995)
Massa 172,44 ± 0,13 (stat.) ± 0,47 (sist.) GeV/c2
Verval in Onderkwark (99,8%)
Vreemdkwark (0,17%)
Afkwark (0,007%)
Elektriese lading +2/3 e
Kleurlading Ja
Spin 1/2
Swak isospin LH: +1/2, RH: 0
Swak hiperlading LH: +1/3, RH: +4/3
’n Botsing waarby bokwarke betrokke is.

Die bokwark was eers in die Standaardmodel, wat in die 1970's ontwikkel is, voorgestel. Dit is die swaarste kwark en is in 1995 waargeneem met behulp van die D0-detektor en die CDF-detektor in Fermilab se Tevatron-versneller. Die bo-kwak is vervaardig in die natuur in die termosfeer wanneer kosmiese straling met ione bots. Op die oomblik is slegs die energie van die Tevatron-versneller en CERN se Groot Hadronversneller hoog genoeg om bokwarke in 'n laboratorium te produseer.

Die bokwark se wisselwerking is hoofsaaklik deur die sterk krag gedryf waar kwarks in pare geproduseer is, naamlik 'n bokwark en 'n anti-bokwark. Wanneer die bokwark se wisselwerking deur die swak krag gedryf is, word enkele kwarks geproduseer. Kwarks verval byna uitsluitlik tot ’n W-boson en ’n onderkwark (99,8%), maar dit kan ook soms in ’n W-boson en ’n vreemdkwark (0,17%) of in ’n W-boson en ’n afkwark (0,007%) verval. Volgens die Standaardmodel is sy leeftyd rofweg5×10−25 s. Dit is 20 keer korter as die tyd vir sterk wisselwerkings en daarom vorm hulle nie hadrone nie – dit bied wetenskaplikes dus ’n unieke geleentheid om ’n "naakte" kwark te sien. (Alle ander kwarke kan net in hadrone gevind word.)

  1. CMS Collaboration (2016). "Measurement of the top quark mass using proton-proton data at sqrt(s) = 7 and 8 TeV". Physical Review D. 93 (7): 072004. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  2. C.R. Nave. . HyperPhysics (in Engels). Department of Physics and Astronomy, Georgia State University. vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op20 Junie 2014.
  3. S. Willenbrock (2003). "The Standard Model and the Top Quark". In H.B Prosper and B. Danilov (red.) (red.). . NATO Science Series. 123. Kluwer Academic. pp. 1–41. arXiv:. ISBN 1-4020-1590-9.
  4. K. Nakamura et al. (Particle Data Group) (2011). (PDF). Particle Data Group. Besoek op2011-08-08.
  5. (in Engels). Fermilab. 2006. vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2017. Besoek op20 Junie 2014.
  6. A. Quadt (2006). "Top quark physics at hadron colliders". European Physical Journal C. 48 (3): 835–1000. Bibcode:. doi:.

Publikasie datum: September 26, 2021

bokwark, bokwark, kwark, simbool, engelse, quark, swaarste, kwarke, soort, elementêre, deeltjie, hoofbestanddeel, materie, ander, kwarke, bokwark, elementêre, fermion, vier, fundamentele, kragte, swaartekrag, elektromagnetisme, swak, kernkrag, sterk, kernkrag,. Die bokwark of t kwark simbool t van die Engelse top quark is die swaarste van al die kwarke n soort elementere deeltjie en n hoofbestanddeel van materie Nes ander kwarke is die bokwark n elementere fermion wat al vier fundamentele kragte swaartekrag elektromagnetisme swak kernkrag en sterk kernkrag ervaar Die antideeltjie van die bokwark is die anti bokwark of anti bo waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het Bokwarke het n spin van 1 2 2 n elektriese lading van 2 3 e 3 en n massa van 172 9 1 5 GeV c2 4 BokwarkDie bokwark se plek in die Standaardmodel onder kwarke Samestelling Elementere deeltjieStatistiek FermioniesGroep KwarkeGenerasie DerdeWisselwerking Sterk swak elektromagneties swaartekragSimbool tAntideeltjie Bo antikwarkGeteoretiseer Makoto Kobayashi en Toshihide Maskawa 1973 Ontdek CDF en DO 1995 Massa 172 44 0 13 stat 0 47 sist GeV c2 1 Verval in Onderkwark 99 8 Vreemdkwark 0 17 Afkwark 0 007 Elektriese lading 2 3 eKleurlading JaSpin 1 2Swak isospin LH 1 2 RH 0Swak hiperlading LH 1 3 RH 4 3 n Botsing waarby bokwarke betrokke is Die bokwark was eers in die Standaardmodel wat in die 1970 s ontwikkel is voorgestel Dit is die swaarste kwark en is in 1995 waargeneem met behulp van die D0 detektor en die CDF detektor in Fermilab se Tevatron versneller Die bo kwak is vervaardig in die natuur in die termosfeer wanneer kosmiese straling met ione bots Op die oomblik is slegs die energie van die Tevatron versneller en CERN se Groot Hadronversneller hoog genoeg om bokwarke in n laboratorium te produseer 5 Die bokwark se wisselwerking is hoofsaaklik deur die sterk krag gedryf waar kwarks in pare geproduseer is naamlik n bokwark en n anti bokwark Wanneer die bokwark se wisselwerking deur die swak krag gedryf is word enkele kwarks geproduseer Kwarks verval byna uitsluitlik tot n W boson en n onderkwark 99 8 maar dit kan ook soms in n W boson en n vreemdkwark 0 17 of in n W boson en n afkwark 0 007 verval Volgens die Standaardmodel is sy leeftyd rofweg 5 10 25 s 6 5 Dit is 20 keer korter as die tyd vir sterk wisselwerkings en daarom vorm hulle nie hadrone nie dit bied wetenskaplikes dus n unieke geleentheid om n naakte kwark te sien Alle ander kwarke kan net in hadrone gevind word Verwysings Wysig CMS Collaboration 2016 Measurement of the top quark mass using proton proton data at sqrt s 7 and 8 TeV Physical Review D 93 7 072004 arXiv 1509 04044 Bibcode 2016PhRvD 93g2004K doi 10 1103 PhysRevD 93 072004 C R Nave Quarks HyperPhysics in Engels Department of Physics and Astronomy Georgia State University Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020 Besoek op 20 Junie 2014 S Willenbrock 2003 The Standard Model and the Top Quark In H B Prosper and B Danilov red red Techniques and Concepts of High Energy Physics XII NATO Science Series 123 Kluwer Academic pp 1 41 arXiv hep ph 0211067v3 ISBN 1 4020 1590 9 K Nakamura et al Particle Data Group 2011 PDGLive Particle Summary Quarks u d s c b t b t Free PDF Particle Data Group Besoek op 2011 08 08 5 0 5 1 Evidence for production of single top quarks and first measurement of in Engels Fermilab 2006 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2017 Besoek op 20 Junie 2014 A Quadt 2006 Top quark physics at hadron colliders European Physical Journal C 48 3 835 1000 Bibcode 2006EPJC 48 835Q doi 10 1140 epjc s2006 02631 6 Eksterne skakels Wysig Hierdie artikel is oorspronklik vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Bokwark amp ol,