×
Boksburg

Boksburg is 'n stad aan die Oos-Rand van Gauteng, Suid-Afrika. Dit is in 1887 uitgelê om die omliggende goudmyne te bedien, en is die tweede oudste stad aan die Witwatersrand. Dit is genoem na die staatsekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek, Willem Bok. Hoofrifweg het Boksburg verbind aan al die ander hoofmyndorpe aan die Witwatersrand en die Angelo Hotel (1887) het gedien as 'n skofpos.

Boksburg
Uitsig oor Boksburg
Boksburg
Boksburg se ligging in Gauteng
Koördinate:26°12′45″S28°15′45″O /26.21250°S 28.26250°O /-26.21250; 28.26250Koördinate:26°12′45″S28°15′45″O /26.21250°S 28.26250°O /-26.21250; 28.26250
Land Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitEkurhuleni
Stigting1887
Oppervlak
• Totaal162,35 km2 (62,68 vk. myl)
Hoogte1 694 m (5 558 ft)
Bevolking
(2011)
• Totaal260 321
• Digtheid1 603/km2 (4 150/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense28.4%
Indiërs/Asiërs2.5%
Bruin mense11.6%
Swart mense56.7%
Ander0.8%
Taal(2011)
Afrikaans28.5%
Engels18.6%
Zoeloe14.8%
Noord-Sotho9.1%
Ander29.0%
Poskode(strate)
1459
Poskode(posbusse)
1460
Skakelkode011

Die mynkommissaris, Montague White, het 'n groot dam laat bou wat "White's Folly" gedoop is omdat dit vir jare lank leeg was. Na 'n oorstroming was die spotdrywers stil. Hierdie 150 000-vierkante meter dam is nou die Boksburgmeer wat omring word deur groot grasperke, bome en terrasse. 'n Spoorlyn is gebou om Boksburg met Johannesburg te verbind in 1890.

Boksburg vorm 'n deel van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, wat die groter Oos-Rand insluit.

'n Fontein en welkomteken na Boksburg reg voor die East Rand Mall
Naas Kempton Park met drie is Boksburg die enigste Oos-Randse stad wat nog twee Gereformeerde kerke het, Boksburg-gemeente (foto) en Boksburg-Suid.

Inhoud

Volgens die 2011-sensus het Boksburg 260 321 inwoners gehad, dus die 16de meesbewoonde gebied in Suid-Afrika, waarvan 147 623 (56,7%) Swartes en 73 887 (28,4%) Blankes was. Afrikaans (28,5%) en Engels (18,6%) is die grootse huistale

  • Hoërskool Oosterlig
  • Hoërskool Dr. E.G. Jansen
  • Hoërskool Voortrekker
  • Boksburg High School
  • St. Dominic's Convent
  1. (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. (PDF) vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
  2. . Sensus 2011.

Publikasie datum: September 26, 2021

boksburg, stad, rand, gauteng, suid, afrika, 1887, uitgelê, omliggende, goudmyne, bedien, tweede, oudste, stad, witwatersrand, genoem, staatsekretaris, zuid, afrikaansche, republiek, willem, hoofrifweg, verbind, ander, hoofmyndorpe, witwatersrand, angelo, hote. Boksburg is n stad aan die Oos Rand van Gauteng Suid Afrika Dit is in 1887 uitgele om die omliggende goudmyne te bedien en is die tweede oudste stad aan die Witwatersrand Dit is genoem na die staatsekretaris van die Zuid Afrikaansche Republiek Willem Bok Hoofrifweg het Boksburg verbind aan al die ander hoofmyndorpe aan die Witwatersrand en die Angelo Hotel 1887 het gedien as n skofpos BoksburgUitsig oor BoksburgBoksburg Boksburg se ligging in GautengKoordinate 26 12 45 S 28 15 45 O 26 21250 S 28 26250 O 26 21250 28 26250 Koordinate 26 12 45 S 28 15 45 O 26 21250 S 28 26250 O 26 21250 28 26250Land Suid AfrikaProvinsieGautengMunisipaliteitEkurhuleniStigting1887 1 Oppervlak 2 Totaal162 35 km2 62 68 vk myl Hoogte1 694 m 5 558 ft Bevolking 2011 2 Totaal260 321 Digtheid1 603 km2 4 150 vk m Rasverdeling 2011 2 Wit mense28 4 Indiers Asiers2 5 Bruin mense11 6 Swart mense56 7 Ander0 8 Taal 2011 2 Afrikaans28 5 Engels18 6 Zoeloe14 8 Noord Sotho9 1 Ander29 0 Poskode strate 1459Poskode posbusse 1460Skakelkode011 Die mynkommissaris Montague White het n groot dam laat bou wat White s Folly gedoop is omdat dit vir jare lank leeg was Na n oorstroming was die spotdrywers stil Hierdie 150 000 vierkante meter dam is nou die Boksburgmeer wat omring word deur groot grasperke bome en terrasse n Spoorlyn is gebou om Boksburg met Johannesburg te verbind in 1890 Boksburg vorm n deel van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit wat die groter Oos Rand insluit n Fontein en welkomteken na Boksburg reg voor die East Rand Mall Naas Kempton Park met drie is Boksburg die enigste Oos Randse stad wat nog twee Gereformeerde kerke het Boksburg gemeente foto en Boksburg Suid Inhoud 1 Demografie 2 Skole 3 Verwysings 4 Sien ookDemografie WysigVolgens die 2011 sensus het Boksburg 260 321 inwoners gehad dus die 16de meesbewoonde gebied in Suid Afrika waarvan 147 623 56 7 Swartes en 73 887 28 4 Blankes was Afrikaans 28 5 en Engels 18 6 is die grootse huistale 2 Skole WysigHoerskool Oosterlig Hoerskool Dr E G Jansen Hoerskool Voortrekker Boksburg High School St Dominic s ConventVerwysings Wysig Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd 1960 20 26 PDF in Engels pp xlv lii Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 2 0 2 1 2 2 2 3 2 4 Hoofplek Boksburg Sensus 2011 Sien ook WysigGereformeerde kerk Boksburg NG gemeente BoksburgOntsluit van https af wikipedia org w index php title Boksburg amp ol,