×
Bok
Hierdie artikel is gemoeid met die bok as lid van die familie Caprinae (Engels goat); vir ander gebruike van die woord sien bok (dubbelsinnig).

'n Bok is enige lid van die spesies van beesagtige diere wat die subfamilie Caprinae vorm, maar sluit ook die enkele spesie in die subfamilie Pantholopinae in. Die skaapgroepe en die boerbok is ook deel van hierdie groep diere. Die familie waaraan hulle almal behoort sluit op ander takke die wildsbokke en beeste in.

Bokke
'n Bok
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Caprinae
Gray, 1821
Pantholopinae

Die meeste ontwikkeling van die groep het plaasgevind ten tye van die laaste ystydperke, toe baie van die lede gespesialiseerd begin raak het vir oorlewing in gemarginaliseerde, onherbergsame omstandighede, soos berghange, woestyne en die sub-Arktiese gebied. Daarom vorm die meeste bokke troppe en is hulle stewiggeboude diere.

Daar is 'n groot grootteverskil onder lede van die groep, vanaf net langer as 'n meter in die geval van die volgroeide grysgoral, Nemorhaedus goral, tot omtrent 2,5 m in die geval van 'n muskusos.

Die diere word in twee groot groepe verdeel op grond van hul gewoontes, die hulpbronverdedigers en die weiers. Eersgenoemde is gebiedsgebonde en verdedig hul klein, voedselryke area teen ander diere van dieselfde spesie, en laasgenoemde wei vrylik in groot troppe oor 'n groter, relatief meer onvrugbare gebied.

Inhoud

'n Bokkapater is 'n manlike gekastreerde bok. Die woord "kapater" is afkomstig vanaf die Portugese woord capado wat "ontman" beteken.

'n Rotsgebergte-bok, Oreamnos americanus
Turkse skape (Ammotragus Lervia)

FAMILIE BOVIDAE

  • Subfamilie Bovinae: die beeste, die buffels en die wildsbokke met spiraalhorings; 24 spesies in nege genera
  • Subfamilie Cephalophinae: die duikers; 19 spesies in twee genera
  • Subfamilie Hippotraginae: die weiende wildsbokke; 23 spesies in 11 genera
  • Subfamilie Antilopinae: die gaselle, die dwergwildsbokke en die saiga; 38 spesies in 14 genera
  • Subfamilie Caprinae
    • Genus Ammotragus
      • Turkse skaap, Ammotragus lervia
    • Genus Budorcas
      • Takin, Budorcas taxicolor
    • Genus Capra
      • Wilde bok, Capra aegagrus
      • Wes-Kaukasiese tur, Capra caucasia
      • Oos-Kaukasiese tur, Capra cylindricornis
      • Markhor, Capra falconeri
      • Alpynse steenbok, Capra ibex
      • Nubiese steenbok, Capra nubiana
      • Spaanse steenbok, Capra pyrenaica
      • Siberiese steenbok, Capra sibirica
      • Waliese steenbok, Capra walie
    • Genus Hemitragus
      • Nilgiriaanse tahr, Hemitragus hylocrius
      • Arabiese tahr, Hemitragus jayakari
      • Himalaja-tahr, Hemitragus jemlahicus
    • Genus Nemorhaedus
      • Rooigoral, Nemorhaedus baileyi
      • Sjinese goral, Nemorhaedus caudatus
      • Japannese serou, Nemorhaedus crispus
      • grysgoral, Nemorhaedus goral
      • kontinentale serou, Nemorhaedus sumatraensis
      • Taiwan-serou, Nemorhaedus swinhoei
    • Genus Oreamnos
      • Rotsgebergte-bok, Oreamnos americanus
    • Genus Ovibos
      • Muskusbees, Ovibos moschatus
    • Genus Ovis
      • Argalie, Ovis ammon
      • Skaap, Ovis aries
      • Dikhoringskaap, Ovis canadensis
      • Dall se skaap, Ovis dalli
      • Moeflon, Ovis musimon
      • Sneeuskaap, Ovis nivicola
      • Oerial, Ovis orientalis
    • Genus Pseudois
      • Himalaja-blouskaap, Pseudois nayaur
      • dwergblouskaap, Pseudois schaeferi
    • Genus Rupicapra
      • Pirenese gems, Rupicapra pyrenaica
      • gems, Rupicapra rupicapra
  • Subfamilie Pantholopinae
    • Genus Pantholops
      • Tibetaanse wildsbok, Pantholops hodgsoni

Publikasie datum: September 25, 2021

hierdie, artikel, gemoeid, familiecaprinae, engelsgoat, ander, gebruike, woord, sien, dubbelsinnig, enige, spesies, beesagtige, diere, subfamilie, caprinae, vorm, maar, sluit, enkele, spesie, subfamilie, pantholopinae, skaapgroepe, boerbok, deel, hierdie, groe. Hierdie artikel is gemoeid met die bok as lid van die familieCaprinae Engelsgoat vir ander gebruike van die woord sien bok dubbelsinnig n Bok is enige lid van die spesies van beesagtige diere wat die subfamilie Caprinae vorm maar sluit ook die enkele spesie in die subfamilie Pantholopinae in Die skaapgroepe en die boerbok is ook deel van hierdie groep diere Die familie waaraan hulle almal behoort sluit op ander takke die wildsbokke en beeste in Bokke n BokWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaOrde ArtiodactylaFamilie BovidaeSubfamilie Caprinae Gray 1821 Pantholopinae Die meeste ontwikkeling van die groep het plaasgevind ten tye van die laaste ystydperke toe baie van die lede gespesialiseerd begin raak het vir oorlewing in gemarginaliseerde onherbergsame omstandighede soos berghange woestyne en die sub Arktiese gebied Daarom vorm die meeste bokke troppe en is hulle stewiggeboude diere Daar is n groot grootteverskil onder lede van die groep vanaf net langer as n meter in die geval van die volgroeide grysgoral Nemorhaedus goral tot omtrent 2 5 m in die geval van n muskusos Die diere word in twee groot groepe verdeel op grond van hul gewoontes die hulpbronverdedigers en die weiers Eersgenoemde is gebiedsgebonde en verdedig hul klein voedselryke area teen ander diere van dieselfde spesie en laasgenoemde wei vrylik in groot troppe oor n groter relatief meer onvrugbare gebied Inhoud 1 Kapater 2 Klassifikasie 3 Sien ook 4 Eksterne skakelsKapater Wysig n Bokkapater is n manlike gekastreerde bok Die woord kapater is afkomstig vanaf die Portugese woord capado wat ontman beteken Klassifikasie Wysig n Rotsgebergte bok Oreamnos americanus Turkse skape Ammotragus Lervia FAMILIE BOVIDAE Subfamilie Bovinae die beeste die buffels en die wildsbokke met spiraalhorings 24 spesies in nege genera Subfamilie Cephalophinae die duikers 19 spesies in twee genera Subfamilie Hippotraginae die weiende wildsbokke 23 spesies in 11 genera Subfamilie Antilopinae die gaselle die dwergwildsbokke en die saiga 38 spesies in 14 genera Subfamilie Caprinae Genus Ammotragus Turkse skaap Ammotragus lervia Genus Budorcas Takin Budorcas taxicolor Genus Capra Wilde bok Capra aegagrus Wes Kaukasiese tur Capra caucasia Oos Kaukasiese tur Capra cylindricornis Markhor Capra falconeri Alpynse steenbok Capra ibex Nubiese steenbok Capra nubiana Spaanse steenbok Capra pyrenaica Siberiese steenbok Capra sibirica Waliese steenbok Capra walie Genus Hemitragus Nilgiriaanse tahr Hemitragus hylocrius Arabiese tahr Hemitragus jayakari Himalaja tahr Hemitragus jemlahicus Genus Nemorhaedus Rooigoral Nemorhaedus baileyi Sjinese goral Nemorhaedus caudatus Japannese serou Nemorhaedus crispus grysgoral Nemorhaedus goral kontinentale serou Nemorhaedus sumatraensis Taiwan serou Nemorhaedus swinhoei Genus Oreamnos Rotsgebergte bok Oreamnos americanus Genus Ovibos Muskusbees Ovibos moschatus Genus Ovis Argalie Ovis ammon Skaap Ovis aries Dikhoringskaap Ovis canadensis Dall se skaap Ovis dalli Moeflon Ovis musimon Sneeuskaap Ovis nivicola Oerial Ovis orientalis Genus Pseudois Himalaja blouskaap Pseudois nayaur dwergblouskaap Pseudois schaeferi Genus Rupicapra Pirenese gems Rupicapra pyrenaica gems Rupicapra rupicapra Subfamilie Pantholopinae Genus Pantholops Tibetaanse wildsbok Pantholops hodgsoniSien ook WysigSuider Afrikaanse soogdiere en hul ordes Lys van Suider Afrikaanse soogdiername Lys van Suider Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir bok Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Bok amp ol,