×
Bohrium
107 seaborgiumbohriumhassium
Re

Bh

(Uhu)
Algemeen
Naam, simbool, getal bohrium, Bh, 107
Chemiese reeks oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 7, 7, d
Atoommassa (270) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel; [Rn] 5f14 6d5 7s2
Elektrone per skil voorspel; 2, 8, 18, 32, 32, 13, 2
CAS-registernommer 54037-14-8
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel; vastestof
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 37,1 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 7, (5), (4), (3)
Ionisasie-energieë 1ste: 742,9 kJ/mol
2de: 1 688,5 kJ/mol
3de: 2 566,5 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 1981
Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt, Duitsland
Genoem na Niels Bohr
Datum van naam 1997
Vorige naam unnilseptium (Uns)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van bohrium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
274Bh sin 40 s α 8,8 270Db
272Bh sin 10 s α 9,02 268Db
271Bh sin 1 s α 9,35 267Db
Verwysings

Bohrium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 107 en simbool Bh. Dit kom nie in die natuur voor nie, kan net in ’n laboratorium vervaardig word en is radioaktief. Die stabielste bekende isotoop, bohrium-270, het ’n halfleeftyd van ongeveer 61 sekondes.

Die element is genoem na die Deense fisikus Niels Bohr.

Op die periodieke tabel lê dit in die d-blok, in groep 7 en periode 7. Dit is dus die vyfde lid van die 6d-reeks oorgangsmetale. Chemiese eksperimente het bevestig dit tree op soos die swaarder homoloog van renium net bo dit. Sy eienskappe is net gedeeltelik vasgestel, maar dit stem baie ooreen met dié van ander elemente in groep 7.

  1. Johnson, E.; Fricke, B.; Jacob, T.; Dong, C. Z.; Fritzsche, S.; Pershina, V. (2002). "Ionization potentials and radii of neutral and ionized species of elements 107 (bohrium) and 108 (hassium) from extended multiconfiguration Dirac–Fock calculations". The Journal of Chemical Physics. 116: 1862. Bibcode:. doi:.
  2. Östlin, A.; Vitos, L. (2011). "First-principles calculation of the structural stability of 6d transition metals". Physical Review B. 84 (11). Bibcode:. doi:.
  3. Hoffman, Darleane C.; Lee, Diana M.; Pershina, Valeria (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3de uitg.). Dordrecht, Nederland: Springer Science+Business Media. ISBN 1-4020-3555-1.
  4. Fricke, Burkhard (1975). . Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry. 21: 89–144. doi:. Besoek op4 Oktober 2013.


Publikasie datum: Augustus 13, 2021

bohrium, seaborgium, bohrium, hassiumre, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, bohrium, 107chemiese, reeks, oorgangsmetaalgroep, periode, blok, datoommassa, molelektronkonfigurasie, voorspel, 5f14, 7s2elektrone, skil, voorspel, 2cas, registernommer, 5. 107 seaborgium bohrium hassiumRe Bh Uhu Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal bohrium Bh 107Chemiese reeks oorgangsmetaalGroep periode blok 7 7 dAtoommassa 270 g molElektronkonfigurasie voorspel 1 Rn 5f14 6d5 7s2Elektrone per skil voorspel 2 8 18 32 32 13 2CAS registernommer 54037 14 8Fisiese eienskappeToestand voorspel 2 vastestofDigtheid naby k t voorspel 37 1 g cm AtoomeienskappeOksidasietoestande 7 5 4 3 3 4 Ionisasie energiee 1ste 742 9 kJ mol2de 1 688 5 kJ mol3de 2 566 5 kJ molGeskiedenisOntdek 1981Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing Darmstadt DuitslandGenoem na Niels BohrDatum van naam 1997Vorige naam unnilseptium Uns Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van bohrium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP274Bh sin 40 s a 8 8 270Db272Bh sin 10 s a 9 02 268Db271Bh sin 1 s a 9 35 267DbVerwysings Bohrium is n superswaar kunsmatige element met die atoomgetal 107 en simbool Bh Dit kom nie in die natuur voor nie kan net in n laboratorium vervaardig word en is radioaktief Die stabielste bekende isotoop bohrium 270 het n halfleeftyd van ongeveer 61 sekondes Die element is genoem na die Deense fisikus Niels Bohr Op die periodieke tabel le dit in die d blok in groep 7 en periode 7 Dit is dus die vyfde lid van die 6d reeks oorgangsmetale Chemiese eksperimente het bevestig dit tree op soos die swaarder homoloog van renium net bo dit Sy eienskappe is net gedeeltelik vasgestel maar dit stem baie ooreen met die van ander elemente in groep 7 Verwysings Wysig Johnson E Fricke B Jacob T Dong C Z Fritzsche S Pershina V 2002 Ionization potentials and radii of neutral and ionized species of elements 107 bohrium and 108 hassium from extended multiconfiguration Dirac Fock calculations The Journal of Chemical Physics 116 1862 Bibcode 2002JChPh 116 1862J doi 10 1063 1 1430256 Ostlin A Vitos L 2011 First principles calculation of the structural stability of 6d transition metals Physical Review B 84 11 Bibcode 2011PhRvB 84k3104O doi 10 1103 PhysRevB 84 113104 Hoffman Darleane C Lee Diana M Pershina Valeria 2006 Transactinides and the future elements In Morss Edelstein Norman M Fuger Jean reds The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements 3de uitg Dordrecht Nederland Springer Science Business Media ISBN 1 4020 3555 1 Fricke Burkhard 1975 Superheavy elements a prediction of their chemical and physical properties Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry 21 89 144 doi 10 1007 BFb0116498 Besoek op 4 Oktober 2013 Eksterne skakels WysigBohrium by The Periodic Table of Videos Universiteit van Nottingham Wikiwoordeboek het n inskrywing vir bohrium Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Bohrium amp ol,