×
Boer (landbou)
Hierdie artikel handel oor die landbouer. Vir die etniese bevolking, sien gerus Boere.

'n Boer is 'n persoon wat op 'n plaas gewasse kweek en verbou; asook vee (plaasdiere) teel en grootmaak om gewoonlik as voedsel vir mens en dier gebruik te word. Dit het 'n baie algemene beroep vir vele mense geword, reeds sedert die oorsprong van die beskawing.

Boere besig met werk op 'n plaas in Indië.

Die woord boer of landbouer verwys gewoonlik na 'n persoon wat 'n stuk grond of 'n plaas besit met veld, boorde, landerye, of groentetuine waar voedsel geproduseer word. Hierdie voedsel word geëet (deur bestaansboere en hulle gesinne) of geoes en verkoop, gewoonlik aan 'n landboukoöperasie (kommersiële boere).

Soms verbou boere ook roumateriaal vir industriële gebruik, byvoorbeeld:

  • graan vir alkoholiese drankies (bv. bier)
  • velle (huide) van diere vir leer
  • mielies vir plastiek en brandstof
  • wol en katoen vir garing en materiaal vir klere en linne.

Meeste veeboere teel egter stoetdiere wat gebruik word in die produksie van vleis, melk, eiers en ander voedselsoorte.

  • 'n Trotse boer sit in sy boontjieland in Nicaragua

  • Rysboere oes in Java, Indonesië

  • 'n Boer in sy land met sonneblomme

  • Bestaansboere besig in 'n land van hongersnood.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 25, 2021

boer, landbou, hierdie, artikel, handel, landbouer, etniese, bevolking, sien, gerus, boere, boer, persoon, plaas, gewasse, kweek, verbou, asook, plaasdiere, teel, grootmaak, gewoonlik, voedsel, mens, dier, gebruik, word, baie, algemene, beroep, vele, mense, ge. Hierdie artikel handel oor die landbouer Vir die etniese bevolking sien gerus Boere n Boer is n persoon wat op n plaas gewasse kweek en verbou asook vee plaasdiere teel en grootmaak om gewoonlik as voedsel vir mens en dier gebruik te word Dit het n baie algemene beroep vir vele mense geword reeds sedert die oorsprong van die beskawing Boere besig met werk op n plaas in Indie Wat boere doen WysigDie woord boer of landbouer verwys gewoonlik na n persoon wat n stuk grond of n plaas besit met veld boorde landerye of groentetuine waar voedsel geproduseer word Hierdie voedsel word geeet deur bestaansboere en hulle gesinne of geoes en verkoop gewoonlik aan n landboukooperasie kommersiele boere Soms verbou boere ook roumateriaal vir industriele gebruik byvoorbeeld graan vir alkoholiese drankies bv bier velle huide van diere vir leer mielies vir plastiek en brandstof wol en katoen vir garing en materiaal vir klere en linne Meeste veeboere teel egter stoetdiere wat gebruik word in die produksie van vleis melk eiers en ander voedselsoorte Galery van boere Wysig n Trotse boer sit in sy boontjieland in Nicaragua Rysboere oes in Java Indonesie n Boer in sy land met sonneblomme Bestaansboere besig in n land van hongersnood Sien ook WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Farmers Sien boer in Wiktionary die vrye woordeboek Landbou Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Boer landbou amp ol,