×
Boemerang 11:15

Boemerang 11:15 is 'n Afrikaanse rolprent wat op 16 Junie 1972 uitgereik is. Die film is deur Kavalier Filmproduksies in Kaapstad geskiet.

Boemerang 11:15
Regisseur Ivan Hall
Produksieleier Bill Venter
Draaiboek Michael McCabe
Met Gerhard Viviers
Riana Pienaar
Ben Verwey
Musiek deur Con Lamprecht
Kinematografie Hans Werkman
Redigeerder Gerrie van Wyk
Ateljee Kavalier Filmproduksies
Uitgereik 16 Junie 1972
Speeltyd 85 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans

Inhoud

Die rolprent is 'n drama en gruwelfilm (riller).

  • Gerhard Viviers as Ben Venter
  • Riana Pienaar as Karin Venter
  • Ben Verwey as Groenewald
  • Wilma van der Merwe as Susan Venter
  • Denise Smal as Sonja Groenewald
  • Elwen Morris as bom-deskundige
  • Gideon Roos as Johan van Buuren
  • Johan Brewis as ontvoerder
  • Barry Trengove as ontvoerder
  • H.P. Hamman as ontvoerder
  • Richard Strauss
  • Paul Malherbe as onderwyser
  • Amanda Muller as onderwyser (gekrediteer as Amanda Müller)
  • Leon Kruger
  • Leonie Steyn as Annette

Die werklose Ben Venter se kulkunsies by sy dogter Karen se skool beïndruk 'n pa in die gehoor, en hy bied Venter 'n werk aan. Maar Venter is geskok wanneer hy hoor watse werk hy vir R25 000 moet doen. Hy moet twee tasse by die lughawe omruil, en die een wat hy moet aflewer, bevat 'n bom. Die terroriste se teiken is Johan van Buuren, 'n belangrike Suid-Afrikaanse diplomaat in die VVO. Venter weier, maar dan speel Groenewald sy troefkaart: Drie van sy makkers het Karen daardie oggend op pad skool toe ontvoer, en hy sal hul beveel om haar dood te maak as Ben nie aan sy eis gehoor gee nie.

Publikasie datum: September 21, 2021

boemerang, afrikaanse, rolprent, junie, 1972, uitgereik, film, deur, kavalier, filmproduksies, kaapstad, geskiet, regisseur, ivan, hallproduksieleier, bill, venterdraaiboek, michael, mccabemet, gerhard, viviers, riana, pienaar, verweymusiek, deur, lamprechtkin. Boemerang 11 15 is n Afrikaanse rolprent wat op 16 Junie 1972 uitgereik is Die film is deur Kavalier Filmproduksies in Kaapstad geskiet Boemerang 11 15Regisseur Ivan HallProduksieleier Bill VenterDraaiboek Michael McCabeMet Gerhard Viviers Riana Pienaar Ben VerweyMusiek deur Con LamprechtKinematografie Hans WerkmanRedigeerder Gerrie van WykAteljee Kavalier FilmproduksiesUitgereik 16 Junie 1972Speeltyd 85 minuteLand Suid AfrikaTaal AfrikaansIMDb profiel Inhoud 1 Genre 2 Rolverdeling 3 Storielyn 4 Sien ookGenre WysigDie rolprent is n drama en gruwelfilm riller Rolverdeling WysigGerhard Viviers as Ben Venter Riana Pienaar as Karin Venter Ben Verwey as Groenewald Wilma van der Merwe as Susan Venter Denise Smal as Sonja Groenewald Elwen Morris as bom deskundige Gideon Roos as Johan van Buuren Johan Brewis as ontvoerder Barry Trengove as ontvoerder H P Hamman as ontvoerder Richard Strauss Paul Malherbe as onderwyser Amanda Muller as onderwyser gekrediteer as Amanda Muller Leon Kruger Leonie Steyn as AnnetteStorielyn WysigDie werklose Ben Venter se kulkunsies by sy dogter Karen se skool beindruk n pa in die gehoor en hy bied Venter n werk aan Maar Venter is geskok wanneer hy hoor watse werk hy vir R25 000 moet doen Hy moet twee tasse by die lughawe omruil en die een wat hy moet aflewer bevat n bom Die terroriste se teiken is Johan van Buuren n belangrike Suid Afrikaanse diplomaat in die VVO Venter weier maar dan speel Groenewald sy troefkaart Drie van sy makkers het Karen daardie oggend op pad skool toe ontvoer en hy sal hul beveel om haar dood te maak as Ben nie aan sy eis gehoor gee nie Sien ook WysigLys van Afrikaanse rolprenteOntsluit van https af wikipedia org w index php title Boemerang 11 15 amp ol,