fbpx
Wikipedia

Boeing

Boeing (The Boeing Company) is 'n Amerikaanse maatskappy wat vliegtuie en militêre toerusting vir verdediging, lug- en ruimtevaart vervaardig. Sy passasiersvliegtuie (soos die Boeing 737 en 747) word deur lugdienste oor die hele wêreld gebruik.[3]

The Boeing Company

Boeing 787 se eerste vlug
Tipe Openbare maatskappy
Gestig 1916
Hoofkantoor Chicago, IllinoisVerenigde State van Amerika
IndustrieLug- en ruimtevaart
ProdukteKommersiële lugrederye
Militêre vliegtuie
Ammunisie
Ruimtestelsels
Rekenaardienste
Inkomste VS$ 86.623 miljard (2013)[1]
Bedryfsinkomste VS$ 6.562 miljard (2013)[1]
Netto inkomste VS$ 4.585 miljard (2013)[1]
Bates VS$ 14.997 miljard (2013)
Werknemers161 133 (1 Januarie 2020)[2]
MoedermaatskappyBoeing Commercial Airplanes
Boeing Defense, Space & Security
Slagspreuk"Forever New Frontiers"
Webwerfwww.boeing.com
Die Boeing 707, 1964
Boeing 737-300
Boeing 787-8 Dreamliner

Die maatskappy is in 1916 deur William Edward Boeing in Seattle, Washington gestig. In 1997 het hulle hul belangrikste mededinger, McDonnell Douglas, gekoop. Boeing se hoofkantoor is vanaf 2001 in Chicago, Illinois in die Verenigde State, met sy grootste vervaardigingsfasiliteite naby Seattle.

In 2015 het die maatskappy 'n omset van byna VS$ 100 miljard gehad, waarvan twee derdes vanaf siviele passasiers- en vragvliegtuie afkomstig was.[4] Boeing lewer in hierdie jaar 762 vliegtuie en het teen die einde van die boekjaar kontrakte gehad om 'n verdere 5 800 vliegtuie te lewer.[4] In 2020 het die maatskappy 161 133 werkers in diens gehad.[2] As gevolg van 'n dalende vraag na passasierstralers, wat herstrukturering nodig maak, het Boeing in Mei aangekondig dat sowat tien persent van die werksgeleenthede verlore sal gaan.[5]

Lys van Boeing se passasiersvliegtuie

Onttrekte vliegtuie

In gebruik

Toekomstige vliegtuie

  • Boeing Yellowstone Project (Boeing Y1, Y2 en Y3)

Militêre vliegtuie

Onbemande vliegtuie

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 "BOEING CO 2013 Annual Report Form (10-K)" (in Engels). United States Securities and Exchange Commission. 14 Februarie 2014. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
  2. 2,0 2,1 "Boeing Employment Data" 18 Februarie 2016 op Wayback Machine
  3. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  4. 4,0 4,1 "Full Year Results 2015, 27 Januarie 2016" (PDF) (in Engels). (PDF) vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2016. Besoek op 13 Julie 2016.
  5. Reuters, 27 Mei 2020: Boeing set to announce significant U.S. job cuts this week: union. Besoek op 27 Mei 2020

Boeing
boeing, company, amerikaanse, maatskappy, vliegtuie, militêre, toerusting, verdediging, ruimtevaart, vervaardig, passasiersvliegtuie, soos, word, deur, lugdienste, hele, wêreld, gebruik, company, eerste, vlugtipe, openbare, maatskappygestig, 1916hoofkantoor, c. Boeing The Boeing Company is n Amerikaanse maatskappy wat vliegtuie en militere toerusting vir verdediging lug en ruimtevaart vervaardig Sy passasiersvliegtuie soos die Boeing 737 en 747 word deur lugdienste oor die hele wereld gebruik 3 The Boeing CompanyBoeing 787 se eerste vlugTipe Openbare maatskappyGestig 1916Hoofkantoor Chicago Illinois Verenigde State van AmerikaIndustrieLug en ruimtevaartProdukteKommersiele lugrederye Militere vliegtuie Ammunisie Ruimtestelsels RekenaardiensteInkomsteVS 86 623 miljard 2013 1 BedryfsinkomsteVS 6 562 miljard 2013 1 Netto inkomsteVS 4 585 miljard 2013 1 BatesVS 14 997 miljard 2013 Werknemers161 133 1 Januarie 2020 2 MoedermaatskappyBoeing Commercial Airplanes Boeing Defense Space amp SecuritySlagspreuk Forever New Frontiers Webwerfwww boeing comDie Boeing 707 1964 Boeing 737 300 Boeing 787 8 Dreamliner Die maatskappy is in 1916 deur William Edward Boeing in Seattle Washington gestig In 1997 het hulle hul belangrikste mededinger McDonnell Douglas gekoop Boeing se hoofkantoor is vanaf 2001 in Chicago Illinois in die Verenigde State met sy grootste vervaardigingsfasiliteite naby Seattle In 2015 het die maatskappy n omset van byna VS 100 miljard gehad waarvan twee derdes vanaf siviele passasiers en vragvliegtuie afkomstig was 4 Boeing lewer in hierdie jaar 762 vliegtuie en het teen die einde van die boekjaar kontrakte gehad om n verdere 5 800 vliegtuie te lewer 4 In 2020 het die maatskappy 161 133 werkers in diens gehad 2 As gevolg van n dalende vraag na passasierstralers wat herstrukturering nodig maak het Boeing in Mei aangekondig dat sowat tien persent van die werksgeleenthede verlore sal gaan 5 Inhoud 1 Lys van Boeing se passasiersvliegtuie 2 Onttrekte vliegtuie 2 1 In gebruik 2 2 Toekomstige vliegtuie 3 Militere vliegtuie 4 Onbemande vliegtuie 5 VerwysingsLys van Boeing se passasiersvliegtuie WysigOnttrekte vliegtuie WysigBoeing 247In gebruik Wysig Boeing 707 Boeing 717 Boeing 727 Boeing 737 Boeing 747 400 Boeing 747 8 Boeing 757 Boeing 767 Boeing 777 Boeing 787 DreamlinerToekomstige vliegtuie Wysig Boeing Yellowstone Project Boeing Y1 Y2 en Y3 Militere vliegtuie WysigBoeing B 17 Flying Fortress Boeing B 29 Superfortress Boeing B 47 Stratojet Boeing B 50 Superfortress Boeing B 52 Stratofortress Boeing C 17 Globemaster III Boeing KC 135 Stratotenker Boeing P 12 Boeing P 26 PeashooterOnbemande vliegtuie WysigBoeing Insitu ScanEagleVerwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 BOEING CO 2013 Annual Report Form 10 K in Engels United States Securities and Exchange Commission 14 Februarie 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 2 0 2 1 Boeing Employment Data Geargiveer 18 Februarie 2016 op Wayback Machine HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8 4 0 4 1 Full Year Results 2015 27 Januarie 2016 PDF in Engels Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2016 Besoek op 13 Julie 2016 Reuters 27 Mei 2020 Boeing set to announce significant U S job cuts this week union Besoek op 27 Mei 2020 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Boeing amp oldid 2427934,