×
Bobby Locke

Arthur D'Arcy Locke, bekend as Bobby (20 November 19179 Maart 1987) was 'n Suid-Afrikaanse gholfkampioen. Hy is in Germiston gebore. Hy begin gholf speel op vroeë ouderdom en in 1935 wen hy, as 'n 18-jarige, die Natalse, Transvaalse, die Suid-Afrikaanse Ope en die Suid-Afrikaanse Amateurskampioenskapstoernooi. Hy volg dit die volgende jaar op met die Natalse Ope en die Britse Amateur-Ope. Van 1938 af wen hy die Suid-Afrikaanse Beroepstoernooi 17 keer. Hy het ook onder andere die Kanadese, Franse, Egiptiese, Duitse, Ierse, Switserse, Hollandse, Meksikaanse, Australiese, Nieu-Seelandse en ander kampioenskappe gewen. Hy wen die Britse Ope vier keer, in 1949, 1950, 1952 en 1957. Hy was op daardie stadium slegs die derde speler naas Walter Hagen en Peter Thomson wat dit kon regkry. Hy laat internasionale gholf vaar na 'n ernstige motorongeluk.

Volle naam Arthur D'Arcy Locke
Bynaam Bobby
Old Baggy Pants
Old Muffin Face
Geboortedatum/plek (1917-11-20)20 November 1917
Germiston, Suid-Afrika
Sterfdatum/plek 9 Maart 1987 (op 69)
Johannesburg, Suid-Afrika
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Eggenoot/e Mary Fenton (get. 1958–87)
Kinders Caroline
Pro. geword 1938
Vorige toere PGA Tour
Pro-oorwinnings 74
PGA Toer 15
Sonskyntoer 30 (3de beste van alle tye)
Ander 29
Beste uitslag in groot kampioenskappe
(wenne: 4)
Meesterstoernooi T10: 1948
V.S. Ope 3de/T3: 1947, 1951
Die Ope kampioenskap Wen: 1949, 1950, 1952 en 1957
PGA Kampioenskap T33: 1947
Britse Amateurkampioenskap T33: 1937
Toekennings
"World Golf Hall of Fame" 1977 ()
Harry Vardon-trofee 1946, 1950, 1954
Hierdie kas: sien bespreking
Bobby Locke in aksie tydens 'n toernooi in Rome.
  1. Kelley, Brent. . About.com (in Engels). vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2016. Besoek op28 Februarie 2009.

Publikasie datum: September 26, 2021

bobby, locke, arthur, arcy, locke, bekend, bobby, november, 1917, maart, 1987, suid, afrikaanse, gholfkampioen, germiston, gebore, begin, gholf, speel, vroeë, ouderdom, 1935, jarige, natalse, transvaalse, suid, afrikaanse, suid, afrikaanse, amateurskampioenska. Arthur D Arcy Locke bekend as Bobby 20 November 1917 9 Maart 1987 was n Suid Afrikaanse gholfkampioen Hy is in Germiston gebore Hy begin gholf speel op vroee ouderdom en in 1935 wen hy as n 18 jarige die Natalse Transvaalse die Suid Afrikaanse Ope en die Suid Afrikaanse Amateurskampioenskapstoernooi Hy volg dit die volgende jaar op met die Natalse Ope en die Britse Amateur Ope Van 1938 af wen hy die Suid Afrikaanse Beroepstoernooi 17 keer Hy het ook onder andere die Kanadese Franse Egiptiese Duitse Ierse Switserse Hollandse Meksikaanse Australiese Nieu Seelandse en ander kampioenskappe gewen Hy wen die Britse Ope vier keer in 1949 1950 1952 en 1957 Hy was op daardie stadium slegs die derde speler naas Walter Hagen en Peter Thomson wat dit kon regkry Hy laat internasionale gholf vaar na n ernstige motorongeluk Volle naam Arthur D Arcy LockeBynaam Bobby Old Baggy Pants Old Muffin Face 1 Geboortedatum plek 1917 11 20 20 November 1917 Germiston Suid AfrikaSterfdatum plek 9 Maart 1987 op 69 Johannesburg Suid AfrikaNasionaliteit Suid AfrikanerEggenoot e Mary Fenton get 1958 87 Kinders CarolinePro geword 1938Vorige toere PGA TourPro oorwinnings 74PGA Toer 15Sonskyntoer 30 3de beste van alle tye Ander 29Beste uitslag in groot kampioenskappe wenne 4 Meesterstoernooi T10 1948V S Ope 3de T3 1947 1951Die Ope kampioenskap Wen 1949 1950 1952 en 1957PGA Kampioenskap T33 1947Britse Amateurkampioenskap T33 1937Toekennings World Golf Hall of Fame 1977 lid se bls Harry Vardon trofee 1946 1950 1954Hierdie kas sien besprekingBobby Locke in aksie tydens n toernooi in Rome Bron WysigEnsiklopedie van Suidelike Afrika Eric Rosenthal 1967Verwysings Wysig Kelley Brent Bobby Locke About com in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2016 Besoek op 28 Februarie 2009 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bobby Locke amp ol,