fbpx Bo-Egipte
Wikipedia

Bo-Egipte

Bo-Egipte (Arabies: صعيد مصر, Saʿīd Miṣr) is ’n strook land weerskante van die Nylvallei wat noordwaarts strek van Nubië tot by Benede-Egipte.

'n Kaart van Antieke Egipte.

Inhoud

In Antieke Egipte was Bo-Egipte bekend as Ta Shemaoe, "Land van die Biesies". Dit was verdeel in 22 nomosse (distrikte). Die eerste nomos was min of meer waar die hedendaagse Aswan lê, en die 22ste nomos was naby die hedendaahse Atfih. net suid van Kaïro.

Die politieke en godsdienstige hoofstad van Bo-Egipte was Nechen (Grieks: Hierakonpolis), waarvan die bekermgodin Nechbet was.

Die administratiewe hoofsentrum tydens die grootste deel van die tyd van die farao's was Thebe. Die simbole van Bo-Egipte was die wit hedjet-kroon, die lotus en die waterbiesie.

  1. Ermann & Grapow, op.cit. Wb 5, 227.4-14
  2. Ermann & Grapow, op.cit. Wb 4, 477.9-11
  3. The Encyclopedia Americana Grolier Incorporated, 1988, p.34
  4. David, op.cit., p.149

Bronne

  • (en) David, Ann Rosalie (1975) The Egyptian Kingdoms Elsevier Phaidon, Londen,
  • (de) Ermann, Johann Peter Adolf en Grapow, Hermann (1982) Wörterbuch der Ägyptischen Sprache Akademie, Berlyn, ISBN 3-05-002263-9

Bo-Egipte
egipte, arabies, صعيد, مصر, saʿīd, miṣr, strook, land, weerskante, nylvallei, noordwaarts, strek, nubië, benede, egipte, kaart, antieke, egipte, inhoud, geskiedenis, sien, verwysings, bronne, eksterne, skakelsgeskiedenis, wysigin, antieke, egipte, bekend, shem. Bo Egipte Arabies صعيد مصر Saʿid Miṣr is n strook land weerskante van die Nylvallei wat noordwaarts strek van Nubie tot by Benede Egipte n Kaart van Antieke Egipte Inhoud 1 Geskiedenis 2 Sien ook 3 Verwysings 3 1 Bronne 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigIn Antieke Egipte was Bo Egipte bekend as Ta Shemaoe 1 Land van die Biesies 2 Dit was verdeel in 22 nomosse distrikte 3 Die eerste nomos was min of meer waar die hedendaagse Aswan le en die 22ste nomos was naby die hedendaahse Atfih net suid van Kairo Die politieke en godsdienstige hoofstad van Bo Egipte was Nechen Grieks Hierakonpolis waarvan die bekermgodin Nechbet was 4 Die administratiewe hoofsentrum tydens die grootste deel van die tyd van die farao s was Thebe Die simbole van Bo Egipte was die wit hedjet kroon die lotus en die waterbiesie Sien ook WysigBenede Egipte Thebe Antieke EgipteVerwysings Wysig Ermann amp Grapow op cit Wb 5 227 4 14 Ermann amp Grapow op cit Wb 4 477 9 11 The Encyclopedia Americana Grolier Incorporated 1988 p 34 David op cit p 149 Bronne Wysig en David Ann Rosalie 1975 The Egyptian Kingdoms Elsevier Phaidon Londen OCLC 2122106 de Ermann Johann Peter Adolf en Grapow Hermann 1982 Worterbuch der Agyptischen Sprache Akademie Berlyn ISBN 3 05 002263 9Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bo Egipte Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Bo Egipte amp ol,