fbpx
Wikipedia

Blouswael

Die blouswael (Hirundo atrocaerulea) is 'n klein trekvoël en 'n kwesbare spesie. Hy besoek Suider-Afrika in die somer.

Blouswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hirundo
Spesie:
H. atrocaerulea
Binomiale naam
Hirundo atrocaerulea
Sundevall, 1850

Die blouswael broei in westelike eSwatini, Suid-Afrika, Zimbabwe, Malawi en dele van Zambië, Tanzanië en die DRK. Hulle trek na Uganda en Kenia. Graslande en vleilande is hul tuiste en die verlies van hierdie habitatte is hul groot bedreiging.

Die voël word 18 – 25 cm groot en het baie lang stertvere. Dit lyk dikwels swart van kleur, maar in die sonlig is die metaalblou kleur sigbaar.[1]

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Hirundo atrocaerulea
  • Engelse naam: Blue Swallow

Sien ook

Verwysings

  1. "IUCN" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2018. Besoek op 1 Januarie 2017.

Blouswael
blouswael, blouswael, hirundo, atrocaerulea, klein, trekvoël, kwesbare, spesie, besoek, suider, afrika, somer, bewaringstatuskwesbaar, iucn, wetenskaplike, klassifikasiedomein, eukaryotakoninkryk, animaliafilum, chordataklas, avesorde, passeriformesfamilie, hi. Die blouswael Hirundo atrocaerulea is n klein trekvoel en n kwesbare spesie Hy besoek Suider Afrika in die somer BlouswaelBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas AvesOrde PasseriformesFamilie HirundinidaeGenus HirundoSpesie H atrocaeruleaBinomiale naamHirundo atrocaeruleaSundevall 1850Die blouswael broei in westelike eSwatini Suid Afrika Zimbabwe Malawi en dele van Zambie Tanzanie en die DRK Hulle trek na Uganda en Kenia Graslande en vleilande is hul tuiste en die verlies van hierdie habitatte is hul groot bedreiging Die voel word 18 25 cm groot en het baie lang stertvere Dit lyk dikwels swart van kleur maar in die sonlig is die metaalblou kleur sigbaar 1 Ander name WysigWetenskaplike naam Hirundo atrocaerulea Engelse naam Blue SwallowSien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse voels Lys van Suid Afrikaanse voels Groepeer Lys van Suider Afrikaanse voels volgens wetenskaplike nameVerwysings Wysig IUCN in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2018 Besoek op 1 Januarie 2017 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Blouswael amp oldid 2432857,