×
Blokhuis

'n Blokhuis is fort wat vir verdediging gebruik word. Blokhuise kan wissel van eenvoudige geboue van hout en sink tot kasteelagtige bouwerke.

Die Sentinel Blokhuis in Burgersdorp.
Die Witkop-blokhuis by Johannesburg.

Die Britse magte het tydens die Tweede Vryheidsoorlog blokhuise in Suid-Afrika gebou; aanvanklik om die spoorlyne te beskerm en later om die Boeremagte vas te keer. Daar het blokhuise behoue gebly. Sommige was van sink en hout gebou, ander van klip. Die Britse magte het miljoene ponde bestee aan die blokhuisstelsel, maar dit was nie baie geslaagd nie. Generaal De Wet en ander Boereleiers het met gemak deur die blokhuisnetwerk geglip. Die koste van die blokhuise het gewissel van ₤15 tot ₤75 elk.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 17, 2021

blokhuis, fort, verdediging, gebruik, word, wissel, eenvoudige, geboue, hout, sink, kasteelagtige, bouwerke, sentinel, burgersdorp, witkop, blokhuis, johannesburg, tweede, vryheidsoorlog, wysigdie, britse, magte, tydens, tweede, vryheidsoorlog, blokhuise, suid. n Blokhuis is fort wat vir verdediging gebruik word Blokhuise kan wissel van eenvoudige geboue van hout en sink tot kasteelagtige bouwerke Die Sentinel Blokhuis in Burgersdorp Die Witkop blokhuis by Johannesburg Tweede Vryheidsoorlog WysigDie Britse magte het tydens die Tweede Vryheidsoorlog blokhuise in Suid Afrika gebou aanvanklik om die spoorlyne te beskerm en later om die Boeremagte vas te keer Daar het blokhuise behoue gebly Sommige was van sink en hout gebou ander van klip Die Britse magte het miljoene ponde bestee aan die blokhuisstelsel maar dit was nie baie geslaagd nie Generaal De Wet en ander Boereleiers het met gemak deur die blokhuisnetwerk geglip Die koste van die blokhuise het gewissel van 15 tot 75 elk Bron WysigEnsiklopedie van Suidelike Afrika Eric Rosenthal 1967 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Blokhuis amp ol,