×
Bloeding

Bloeding is die verlies van bloed uit 'n lewende liggaam. Die mediese term hiervoor is hemorragie. Dit kom voor as die bloedvate sodanig beskadig is, dat bloed daaruit ontsnap.

Bloeding
Klassifikasie en eksterne bronne
Vinger wat bloei, 'n voorbeeld van uitwendige bloeding.
ICD-10 R
MedlinePlus
MeSH
Mediese waarskuwing

Bloeding kan inwendig plaasvind, waar die bloed uit bloedvate in die liggaam lek, of uitwendig, hetsy deur 'n onderbreking in die vel, of deur 'n natuurlike opening soos die mond, neus of oor.

Skielike en ernstige bloeding kan tot skok lei en kan selfs noodlottig wees. Vinnige mediese ingryping is nodig. Langdurige, selfs geringe, bloedverlies lei gewoonlik tot bloedarmoede as die ystervoorraad van die liggaam opraak, en hemoglobien (bloedkleurstof) nie meer geskep kan word nie.

Blou oog, 'n voorbeeld van inwendige bloeding.

'n Gesonde persoon kan 10% tot 15% van sy totale volume bloed sonder ernstige mediese probleme verloor. Tydens bloedskenking word ongeveer 8% tot 10% van die skenker se bloed getrek.

  1. (in Engels). Healthline. Geargiveer vanaf op 4 September 2012. Besoek op18 Junie 2007.
  2. (in Engels). UK National Blood Service. Geargiveer vanaf op 23 September 2015. Besoek op18 Junie 2007.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

bloeding, verlies, bloed, lewende, liggaam, mediese, term, hiervoor, hemorragie, voor, bloedvate, sodanig, beskadig, bloed, daaruit, ontsnap, klassifikasie, eksterne, bronnevinger, bloei, voorbeeld, uitwendige, bloeding, r58medlineplus, 000045mesh, d006470medi. Bloeding is die verlies van bloed uit n lewende liggaam Die mediese term hiervoor is hemorragie Dit kom voor as die bloedvate sodanig beskadig is dat bloed daaruit ontsnap 1 BloedingKlassifikasie en eksterne bronneVinger wat bloei n voorbeeld van uitwendige bloeding ICD 10 R58MedlinePlus 000045MeSH D006470Mediese waarskuwing Bloeding kan inwendig plaasvind waar die bloed uit bloedvate in die liggaam lek of uitwendig hetsy deur n onderbreking in die vel of deur n natuurlike opening soos die mond neus of oor Skielike en ernstige bloeding kan tot skok lei en kan selfs noodlottig wees Vinnige mediese ingryping is nodig Langdurige selfs geringe bloedverlies lei gewoonlik tot bloedarmoede as die ystervoorraad van die liggaam opraak en hemoglobien bloedkleurstof nie meer geskep kan word nie Blou oog n voorbeeld van inwendige bloeding n Gesonde persoon kan 10 tot 15 van sy totale volume bloed sonder ernstige mediese probleme verloor Tydens bloedskenking word ongeveer 8 tot 10 van die skenker se bloed getrek 2 Verwysings Wysig Bleeding Health Article in Engels Healthline Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2012 Besoek op 18 Junie 2007 Blood Donation Information in Engels UK National Blood Service Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2015 Besoek op 18 Junie 2007 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bloeding Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bloeding amp ol,