×
Bismut
83 loodbismutpolonium
Sb

Bi

Uup
Algemeen
Naam, simbool, getal bismut, Bi, 83
Chemiese reeks metalloïede
Groep, periode, blok 15, 6, p
Voorkoms
Atoommassa 208.98040 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f14 5d10 6s2 6p3
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 18, 5
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 9.78 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 10.05 g/cm³
Smeltpunt 544.7 K
(271.5 °C)
Kookpunt 1837 K
(1564 °C)
Smeltingswarmte 11.30 kJ/mol
Verdampingswarmte 179 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 25.23 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 941 1041 1165 1325 1538 1835
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur rombohedraal
Stukturbericht-kode A7
Oksidasietoestande 5, 4, 3, 2, 1
Elektronegatiwiteit 2.02 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 703 kJ/mol
2de: 1610 kJ/mol
3de: 2466 kJ/mol
Atoomradius 156 pm
Kovalente radius 148±4 pm
Diverse
CAS-registernommer 7440-69-9
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van bimut
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
207Bi sin 31.55 j ß+ 2.399 207Pb
208Bi sin 3.68×105 j ß+ 2.880 208Pb
209Bi 100% 1.9×1019 j Alfa 3.137 205Ti
Verwysings

Bismut is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Bi en atoomgetal van 83.

Bismut word as element in die natuur aangetref, asook in lood- of koperertse. Dit is 'n taamlik seldsame element wat as ongeveer 1–2 mg per ton aangetref word. (Vir platinum is dit 5 mg/ton). Daar is bismutminerale soos bismuthietBi2S3, bismietBi2O3 en bismutiet(BiO)2CO2.H2O.

In teenstelling tot ander pnikogene word bismut net in een romboëdriese allotroop aangetref wat 'n silwerwit kleur het met 'n rooierige tint. Die resitiwiteit is ongeveer 107 μΩcm wat die hoogste waarde van alle metale is. Dit het die grootste Hall-effek en dit is die mees diamagnetiese metaal van alle elemente. Saam met water en gallium is dit een van min materiale wat krimp wanneer dit smelt.

  1. Chemistry of Arsenic, Antimony and Bismuth,N.C. Norman, Springer Science & Business Media, 1997, ISBN 0-7514-0389-X, ISBN 978-0-7514-0389-3
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 03, 2021

bismut, lood, bismut, poloniumsb, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, bismut, 83chemiese, reeks, metalloïedegroep, periode, blok, pvoorkomsatoommassa, 98040, molelektronkonfigurasie, 4f14, 5d10, 6p3elektrone, skil, 5fisiese, eienskappetoestand, vast. 83 lood bismut poloniumSb Bi Uup Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal bismut Bi 83Chemiese reeks metalloiedeGroep periode blok 15 6 pVoorkomsAtoommassa 208 98040 1 g molElektronkonfigurasie Xe 4f14 5d10 6s2 6p3Elektrone per skil 2 8 18 32 18 5Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 9 78 g cm Vloeistof digtheid teen s p 10 05 g cm Smeltpunt 544 7 K 271 5 C Kookpunt 1837 K 1564 C Smeltingswarmte 11 30 kJ molVerdampingswarmte 179 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 25 23 J mol K Dampdruk P Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 kteen T K 941 1041 1165 1325 1538 1835AtoomeienskappeKristalstruktuur rombohedraalStukturbericht kode A7Oksidasietoestande 5 4 3 2 1Elektronegatiwiteit 2 02 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 703 kJ mol2de 1610 kJ mol3de 2466 kJ molAtoomradius 156 pmKovalente radius 148 4 pmDiverseCAS registernommer 7440 69 9Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van bimut iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP207Bi sin 31 55 j ss 2 399 207Pb208Bi sin 3 68 105 j ss 2 880 208Pb209Bi 100 1 9 1019 j Alfa 3 137 205TiVerwysings Bismut is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Bi en atoomgetal van 83 Bismut word as element in die natuur aangetref asook in lood of koperertse Dit is n taamlik seldsame element wat as ongeveer 1 2 mg per ton aangetref word Vir platinum is dit 5 mg ton Daar is bismutminerale soos bismuthiet Bi2S3 bismiet Bi2O3 en bismutiet BiO 2CO2 H2O In teenstelling tot ander pnikogene word bismut net in een romboedriese allotroop aangetref wat n silwerwit kleur het met n rooierige tint Die resitiwiteit is ongeveer 107 mWcm wat die hoogste waarde van alle metale is Dit het die grootste Hall effek en dit is die mees diamagnetiese metaal van alle elemente Saam met water en gallium is dit een van min materiale wat krimp wanneer dit smelt 1 Verwysings Wysig Chemistry of Arsenic Antimony and Bismuth N C Norman Springer Science amp Business Media 1997 ISBN 0 7514 0389 X ISBN 978 0 7514 0389 3Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bismut Wikiwoordeboek het n inskrywing vir bismut Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Bismut amp ol,