×
Biblioteek

'n Biblioteek is 'n georganiseerde versameling van inligtingshulpbronne, wat toeganklik gemaak word aan 'n vasgestelde gemeenskap vir verwysing of uitleen. Dit bied fisiese of digitale toegang tot materiaal, en kan in 'n fisiese gebou of kamer, òf 'n virtuele ruimte, òf albei wees.

Waardevolle boekdele in die Moskouse Nekrasof-biblioteek
Gepaste versierings by 'n stel trappe wat na Los Angeles se Sentrale Biblioteek lei
Biblioteek in die klooster Göttweig, Wachau, Oostenryk
'n Voorbeeld van 'n reisende of rondgaande biblioteek

'n Biblioteek se versameling items kan boeke, tydskrifte, koerante, manuskripte, films, kaarte, afdrukke en dokumente insluit. Mikrofilm, CD's, klankkassette, videobande, DVD's, Blu-ray-skywe, e-boeke, oudioboeke, databasisse en ander formate kan ook hier gestoor word.

Biblioteke kan wissel in grootte van 'n paar rakke met boeke, tot 'n paar miljoen items. In Latyn en Grieks, is die begrip van 'n boekrak verteenwoordig deur Bibliotheca en Bibliothēkē (Grieks: βιβλιοθήκη). Afgeleides van hierdie woord beteken biblioteek in meeste moderne tale, bv die Franse bibliothèque.

Inhoud

'n Openbare biblioteek verskaf dienste aan die algemene publiek. Gewoonlik word meeste van sy boeke beskikbaar gestel vir uitleen. As 'n reël reik biblioteke kaarte uit aan lede van die gemeenskap wat boeke wil uitneem, om seker te maak dat die boeke weer in goeie toestand terugbesorg word aan die biblioteek. Menige openbare biblioteek dien ook as gemeenskapsorganisasie wat dienste verskaf aan die publiek, soos leesgroepe, fotostate maak en gratis rekenaargebruik.

Die meeste Suid-Afrikaanse biblioteke maak van die 23 Julie 2014 op Wayback Machine-stelsel gebruik, wat in stand gehou en ontwikkel word deur Cipal en die Universiteit van Antwerpen, België.

Hierdie stelsel is oop vir die publiek om self die beskikbaarheid van 'n boek, beeld- of luistermateriaal, asook die inleweringsdatum van die uitgeleende materiaal, te wete te kom. Op hierdie manier kan die Internetgebruiker blitsvinnig vasstel watter bronne by sy naaste openbare biblioteek beskikbaar is. Deur te let op die Dewey-kode (bv. op die rugkant van die boek), kan die materiaal self ook makliker opgespoor word in die biblioteek.

Die volgende provinsies maak van die oop Brocade-stelsel gebruik:

  • [dooie skakel]

Tans word Gauteng en die Vrystaat uitgesluit, weens 'n ander geslote biblioteekstelsel in werking.

  1. (en) Definisie van "Library". Allen, RE, ed. (1984) The Pocket Oxford Dictionary of Current English. Oxford: Clarendon Press; p. 421
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: September 26, 2021

biblioteek, georganiseerde, versameling, inligtingshulpbronne, toeganklik, gemaak, word, vasgestelde, gemeenskap, verwysing, uitleen, bied, fisiese, digitale, toegang, materiaal, fisiese, gebou, kamer, virtuele, ruimte, albei, wees, waardevolle, boekdele, mosk. n Biblioteek is n georganiseerde versameling van inligtingshulpbronne wat toeganklik gemaak word aan n vasgestelde gemeenskap vir verwysing of uitleen Dit bied fisiese of digitale toegang tot materiaal en kan in n fisiese gebou of kamer of n virtuele ruimte of albei wees 1 Waardevolle boekdele in die Moskouse Nekrasof biblioteek Gepaste versierings by n stel trappe wat na Los Angeles se Sentrale Biblioteek lei Biblioteek in die klooster Gottweig Wachau Oostenryk n Voorbeeld van n reisende of rondgaande biblioteek n Biblioteek se versameling items kan boeke tydskrifte koerante manuskripte films kaarte afdrukke en dokumente insluit Mikrofilm CD s klankkassette videobande DVD s Blu ray skywe e boeke oudioboeke databasisse en ander formate kan ook hier gestoor word Biblioteke kan wissel in grootte van n paar rakke met boeke tot n paar miljoen items In Latyn en Grieks is die begrip van n boekrak verteenwoordig deur Bibliotheca en Bibliotheke Grieks biblio8hkh Afgeleides van hierdie woord beteken biblioteek in meeste moderne tale bv die Franse bibliotheque Inhoud 1 Funksies 2 Biblioteekstelsels 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsFunksies Wysig n Openbare biblioteek verskaf dienste aan die algemene publiek Gewoonlik word meeste van sy boeke beskikbaar gestel vir uitleen As n reel reik biblioteke kaarte uit aan lede van die gemeenskap wat boeke wil uitneem om seker te maak dat die boeke weer in goeie toestand terugbesorg word aan die biblioteek Menige openbare biblioteek dien ook as gemeenskapsorganisasie wat dienste verskaf aan die publiek soos leesgroepe fotostate maak en gratis rekenaargebruik Biblioteekstelsels WysigDie meeste Suid Afrikaanse biblioteke maak van die Brocade of Slims Geargiveer 23 Julie 2014 op Wayback Machine stelsel gebruik wat in stand gehou en ontwikkel word deur Cipal en die Universiteit van Antwerpen Belgie Hierdie stelsel is oop vir die publiek om self die beskikbaarheid van n boek beeld of luistermateriaal asook die inleweringsdatum van die uitgeleende materiaal te wete te kom Op hierdie manier kan die Internetgebruiker blitsvinnig vasstel watter bronne by sy naaste openbare biblioteek beskikbaar is Deur te let op die Dewey kode bv op die rugkant van die boek kan die materiaal self ook makliker opgespoor word in die biblioteek Die volgende provinsies maak van die oop Brocade stelsel gebruik KwaZulu Natal Limpopo Mpumalanga dooie skakel Noord Kaap Noordwes Oos Kaap Wes Kaap Tans word Gauteng en die Vrystaat uitgesluit weens n ander geslote biblioteekstelsel in werking Verwysings Wysig en Definisie van Library Allen RE ed 1984 The Pocket Oxford Dictionary of Current English Oxford Clarendon Press p 421Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Biblioteek Wikiwoordeboek het n inskrywing vir biblioteek Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Biblioteek amp ol,