×
Bibcode

Die bibcode is ’n bepaler wat deur ’n aantal astronomiese datastelsels gebruik word om geskrifte aan te dui. Die kode het ’n vasgestelde lengte van 19 karakters en het die vorm

YYYYJJJJJVVVVMPPPPA

,

waar YYYY die jaartal van die geskrif is en JJJJJ aandui waar dit gepubliseer is. In die geval van ’n joernaalverwysing is VVVV die volume, M die seksie van die joernaal (bv. L vir die Briewe-seksie), PPPP gee die bladsynommer en A is die eerste letter van die skrywer se van. Leestekens (.) word gebruik om leë velde aan te dui of velde langer te maak wat te kort is; dit word gedoen aan die regterkant vir die publikasiekode en aan die linkerkant vir die volume en bladsynommer.

Voorbeelde:

Bibcode Reference
Heintz, W. D. (1974). "Astrometric study of four visual binaries". The Astronomical Journal. 79: 819–825. doi:.
Eddington, A. S. (1924). "On the relation between the masses and luminosities of the stars". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society. 84: 308–332.
Kemp, J. C.; Swedlund, J. B.; Landstreet, J. D.; Angel, J. R. P. (1970). "Discovery of circularly polarized light from a white dwarf". The Astrophysical Journal Letters. 161: L77–L79. doi:.
  1. M. Schmitz, G. Helou, P. Dubois, C. LaGue, B. Madore, H. G. Corwin Jr., and S. Lesteven (1995). "NED and SIMBAD Conventions for Bibliographic Reference Coding". . Kluwer Academic Publishers. ISBN 0-7923-3659-3. Besoek op2011-06-22.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  2. (in Engels). NASA ADS. vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op5 November 2007.

Publikasie datum: September 26, 2021

bibcode, bibcode, bepaler, deur, aantal, astronomiese, datastelsels, gebruik, word, geskrifte, kode, vasgestelde, lengte, karakters, vorm, yyyyjjjjjvvvvmppppa, waar, yyyy, jaartal, geskrif, jjjjj, aandui, waar, gepubliseer, geval, joernaalverwysing, vvvv, volu. Die bibcode is n bepaler wat deur n aantal astronomiese datastelsels gebruik word om geskrifte aan te dui Die kode het n vasgestelde lengte van 19 karakters en het die vorm YYYYJJJJJVVVVMPPPPA waar YYYY die jaartal van die geskrif is en JJJJJ aandui waar dit gepubliseer is In die geval van n joernaalverwysing is VVVV die volume M die seksie van die joernaal bv L vir die Briewe seksie PPPP gee die bladsynommer en A is die eerste letter van die skrywer se van Leestekens word gebruik om lee velde aan te dui of velde langer te maak wat te kort is dit word gedoen aan die regterkant vir die publikasiekode en aan die linkerkant vir die volume en bladsynommer 1 2 Voorbeelde Bibcode Reference1974AJ 79 819H Heintz W D 1974 Astrometric study of four visual binaries The Astronomical Journal 79 819 825 doi 10 1086 111614 1924MNRAS 84 308E Eddington A S 1924 On the relation between the masses and luminosities of the stars Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 84 308 332 1970ApJ 161L 77K Kemp J C Swedlund J B Landstreet J D Angel J R P 1970 Discovery of circularly polarized light from a white dwarf The Astrophysical Journal Letters 161 L77 L79 doi 10 1086 180574 Verwysings Wysig M Schmitz G Helou P Dubois C LaGue B Madore H G Corwin Jr and S Lesteven 1995 NED and SIMBAD Conventions for Bibliographic Reference Coding Information amp On Line Data in Astronomy Kluwer Academic Publishers ISBN 0 7923 3659 3 Besoek op 2011 06 22 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link The ADS Data help page in Engels NASA ADS Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019 Besoek op 5 November 2007 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bibcode amp ol,