×
Bhaadrapada

Bhaadra is die sesde maand van die Hindoekalender. Bhaadra is ook bekend as bhaado of bhaadrapad. Bhaadra begin volgens die westerse kalender tussen 23 Augustus en 22 September wanneer die son in die sterrebeeld Leeu staan. Gedurende die maand Bhaadra word Ganesha Chaturthi gevier, die verjaarsdag van Ganesh.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 27, 2021

bhaadrapada, bhaadra, sesde, maand, hindoekalender, bhaadra, bekend, bhaado, bhaadrapad, bhaadra, begin, volgens, westerse, kalender, tussen, augustus, september, wanneer, sterrebeeld, leeu, staan, gedurende, maand, bhaadra, word, ganesha, chaturthi, gevier, v. Bhaadra is die sesde maand van die Hindoekalender Bhaadra is ook bekend as bhaado of bhaadrapad Bhaadra begin volgens die westerse kalender tussen 23 Augustus en 22 September wanneer die son in die sterrebeeld Leeu staan Gedurende die maand Bhaadra word Ganesha Chaturthi gevier die verjaarsdag van Ganesh Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bhaadrapada amp ol,