fbpx
Wikipedia

Bevolking

In die mees algemene sin van die woord is 'n bevolking die versameling mense (of organismes van 'n spesifieke spesie) wat woon in 'n gegewe geografiese area.

Bevolkings word ondersoek deur 'n wye verskeidenheid dissiplines. In bevolkingsdinamika word die grootte, ouderdom, geslagstruktuur, sterflikheid, voortplantingsgedrag en bevolkingsgroei bestudeer. Demografie is die studie van menslike bevolkingsdinamika, wat verder ook sosiologie, ekonomie en geografie ondersoek. Plant- en dierbevolkings word in biologie bestudeer, spesifiek in die vertakking van ekologie bekend as bevolkingsbiologie, asook in bevolkingsgenetika. In biologie beteken 'n bevolking 'n teelgroep wie se lede meesal of uitsluitlik onder mekaar voortplant, gewoonlik as gevolg van fisiese isolasie, alhoewel hulle biologies kan voortplant met enige lid van die spesie.

Bevolkingsdigtheid is 'n mate van die hoeveelheid mense of organismes per eenheid area. Variasies hierop sluit in die bevolking per eenheid woonbare, bewone, produktiewe (of potensieel produktiewe) of gekultiveerde area. 'n Sekere geografiese gebied het 'n drakapasiteit, wat die maksimum bevolking voorstel wat onderhou kan word. Sekere waarnemers van menslike gedrag glo dat die idee van drakapasiteit ook op menslike bevolkings toegepas kan word, en dat ongekeerde bevolkingsgroei kan lei tot 'n "Malthusiese katastrofe"; hierdie standpunt word deur andere betwis.

Wêreldbevolking

 
Wêreldbevolking 2019

Volgens die Verenigde State se sensusburo is die wêreldbevolking teen die begin van 2019 sowat 7,6 miljard mense. Die lande met die grootste bevolkings is China (1,4 miljard), Indië (1,3 miljard), die Verenigde State van Amerika (331,883,986), Indonesië (264,935,824), Pakistan (210,797,836), Brasilië (210,301,591), Nigerië (208,679,114), Bangladesj (161,062,905), Rusland (141,944,641) en Meksiko (127,318,112).

Die Population Reference Bureau in die VSA skat dat daar teen 2050 reeds 9,9 biljoen mense op aarde sal leef – 2,3 biljoen of 29% meer mense as tans. Die organisasie voorspel ook dat Afrika se bevolking teen 2050 2,6 biljoen sal wees – meer as dubbeld die huidige getal. In Asië sal die bevolking dan sowat 5,3 biljoen bereik, terwyl dit in Europa en Rusland van 746 miljoen tot 730 miljoen sal daal. Die VSA se bevolking behoort van 1 biljoen tot 1,2 biljoen in 2050 te groei en Oseanië (Australië en Nieu-Seeland) sʼn van 41 miljoen tot 64 miljoen.

Suid-Afrika se bevolking

Volgens Trading Ecnomics.com verteenwoordig Suid-Afrika 0.73% van die wêreldbevolking, wat beteken dan sowat een uit elke 138 mense op aarde ʼn Suid-Afrikaanse burger is.

Statistiek SA het berig dat Suid-Afrika se bevolking teen Julie 2018 tot sowat 57,73 miljoen gegroei het, wat ʼn algehele toename van 1,55% van 2017 tot 2018 verteenwoordig. Die grootste deel van die bevolking woon in Gauteng (14,7 miljoen mense of 25,4% van die totale bevolking), terwyl KwaZulu-Natal die tweede grootste groep huisves (11.4 miljoen mense of 19,7%). Die Noord-Kaap het die minste mense, met sowat 1.23 miljoen (2,1%) mense wat daar woon. Die vroulike deel van die bevolking verteenwoordig sowat 51% of 29,5 miljoen mense. Die hoeveelheid bejaardes bo 60 neem toe, waarvan die meeste in Gauteng woon. Sowat 29.5% van die bevolking is jonger as 15 jaar en sowat 8,5% ouer as 60 jaar.

Terwyl geboortes en sterftes die belangrikste faktore is wat bevolkingsveranderinge teweegbring, is migrasie ook ʼn faktor om mee rekening te hou – op politieke, ekonomiese en maatskaplike vlakke. Volgens StatsSA ontvang Suid-Afrika tussen 2016 en 2021 sowat 1.02 miljoen immigrante, waarvan die meeste na Gauteng stroom. Gauteng word as die land se ekonomiese kern beskou en lok daarom internasionale sowel as plaaslike migrante uit landelike provinsies soos Limpopo, KZN en die Oos-Kaap.

Trading Economics se vooruitskattings bereken dat Suid-Afrika se bevolking teen 2020 60 miljoen sal bereik. Beweging binne en oor Suid-Afrika se landsgrense het nie net ʼn uitwerking op die bevolkingstruktuur van die land en provinsies binne Suid-Afrika nie, maar moontlik ook op die ekonomiese, politieke en maatskaplike samestelling van ʼn gemeenskap, provinsie en die land in sy geheel. Dit is van kardinale belang om huidige en geprojekteerde migrasiepatrone in Suid-Afrika te verstaan en daarvoor te beplan, om voortgesette groei en ontwikkeling te verseker.

Bronne

Sien ook

Eksterne skakels

  •   Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir bevolking.
  • Department of Economic and Social Affairs, Population Division, Verenigde Nasies.
  • Population of World, PopulationWorld.com.

Bevolking
bevolking, mees, algemene, woord, bevolking, versameling, mense, organismes, spesifieke, spesie, woon, gegewe, geografiese, area, word, ondersoek, deur, verskeidenheid, dissiplines, bevolkingsdinamika, word, grootte, ouderdom, geslagstruktuur, sterflikheid, vo. In die mees algemene sin van die woord is n bevolking die versameling mense of organismes van n spesifieke spesie wat woon in n gegewe geografiese area Bevolkings word ondersoek deur n wye verskeidenheid dissiplines In bevolkingsdinamika word die grootte ouderdom geslagstruktuur sterflikheid voortplantingsgedrag en bevolkingsgroei bestudeer Demografie is die studie van menslike bevolkingsdinamika wat verder ook sosiologie ekonomie en geografie ondersoek Plant en dierbevolkings word in biologie bestudeer spesifiek in die vertakking van ekologie bekend as bevolkingsbiologie asook in bevolkingsgenetika In biologie beteken n bevolking n teelgroep wie se lede meesal of uitsluitlik onder mekaar voortplant gewoonlik as gevolg van fisiese isolasie alhoewel hulle biologies kan voortplant met enige lid van die spesie Bevolkingsdigtheid is n mate van die hoeveelheid mense of organismes per eenheid area Variasies hierop sluit in die bevolking per eenheid woonbare bewone produktiewe of potensieel produktiewe of gekultiveerde area n Sekere geografiese gebied het n drakapasiteit wat die maksimum bevolking voorstel wat onderhou kan word Sekere waarnemers van menslike gedrag glo dat die idee van drakapasiteit ook op menslike bevolkings toegepas kan word en dat ongekeerde bevolkingsgroei kan lei tot n Malthusiese katastrofe hierdie standpunt word deur andere betwis Inhoud 1 Wereldbevolking 2 Suid Afrika se bevolking 3 Bronne 4 Sien ook 5 Eksterne skakelsWereldbevolking Wysig Wereldbevolking 2019 Volgens die Verenigde State se sensusburo is die wereldbevolking teen die begin van 2019 sowat 7 6 miljard mense Die lande met die grootste bevolkings is China 1 4 miljard Indie 1 3 miljard die Verenigde State van Amerika 331 883 986 Indonesie 264 935 824 Pakistan 210 797 836 Brasilie 210 301 591 Nigerie 208 679 114 Bangladesj 161 062 905 Rusland 141 944 641 en Meksiko 127 318 112 Die Population Reference Bureau in die VSA skat dat daar teen 2050 reeds 9 9 biljoen mense op aarde sal leef 2 3 biljoen of 29 meer mense as tans Die organisasie voorspel ook dat Afrika se bevolking teen 2050 2 6 biljoen sal wees meer as dubbeld die huidige getal In Asie sal die bevolking dan sowat 5 3 biljoen bereik terwyl dit in Europa en Rusland van 746 miljoen tot 730 miljoen sal daal Die VSA se bevolking behoort van 1 biljoen tot 1 2 biljoen in 2050 te groei en Oseanie Australie en Nieu Seeland sʼn van 41 miljoen tot 64 miljoen Suid Afrika se bevolking WysigVolgens Trading Ecnomics com verteenwoordig Suid Afrika 0 73 van die wereldbevolking wat beteken dan sowat een uit elke 138 mense op aarde ʼn Suid Afrikaanse burger is Statistiek SA het berig dat Suid Afrika se bevolking teen Julie 2018 tot sowat 57 73 miljoen gegroei het wat ʼn algehele toename van 1 55 van 2017 tot 2018 verteenwoordig Die grootste deel van die bevolking woon in Gauteng 14 7 miljoen mense of 25 4 van die totale bevolking terwyl KwaZulu Natal die tweede grootste groep huisves 11 4 miljoen mense of 19 7 Die Noord Kaap het die minste mense met sowat 1 23 miljoen 2 1 mense wat daar woon Die vroulike deel van die bevolking verteenwoordig sowat 51 of 29 5 miljoen mense Die hoeveelheid bejaardes bo 60 neem toe waarvan die meeste in Gauteng woon Sowat 29 5 van die bevolking is jonger as 15 jaar en sowat 8 5 ouer as 60 jaar Terwyl geboortes en sterftes die belangrikste faktore is wat bevolkingsveranderinge teweegbring is migrasie ook ʼn faktor om mee rekening te hou op politieke ekonomiese en maatskaplike vlakke Volgens StatsSA ontvang Suid Afrika tussen 2016 en 2021 sowat 1 02 miljoen immigrante waarvan die meeste na Gauteng stroom Gauteng word as die land se ekonomiese kern beskou en lok daarom internasionale sowel as plaaslike migrante uit landelike provinsies soos Limpopo KZN en die Oos Kaap Trading Economics se vooruitskattings bereken dat Suid Afrika se bevolking teen 2020 60 miljoen sal bereik Beweging binne en oor Suid Afrika se landsgrense het nie net ʼn uitwerking op die bevolkingstruktuur van die land en provinsies binne Suid Afrika nie maar moontlik ook op die ekonomiese politieke en maatskaplike samestelling van ʼn gemeenskap provinsie en die land in sy geheel Dit is van kardinale belang om huidige en geprojekteerde migrasiepatrone in Suid Afrika te verstaan en daarvoor te beplan om voortgesette groei en ontwikkeling te verseker Bronne Wysighttps www census gov popclock world soos op 28 Januarie 2018 besigtig https www prb org 2018 world population data sheet with focus on changing age structures soos op 28 Januarie 2018 besigtig https tradingeconomics com south africa population soos op 28 Januarie 2018 besigtig Sien ook WysigLys van lande volgens bevolking Oorbevolking WereldbevolkingEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir bevolking Department of Economic and Social Affairs Population Division Verenigde Nasies Population of World PopulationWorld com Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bevolking amp oldid 2164749,