fbpx Betaalmuur
Wikipedia

Betaalmuur

Betaalmuur
sakemodel,access restriction
'n SoortToegangsbeheer
Werkvelddigitale media
Hutsmerkpaywalled
Gekarakteriseer deurpaid
Teenoorgestelde vanVrye toegang

Met 'n betaalmuur (Engels: paywall) word digitale toegang tot inligting, nadat 'n eenmalige of gestruktureerde (met 'n inskrywing) betaling gemaak is, verkry. Dikwels verkry mens 'n ekstrak, voorbeeld, of inleiding van 'n artikel (inligting), maar moet daar 'n betaling gemaak word alvorens die volledige artikel of dokument gelees kan word.

Baie joernalistieke en rubriekgedrewe- media asook wetenskaplike tydskrifte word by wyse van dié model berdyf ten einde seker te maak dat lesers betaal vir die redaksionele uitset. Die aanlynweergawes van o.a. die NRC Handelsblad, de Volkskrant en Trouw koerante maak gebruik van betaalmure. Alternatiewe sakemodelle om inkomste te versamel, sluit reklame en skenkings in.

  1. Tom Felle (4 Maart 2016). . City, University of London (in Engels). vanaf die oorspronklike op 4 April 2020. Besoek op3 Mei 2017.
  2. Joseph Lichterman (20 Julie 2016).. NiemanLab (in Engels). vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2019. Besoek op3 Mei 2017.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieNederlandse Wikipedia vertaal.

Betaalmuur
betaalmuur, sakemodel, access, restriction, soorttoegangsbeheerwerkvelddigitale, mediahutsmerkpaywalledgekarakteriseer, deurpaidteenoorgestelde, vanvrye, toegang, betaalmuur, engels, paywall, word, digitale, toegang, inligting, nadat, eenmalige, gestruktureerd. Betaalmuursakemodel access restriction n SoortToegangsbeheerWerkvelddigitale mediaHutsmerkpaywalledGekarakteriseer deurpaidTeenoorgestelde vanVrye toegang Met n betaalmuur Engels paywall word digitale toegang tot inligting nadat n eenmalige of gestruktureerde met n inskrywing betaling gemaak is verkry Dikwels verkry mens n ekstrak voorbeeld of inleiding van n artikel inligting maar moet daar n betaling gemaak word alvorens die volledige artikel of dokument gelees kan word 1 2 Baie joernalistieke en rubriekgedrewe media asook wetenskaplike tydskrifte word by wyse van die model berdyf ten einde seker te maak dat lesers betaal vir die redaksionele uitset Die aanlynweergawes van o a die NRC Handelsblad de Volkskrant en Trouw koerante maak gebruik van betaalmure Alternatiewe sakemodelle om inkomste te versamel sluit reklame en skenkings in Verwysings Wysig Tom Felle 4 Maart 2016 Are paywalls saving journalism City University of London in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2020 Besoek op 3 Mei 2017 Joseph Lichterman 20 Julie 2016 Here are 6 reasons why newspapers have dropped their paywalls NiemanLab in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2019 Besoek op 3 Mei 2017 Sien ook WysigVrye toegangNotas WysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Betaalmuur amp ol,