×
Berkelium
97 curiumBerkeliumkalifornium
Tb

Bk

Upu
Algemeen
Naam, simbool, getal Berkelium, Bk, 97
Chemiese reeks Aktiniede
Groep, periode, blok n/b, 7, f
Voorkoms
Atoommassa 247 g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f9 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 27, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) alfa: 14,78
beta: 13,25 g/cm³
Smeltpunt beta: 1259 K
(986 °C)
Kookpunt beta: 2900 K
(2627 °C)
Smeltingswarmte 7,92 kJ/mol
Verdampingswarmte kJ/mol
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur dubbel seskantige diggepakte
Oksidasietoestande 2, 3, 4
Elektronegatiwiteit 1,3 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 1 kJ/mol
2de: 601 kJ/mol
3de: kJ/mol
Kovalente radius 170 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking paramagneties
Elektriese resistiwiteit (20 °C) Ω·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) W/(m·K)
CAS-registernommer 7440-40-6
Geskiedenis
Genoem na Berkeley, Kalifornië, waar dit ontdek is
Ontdek deur Lawrence Berkeley National Laboratory
Ontdek 1949
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van berkelium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
245Bk sin 4,94 d ε 0,810 245Cm
246Bk sin 1,8 d α 6,070 242Am
247Bk sin 1380 j α 5,889 243Am
248Bk sin >300 j α 5,803 244Am
249Bk sin 330 d α 5,526 245Am
Verwysings

Berkelium is 'n chemiese element met die simbool Bk en atoomgetal 97. Dit is 'n grys of silwerwit aktinied.

Inhoud

Berkelium is vir die eerste keer gesintetiseer in 1949 deur Glenn Seaborg, Albert Ghiorso, Stanley Thompson en Kenneth Street aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley. Hiermee het hulle 'n siklotron gebruik om Amerikium-241 te bombardeer met neutrone. Die naam berkelium is afgelei van die naam van die universiteit waar die element vir die eerste keer gesintetiseer is.

Die radioaktiewe berkelium word slegs in baie klein hoeveelhede geproduseer vir wetenskaplike navorsing. Daar is nog geen vername industriële toepassings nie.

Hoewel berkelium nog nooit geïsoleer is nie, is daar al genoeg materiaal geproduseer om navorsing te kan doen na enkele eienskappe. Met redelike sekerheid kan gesê word dat dit 'n metaal is wat redelik maklik oksideer in lug en oplos in verdunde minerale sure. Röntgendiffraksietegnieke het bygedra tot die identifisering van enkele berkeliumverbindinge soos oksiede, fluoried en oksichloride. In die biologie speel berkelium geen bekende rol nie.

In die natuur kom berkelium op aarde nie voor nie. Dit word op kunsmatige wyse geproduseer.

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Isotope van berkelium.
Stabielste isotope
Iso RA (%) Halfleeftyd VV VE (MeV) VP
247Bk sin 1380 j α 5,889 243Am
248Bk sin 9 j α 5,803 244Am
249Bk sin 320 d α 8,700 245Am

Daar is 19 radio-isotope bekend, waarvan 247Bk met 'n halfleeftyd van 1380 jaar die mees stabiel is. 248Bk en 249Bk het 'n halfleeftyd van onderskeidelik 9 jaar en 320 dae. Die oorblywende isotope het halfleeftye van minder as 5 dae.

Oor die toksikologie van berkelium is baie min bekend.

  1. Milsted, J.; Friedman, A. M.; Stevens, C. M. (1965). "The alpha half-life of berkelium-247; a new long-lived isomer of berkelium-248". Nuclear Physics. 71 (2): 299. doi:.


Publikasie datum: September 03, 2021

berkelium, curium, kaliforniumtb, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, 97chemiese, reeks, aktiniedegroep, periode, blok, fvoorkomsatoommassa, molelektronkonfigurasie, 7s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vastestofdigtheid, naby, alfa, be. 97 curium Berkelium kaliforniumTb Bk Upu Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal Berkelium Bk 97Chemiese reeks AktiniedeGroep periode blok n b 7 fVoorkomsAtoommassa 247 g molElektronkonfigurasie Rn 5f9 7s2Elektrone per skil 2 8 18 32 27 8 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t alfa 14 78 beta 13 25 g cm Smeltpunt beta 1259 K 986 C Kookpunt beta 2900 K 2627 C Smeltingswarmte 7 92 kJ molVerdampingswarmte kJ molAtoomeienskappeKristalstruktuur dubbel seskantige diggepakteOksidasietoestande 2 3 4Elektronegatiwiteit 1 3 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 1 kJ mol2de 601 kJ mol3de kJ molKovalente radius 170 pmDiverseMagnetiese rangskikking paramagnetiesElektriese resistiwiteit 20 C W mTermiese geleidingsvermoe 300 K W m K CAS registernommer 7440 40 6GeskiedenisGenoem na Berkeley Kalifornie waar dit ontdek isOntdek deur Lawrence Berkeley National LaboratoryOntdek 1949Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van berkelium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP245Bk sin 4 94 d e 0 810 245Cm246Bk sin 1 8 d a 6 070 242Am247Bk sin 1380 j a 5 889 243Am248Bk sin gt 300 j 1 a 5 803 244Am249Bk sin 330 d a 5 526 245AmVerwysings Berkelium is n chemiese element met die simbool Bk en atoomgetal 97 Dit is n grys of silwerwit aktinied Inhoud 1 Ontdekking 2 Toepassings 3 Eienskappe 4 Verskyning 5 Isotope 6 Toksikologie en veiligheid 7 Verwysings 8 Eksterne skakelsOntdekking WysigBerkelium is vir die eerste keer gesintetiseer in 1949 deur Glenn Seaborg Albert Ghiorso Stanley Thompson en Kenneth Street aan die Universiteit van Kalifornie Berkeley Hiermee het hulle n siklotron gebruik om Amerikium 241 te bombardeer met neutrone Die naam berkelium is afgelei van die naam van die universiteit waar die element vir die eerste keer gesintetiseer is Toepassings WysigDie radioaktiewe berkelium word slegs in baie klein hoeveelhede geproduseer vir wetenskaplike navorsing Daar is nog geen vername industriele toepassings nie Eienskappe WysigHoewel berkelium nog nooit geisoleer is nie is daar al genoeg materiaal geproduseer om navorsing te kan doen na enkele eienskappe Met redelike sekerheid kan gese word dat dit n metaal is wat redelik maklik oksideer in lug en oplos in verdunde minerale sure Rontgendiffraksietegnieke het bygedra tot die identifisering van enkele berkeliumverbindinge soos oksiede fluoried en oksichloride In die biologie speel berkelium geen bekende rol nie Verskyning WysigIn die natuur kom berkelium op aarde nie voor nie Dit word op kunsmatige wyse geproduseer Isotope WysigDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Isotope van berkelium Stabielste isotopeIso RA Halfleeftyd VV VE MeV VP247Bk sin 1380 j a 5 889 243Am248Bk sin 9 j a 5 803 244Am249Bk sin 320 d a 8 700 245Am Daar is 19 radio isotope bekend waarvan 247Bk met n halfleeftyd van 1380 jaar die mees stabiel is 248Bk en 249Bk het n halfleeftyd van onderskeidelik 9 jaar en 320 dae Die oorblywende isotope het halfleeftye van minder as 5 dae Toksikologie en veiligheid WysigOor die toksikologie van berkelium is baie min bekend Verwysings Wysig Milsted J Friedman A M Stevens C M 1965 The alpha half life of berkelium 247 a new long lived isomer of berkelium 248 Nuclear Physics 71 2 299 doi 10 1016 0029 5582 65 90719 4 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Berkelium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir berkelium en webelements com berkelium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Berkelium amp ol,