×
Bergreeks

'n Bergreeks is 'n aaneenlopende landmassa wat uit 'n opeenvolging van die berge, pieke en rante bestaan.

Die Himalaja, die wêreld se hoogste bergreeks, soos vanuit die ruimte gesien
Nasa-Satellietbeeld van die Pamir en die Himalaja met die Tiensjan, Karakoram, Kunlun en Hindoekoesj in Sentraal-Asië
Die Ethiopiese Hoogland in Ethiopië met Ras Dashen op die agtergrond
Ligging van die Groot Skeidingsgebergte in Australië in geel
Nasa-Satellietbeeld van die Nieu-Seelandse Suideiland. Die Nieu-Seelandse Alpe is met sneeu bedek

Inhoud

Die hoogste bergreekse op aarde, die sogenaamde "dak van die wêreld", is die Himalaja-, die Karakoram- en die Pamir-reekse.

Staan mens onder in die valleie, word jy oorweldig deur die duiselingwekkende hoogte van die bergkolosse. Dit is dwarsdeur die jaar met sneeu bedek. En tog is hierdie bergspitse, vergeleke met die grootte van die aarde, glad nie sulke opvallende kenmerke nie. Want op 'n denkbeeldige aardbol met 'n deursnee van 1 meter sou hulle slegs 0,5 mm hoog wees. Van die maan af sal 'n ruimtevaarder dit glad nie as bulte op die ronde aarde waarneem nie.

Voorbeelde van groot bergreekse:

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 25, 2021

bergreeks, aaneenlopende, landmassa, opeenvolging, berge, pieke, rante, bestaan, himalaja, wêreld, hoogste, bergreeks, soos, vanuit, ruimte, gesien, nasa, satellietbeeld, pamir, himalaja, tiensjan, karakoram, kunlun, hindoekoesj, sentraal, asië, ethiopiese, ho. n Bergreeks is n aaneenlopende landmassa wat uit n opeenvolging van die berge pieke en rante bestaan Die Himalaja die wereld se hoogste bergreeks soos vanuit die ruimte gesien Nasa Satellietbeeld van die Pamir en die Himalaja met die Tiensjan Karakoram Kunlun en Hindoekoesj in Sentraal Asie Die Ethiopiese Hoogland in Ethiopie met Ras Dashen op die agtergrond Ligging van die Groot Skeidingsgebergte in Australie in geel Nasa Satellietbeeld van die Nieu Seelandse Suideiland Die Nieu Seelandse Alpe is met sneeu bedek Inhoud 1 Hoogste bergreeks 2 Voorbeelde 3 Bronnelys 4 Eksterne skakelsHoogste bergreeks WysigDie hoogste bergreekse op aarde die sogenaamde dak van die wereld is die Himalaja die Karakoram en die Pamir reekse Staan mens onder in die valleie word jy oorweldig deur die duiselingwekkende hoogte van die bergkolosse Dit is dwarsdeur die jaar met sneeu bedek En tog is hierdie bergspitse vergeleke met die grootte van die aarde glad nie sulke opvallende kenmerke nie Want op n denkbeeldige aardbol met n deursnee van 1 meter sou hulle slegs 0 5 mm hoog wees Van die maan af sal n ruimtevaarder dit glad nie as bulte op die ronde aarde waarneem nie Voorbeelde WysigVoorbeelde van groot bergreekse Ahaggar in Noord Afrika Air in Noord Afrika Alpe in Sentraal Europa Andes langs die weskus van Suid Amerika Apennyne in Italie Appalache in Noord Amerika Atlasgebergte in Noord Afrika Australiese Alpe in Australie Dinariese Alpe in Suidoos Europa Drakensberge in Suider Afrika Elboers in Iran Ethiopiese Hoogland aan die Horing van Afrika Groen Berge in die Amerikaanse deelstaat Vermont Groot Skeidingsgebergte Great Dividing Range in Australie Himalaja in Sentraal Asie Hindoekoesj in Sentraal Asie Japannese Alpe op die Japannese eiland Honsjoe Karakoram in Sentraal Asie Karpate in Europa Kaukasus op die grens tussen Asie en Europa Kunlun in Sentraal Asie Nieu Seelandse Alpe op die Nieu Seelandse Suideiland Oeralgebergte op die grens tussen Asie en Europa Oos Ghats langs die ooskus van Indie Pamir in Sentraal Asie Pirenee in Suidwes Europa Pontiese gebergte in Wes Asie Rotsgebergte in Noord Amerika Taconic berge in Nieu Engeland Taurus in Wes Asie Tiensjan in Sentraal Asie Wes Ghats langs die weskus van Indie Zagros in Wes Asie Bronnelys WysigKENNIS vol 9 1980 bl 1673 1675 ISBN 0 7981 0828 2Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bergreeks Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bergreeks amp ol,