fbpx
Wikipedia

Berbers

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taalfamilie, sien Berbertale.

Die Berbers (Berbers: ⵉⵎⴰⵣⵉⵖⵏ Imaziɣen, enkelvoud: ⴰⵎⴰⵣⵉⵖ Amaziɣ/Amazigh) is 'n etniese groep inheems aan Noord-Afrika wat Berbertale praat. Hulle is versprei in 'n gebied wat strek van die Atlantiese Oseaan in die weste tot die Siwa-oase in Egipte in die ooste en van die Middellandse See in die noorde tot die Nigerrivier in die suide. Dié streek was van die 16de tot die 19de eeu in Europa bekend as die Barbaryse Kus. Lande met 'n belangrike Berberbevolking sluit in Algerië, Libië, Mali, Marokko, Mauritanië, Niger en Tunisië. In die lande van die Magreb, waar die Arabiere die meerderheid vorm, vorm die Berbers die belangrikste minderheid.

Berber






Totale bevolking: ca. 36 miljoen[1]
Belangrike bevolkings  in:  Marokko ≈20 miljoen (60%)[2][3][4][5]

 Algerië ≈13 miljoen (35%)[4][6]
 Niger 1,6 miljoen[7]
 Frankryk 1,5 miljoen[8]
 Mali 850 000[9]
 Libië 600 000[10]
 Mauritanië 114 000[11]
 Tunisië 110 000[12]
 Burkina Faso 50 000[13]
 Egipte 34 000[14]
 Israel 3 500[15]

Taal: Berbertale, Arabies, Frans
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Soennitiese Islam, daarbenewens ongebonde en Ibadi
Verwante etniese groepe: Iberiërs,[16] Pikte,[16] Tartessos, Sami,[17] ander Afro-Asiatiese volke[18][19][20][21][22][23][24]
Vlag van die Berbers[25]
Verspreiding van Berbertale:

   Tacawit (Sjawiya)

   Tamazight (Sentraal-Atlas)

   Tanfusit (Nafusi)

   Taqbaylit (Kabilies)

   Tarifit (Riffiaans)

   Tasjelhit (Sjilha)

   Tasjenwit (Sjenwa)

   Toearegs

   Tuddungiyya (Zenaga)

   Ander (Wargla, Mzab, Siwa, ens.)

Die Berbers vorm die inheemse bevolking van Noord-Afrika en eerste verwysings stam van beide die Antieke Egipte en Antieke Griekeland. Die Griekse historikus en skrywer Herodotos het hulle in sy bekende Histories opgeteken. Oor eeue heen het Berbers die kus vanaf die Atlantiese Oseaan tot Egipte bewoon en het afwisselend onder die heerskap van die Fenisiërs, Romeinse Ryk, Vandale, Alane en die Bisantynse Ryk gekom.

Nog voor die Arabiese verowering van die Magreb onder die Rasjidoen-kalifaat en die Omajjadiese Kalifaat het die Berbers die belangrikste bevolkingsgroep in Noord-Afrika gevorm. Sedertdien word die gebied deur die Arabiere oorheers en Arabies is die belangrikste taal. As gevolg daarvan is die Berbergebied gefragmenteer en hulle het die Islam as hul geloof aangeneem. Arabiere en Berbers het die Iberiese Skiereiland in 711 verower en aansluitend daar gevestig. Hulle het die Islamitiese ryk van Al-Andalus gekenmerk en pragtige paleise soos die Alhambra in Granada opgerig.

As gevolg van die Christelike Reconquista van Portugal en Spanje in 1492 is die Berbers van die Iberiese Skiereiland verdryf en hulle het in Noord-Afrika hervestig. As gevolg van die Franse verowering van groot dele van Noord-Afrika het die Berbers onder Franse invloed gekom en Frans 'n belangrike vreemde taal geword. Vandag leef sowat 1,5 miljoen Berbers in Frankryk.

Aangesien die meeste Berbers in gebiede woon wat moeilik toeganklik is, is daar min nywerhede in hulle woongebiede. Daar is egter potensiaal vir uitbreiding ten opsigte van hulle handwerk. Dit behels ook produkte wat as "kunsnywerheidsartikels" aan toeriste verkoop word en selfs in die buiteland bemark kan word. Die Berbers se pottebakkerswerk het nie ver ontwikkel nie, maar slaag miskien tog juis deur die eenvoud daarvan. Hulle vlegwerk (hoede, mandjies en matte) oortref selde die peil van goedkoop gebruiksartikels. Die doeke en komberse van die Berbers het 'n eie karakter. Dit word geweef met inslag van dik woldrade op 'n skering van baie dun katoendraad. Verskillende kleure word gebruik en die ontwerpe bestaan uit eenvoudige geometriese patrone. Die tradisionele kleurkombinasie vir mans is wit, grys, swart en bruin. Vroue gee weer voorkeur aan 'n kombinasie van wit met een of helderder primêre kleure, afhangende van die plaaslike kleredrag.

Sien ook

Verwysings

  1. (en) Native Peoples of the World: An Encyclopedia, Ed. Steven, L. Danver, M.E. Sharpe/Mesa Verde Publishing, 2013, bl. 23
  2. "Berber – Minority Rights". Minority Rights (in Engels). vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019.
  3. (en) Morocco's Berbers Battle to Keep From Losing Their Culture / Arab minority forces majority to abandon native language. Peter Prengaman, Chronicle Foreign Service. 16 Maart 2001 [1]
  4. 4,0 4,1 "Les Berbères en Afrique du Nord" (in Frans). vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 18 Februarie 2016.
  5. (en) Teens in Morocco, Sandy Donovan, Compass point books, Minneapolis, Verenigde State, 2008, bl.42
  6. "Algeria reinstates term limit and recognises Berber language". BBC News (in Engels). vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
  7. "Niger". CIA World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2020. Besoek op 18 Augustus 2019.
  8. (fr) http://centrederechercheberbere.fr/tl_files/doc-pdf/berbere_france.pdf
  9. "Mali". CIA World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 18 Augustus 2019.
  10. Karlos Zurutuza. "Libya's Berbers fear ethnic conflict" (in Engels). Al Jazeera. vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
  11. "Tuareg, Tamasheq in Mauritania" (in Engels). Joshua Project. vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2019.
  12. "Tunisia". CIA World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2020. Besoek op 18 Augustus 2019.
  13. "Tuareg, Tamasheq in Burkina Faso" (in Engels). Joshua Project. vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2019.
  14. "Berber, Siwa in Egypt" (in Engels). Joshua Project. vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019.
  15. (en) Shokeid, Moshe. The Dual Heritage: Immigrants from the Atlas Mountains in an Israeli Village.
  16. 16,0 16,1 (en) Hogben, Lancelot. "Human biology and human speech" (pdf). Universiteit van Birmingham. Besoek op 12 September 2015.
  17. (en) Alessandro Achilli among others. "Saami and Berbers, An Unexpected mitochondrial DNA Link" (pdf). American Journal of Human Genetics. Besoek op 1 Mei 2005.
  18. (en) Blench, Roger. Archaeology, Language, and the African Past. Rowman: Altamira, 2006 ISBN 978-0-7591-0466-2
  19. (en) Diakonoff, Igor. The Earliest Semitic Society: Linguistic Data. Journal of Semitic Studies, Vol. 43 Iss. 2 (1998).
  20. (en) Shirai, Noriyuki. The Archaeology of the First Farmer-Herders in Egypt: New Insights into the Fayum Epipalaeolithic and Neolithic. Leiden University Press, 2010. ISBN 9789087280796.
  21. (en) Blench R (2006) Archaeology, Language, and the African Past, Rowman Altamira, ISBN 0-7591-0466-2, ISBN 978-0-7591-0466-2, books.google.be/books?id=esFy3Po57A8C
  22. (en) Ehret C, Keita SOY, Newman P (2004) The Origins of Afroasiatic a response to Diamond and Bellwood (2003) in the Letters of SCIENCE 306, no. 5702, bl. 1680 doi:10.1126/science.306.5702.1680c
  23. (en) Bender ML (1997), Upside Down Afrasian, Afrikanistische Arbeitspapiere 50, bl. 19-34
  24. (ru) Militarev A (2005) Once more about glottochronology and comparative method: the Omotic-Afrasian case, Аспекты компаративистики - 1 (Aspects of comparative linguistics – 1). FS S. Starostin. Orientalia et Classica II (Moscow), bl. 339-408. http://starling.rinet.ru/Texts/fleming.pdf
  25. "Berbers" (in Engels). Flags of the World. 9 Junie 2014. vanaf die oorspronklike op 28 September 2015. Besoek op 18 Februarie 2016.

Bron

  • Wêreldspektrum, Vol. 3, 22-26, ISBN 0 908409 44 3

Eksterne skakels

Berbers
berbers, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, taalfamilie, sien, berbertale, ⵉⵎⴰⵣⵉⵖⵏ, imaziɣen, enkelvoud, ⴰⵎⴰⵣⵉⵖ, amaziɣ, amazigh, etniese, groep, inheems, noord, afrika, berbertale, praat, hulle, versprei, gebied, strek, atlantiese, oseaan, weste, siwa,. Hierdie artikel handel oor die etniese groep Vir die taalfamilie sien Berbertale Die Berbers Berbers ⵉⵎⴰⵣⵉⵖⵏ Imaziɣen enkelvoud ⴰⵎⴰⵣⵉⵖ Amaziɣ Amazigh is n etniese groep inheems aan Noord Afrika wat Berbertale praat Hulle is versprei in n gebied wat strek van die Atlantiese Oseaan in die weste tot die Siwa oase in Egipte in die ooste en van die Middellandse See in die noorde tot die Nigerrivier in die suide Die streek was van die 16de tot die 19de eeu in Europa bekend as die Barbaryse Kus Lande met n belangrike Berberbevolking sluit in Algerie Libie Mali Marokko Mauritanie Niger en Tunisie In die lande van die Magreb waar die Arabiere die meerderheid vorm vorm die Berbers die belangrikste minderheid BerberTotale bevolking ca 36 miljoen 1 Belangrike bevolkings in Marokko 20 miljoen 60 2 3 4 5 Algerie 13 miljoen 35 4 6 Niger 1 6 miljoen 7 Frankryk 1 5 miljoen 8 Mali 850 000 9 Libie 600 000 10 Mauritanie 114 000 11 Tunisie 110 000 12 Burkina Faso 50 000 13 Egipte 34 000 14 Israel 3 500 15 Taal Berbertale Arabies FransGeloofsoortuiging Hoofsaaklik Soennitiese Islam daarbenewens ongebonde en IbadiVerwante etniese groepe Iberiers 16 Pikte 16 Tartessos Sami 17 ander Afro Asiatiese volke 18 19 20 21 22 23 24 Vlag van die Berbers 25 Verspreiding van Berbertale Tacawit Sjawiya Tamazight Sentraal Atlas Tanfusit Nafusi Taqbaylit Kabilies Tarifit Riffiaans Tasjelhit Sjilha Tasjenwit Sjenwa Toearegs Tuddungiyya Zenaga Ander Wargla Mzab Siwa ens Die Berbers vorm die inheemse bevolking van Noord Afrika en eerste verwysings stam van beide die Antieke Egipte en Antieke Griekeland Die Griekse historikus en skrywer Herodotos het hulle in sy bekende Histories opgeteken Oor eeue heen het Berbers die kus vanaf die Atlantiese Oseaan tot Egipte bewoon en het afwisselend onder die heerskap van die Fenisiers Romeinse Ryk Vandale Alane en die Bisantynse Ryk gekom Nog voor die Arabiese verowering van die Magreb onder die Rasjidoen kalifaat en die Omajjadiese Kalifaat het die Berbers die belangrikste bevolkingsgroep in Noord Afrika gevorm Sedertdien word die gebied deur die Arabiere oorheers en Arabies is die belangrikste taal As gevolg daarvan is die Berbergebied gefragmenteer en hulle het die Islam as hul geloof aangeneem Arabiere en Berbers het die Iberiese Skiereiland in 711 verower en aansluitend daar gevestig Hulle het die Islamitiese ryk van Al Andalus gekenmerk en pragtige paleise soos die Alhambra in Granada opgerig As gevolg van die Christelike Reconquista van Portugal en Spanje in 1492 is die Berbers van die Iberiese Skiereiland verdryf en hulle het in Noord Afrika hervestig As gevolg van die Franse verowering van groot dele van Noord Afrika het die Berbers onder Franse invloed gekom en Frans n belangrike vreemde taal geword Vandag leef sowat 1 5 miljoen Berbers in Frankryk Aangesien die meeste Berbers in gebiede woon wat moeilik toeganklik is is daar min nywerhede in hulle woongebiede Daar is egter potensiaal vir uitbreiding ten opsigte van hulle handwerk Dit behels ook produkte wat as kunsnywerheidsartikels aan toeriste verkoop word en selfs in die buiteland bemark kan word Die Berbers se pottebakkerswerk het nie ver ontwikkel nie maar slaag miskien tog juis deur die eenvoud daarvan Hulle vlegwerk hoede mandjies en matte oortref selde die peil van goedkoop gebruiksartikels Die doeke en komberse van die Berbers het n eie karakter Dit word geweef met inslag van dik woldrade op n skering van baie dun katoendraad Verskillende kleure word gebruik en die ontwerpe bestaan uit eenvoudige geometriese patrone Die tradisionele kleurkombinasie vir mans is wit grys swart en bruin Vroue gee weer voorkeur aan n kombinasie van wit met een of helderder primere kleure afhangende van die plaaslike kleredrag Inhoud 1 Sien ook 2 Verwysings 3 Bron 4 Eksterne skakelsSien ook WysigMore ToearegsVerwysings Wysig en Native Peoples of the World An Encyclopedia Ed Steven L Danver M E Sharpe Mesa Verde Publishing 2013 bl 23 Berber Minority Rights Minority Rights in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019 en Morocco s Berbers Battle to Keep From Losing Their Culture Arab minority forces majority to abandon native language Peter Prengaman Chronicle Foreign Service 16 Maart 2001 1 4 0 4 1 Les Berberes en Afrique du Nord in Frans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019 Besoek op 18 Februarie 2016 en Teens in Morocco Sandy Donovan Compass point books Minneapolis Verenigde State 2008 bl 42 Algeria reinstates term limit and recognises Berber language BBC News in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Niger CIA World Factbook in Engels Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2020 Besoek op 18 Augustus 2019 fr http centrederechercheberbere fr tl files doc pdf berbere france pdf Mali CIA World Factbook in Engels Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020 Besoek op 18 Augustus 2019 Karlos Zurutuza Libya s Berbers fear ethnic conflict in Engels Al Jazeera Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Tuareg Tamasheq in Mauritania in Engels Joshua Project Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2019 Tunisia CIA World Factbook in Engels Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2020 Besoek op 18 Augustus 2019 Tuareg Tamasheq in Burkina Faso in Engels Joshua Project Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2019 Berber Siwa in Egypt in Engels Joshua Project Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019 en Shokeid Moshe The Dual Heritage Immigrants from the Atlas Mountains in an Israeli Village 16 0 16 1 en Hogben Lancelot Human biology and human speech pdf Universiteit van Birmingham Besoek op 12 September 2015 en Alessandro Achilli among others Saami and Berbers An Unexpected mitochondrial DNA Link pdf American Journal of Human Genetics Besoek op 1 Mei 2005 en Blench Roger Archaeology Language and the African Past Rowman Altamira 2006 ISBN 978 0 7591 0466 2 en Diakonoff Igor The Earliest Semitic Society Linguistic Data Journal of Semitic Studies Vol 43 Iss 2 1998 en Shirai Noriyuki The Archaeology of the First Farmer Herders in Egypt New Insights into the Fayum Epipalaeolithic and Neolithic Leiden University Press 2010 ISBN 9789087280796 en Blench R 2006 Archaeology Language and the African Past Rowman Altamira ISBN 0 7591 0466 2 ISBN 978 0 7591 0466 2 books google be books id esFy3Po57A8C en Ehret C Keita SOY Newman P 2004 The Origins of Afroasiatic a response to Diamond and Bellwood 2003 in the Letters of SCIENCE 306 no 5702 bl 1680 doi 10 1126 science 306 5702 1680c en Bender ML 1997 Upside Down Afrasian Afrikanistische Arbeitspapiere 50 bl 19 34 ru Militarev A 2005 Once more about glottochronology and comparative method the Omotic Afrasian case Aspekty komparativistiki 1 Aspects of comparative linguistics 1 FS S Starostin Orientalia et Classica II Moscow bl 339 408 http starling rinet ru Texts fleming pdf Berbers in Engels Flags of the World 9 Junie 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2015 Besoek op 18 Februarie 2016 Bron WysigWereldspektrum Vol 3 22 26 ISBN 0 908409 44 3Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Berbers en Berber Encyclopaedia Britannica Besoek op 18 Augustus 2019 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Berbers amp oldid 2432690,