×
Benue-Kongo-tale

Die Benue-Kongo-tale is die grootste taalgroep binne die Niger-Kongo-taalfamilie. Die taalfamilie is ná die Benue- en Kongoriviere genoem, twee van die vernaamste riviere in die verspreidingsgebied van dié tale.

Benue-Kongo-tale
Geografiese
verspreiding:
Afrika suid van die Sahara, suid en oos vanaf Nigerië
Genetiese
klassifikasie
:
Niger-Kongo
Atlanties-Kongo
Benue-Kongo-tale
Onderafdelings:
Delta-Cross
Dakoe
Joekoen
Kainji
Plateau
Ukaan

Verspreiding van Benue-Kongo-tale in Nigerië en Benin

Die Benue-Kongo-tale bevat sowat 900 tale wat deur omtrent 270 miljoen mense in Afrika suid van die Sahara gebesig word. Enkele van die grootste tale in die groep word hieronder genoem.

Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

benue, kongo, tale, grootste, taalgroep, binne, niger, kongo, taalfamilie, taalfamilie, benue, kongoriviere, genoem, twee, vernaamste, riviere, verspreidingsgebied, dié, tale, geografiese, verspreiding, afrika, suid, sahara, suid, vanaf, nigeriëgenetiese, klas. Die Benue Kongo tale is die grootste taalgroep binne die Niger Kongo taalfamilie Die taalfamilie is na die Benue en Kongoriviere genoem twee van die vernaamste riviere in die verspreidingsgebied van die tale Benue Kongo taleGeografiese verspreiding Afrika suid van die Sahara suid en oos vanaf NigerieGenetiese klassifikasie Niger Kongo Atlanties Kongo Benue Kongo taleOnderafdelings Bantoe Delta Cross Dakoe Joekoen Kainji Plateau UkaanVerspreiding van Benue Kongo tale in Nigerie en Benin Die Benue Kongo tale bevat sowat 900 tale wat deur omtrent 270 miljoen mense in Afrika suid van die Sahara gebesig word Enkele van die grootste tale in die groep word hieronder genoem Bantoe of Ntu subgroep WysigChichewa Comoraans Shikomori of Shimasiwa Fang Pangwe Faŋ Paŋwe Herero Otjiherero Kikuyu Gĩkũyũ Kimbundu Kinyarwanda Ikinyarwanda Kirundi Ikirundi Kongo Kikongo Kwangali RuKwangali Lingala Lingala Lozi siLozi Luba Kasai Ciluba of Tshiluba Luganda Oluganda Noord Ndebele isiNdebele Noord Sotho Sepedi Oshiwambo Oshivambo Shona chiShona Suid Ndebele isiNdebele Suid Sotho Sesotho Swahili Kiswahili Swazi siSwati Tsonga Xitsonga Tswana Setswana Umbundu Venda TshiVenḓa Xhosa isiXhosa Zoeloe isiZulu Nie Bantoe Ntu tale WysigAkan Bambara ߓߡߊߣߊ ߞߊ Bamanankan Dyula Dioula Ewe Eʋe Eʋegbe Fon fɔ ngbe Fula Fulfulde Pulaar Pular Igbo Asụsụ Igbo Joroeba ede Yoruba Mossi Moore Sango Sango Sango yanga ti sango WolofEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Benue Kongo tale en Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Benue Congo Ethnologue Besoek op 16 Augustus 2019 en Benue Congo languages Encyclopaedia Britannica Besoek op 16 Augustus 2019 Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Benue Kongo tale amp ol,