×
Benseen
Eienskappe

Algemeen

Naam Benseen
Chemiese formule C6H6
Molêre massa 78,11 [g/mol]
CAS-nommer 71-43-2
Voorkoms kleurlose vloeistof tot liggeel
Reukdrempel 4,68 dpm
Fasegedrag
Smeltpunt 5,5 °C
Kookpunt 80,1 °C
Digtheid 0,8787 @ 15 °C
Oplosbaarheid 0,17 gewig% (@ 25C)
Kritieke temperatuur 288,9 °C
Henry se konstante 1,79(4) x 10-1 [L/mol.atm] 3950 [K]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt -11,1 °C
Selfontbrandingspunt 497,79 °C
LD50 akuut 930 mg/kg (rot) damp
LC50 10 000 dpm vir 7 ure (in rotte)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

Benseen is 'n aromatiese organiese verbinding met die chemiese formuleC6H6.

Inhoud

Michael Faraday het benseen vir die eerste keer in 1825 geïsoleer en Mitscherlich het dit uit bensoësuur en kalk gesintetiseer. Die stof word gewoonlik uit steenkoolteer (sedert 1849) of aardolie (sedert 1941) verkry.

Benseen word gebruik in die sintese van fenol, wat 'n belangrike grondstof vir die farmaseutiese industrie, die bounywerheid en die motorindustrie is. Gewoonlik word fenol deur die Hock-proses vervaardig waartydens benseen met propeen reageer om kumeen te lewer. Dan word kumeen geoksideer tot kumeenhidroperoksied, wat ontbind na fenol en asetoon. Dis is egter ook moontlik om benseen direk met 'n palladium-katalisator te hidroksileer.

Sedert 1928 is bevind dat daar 'n verband tussen blootstelling aan benseen en die ontstaan van kanker is, veral bloedkanker, dus is benseen as 'n karsinogeen verkaar. In die jare 1960–1970 het mense wat in Turkye en Italië in die leerindustrie gewerk het, daaronder gely. In die middel 1970's het werkers by die firma Pliofilm, waar benseen as oplosmiddel gebruik is, 'n ongewone aantal gevalle van leukemie opgelewer, en die eerste kwantitatiefbetroubare gegewens verskaf. Die owerheid het gereageer deur die gemiddelde blootstelling oor 8 uur tot net 1 dpm te beperk.

Benseen is 'n belangrike industriële chemiese stof en blootstelling aan klein hoeveelhede kom van tabakrook, uitlaatgasse, verbrandingsprodukte en drinkwater.

  1. (in Engels). Geargiveer vanaf op 8 Desember 2018. Besoek op28 Januarie 2016.
  2. .
  3. .
  4. Beth Hibbs, Sharon Wilbur, Julia George Toxicological Profile for Benzene, 1997, ATSDR/EPA US Department of Health and Human Services, contract no 205-93-0606
  5. Laurent Bartolotto Direct hydroxylation of benzene to phenol in a microstructures Pd-based membrane reactor. Proefskrif, 2011, ISBN 978-3-86644-695-3
  6. James McCluskey Benzene Related Hematological Disorders: Evidence for a Threshold in Animals and Humans. Proefskrif, 2008, UMI number 3347303

Publikasie datum: September 26, 2021

benseen, eienskappe, algemeennaam, chemiese, formule, c6h6molêre, massa, nommer, voorkoms, kleurlose, vloeistof, liggeel, reukdrempel, fasegedragsmeltpunt, kookpunt, digtheid, 8787, oplosbaarheid, gewig, kritieke, temperatuur, henry, konstante, 3950, suur, bas. Eienskappe AlgemeenNaam BenseenChemiese formule C6H6Molere massa 78 11 g mol CAS nommer 71 43 2 1 Voorkoms kleurlose vloeistof tot liggeel 1 Reukdrempel 4 68 dpm 1 FasegedragSmeltpunt 5 5 C 1 Kookpunt 80 1 C 1 Digtheid 0 8787 15 C 1 Oplosbaarheid 0 17 gewig 25C 2 Kritieke temperatuur 288 9 C 1 Henry se konstante 1 79 4 x 10 1 L mol atm 3950 K 3 Suur basis eienskappepKaVeiligheidFlitspunt 11 1 C 1 Selfontbrandingspunt 497 79 C 1 LD50 akuut 930 mg kg rot 1 damp LC50 10 000 dpm vir 7 ure in rotte Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en druk toestande Benseen is n aromatiese organiese verbinding met die chemiese formule C6H6 Inhoud 1 Produksie 2 Gebruik 3 Kanker 4 VerwysingsProduksie WysigMichael Faraday het benseen vir die eerste keer in 1825 geisoleer en Mitscherlich het dit uit bensoesuur en kalk gesintetiseer Die stof word gewoonlik uit steenkoolteer sedert 1849 of aardolie sedert 1941 verkry 4 Gebruik WysigBenseen word gebruik in die sintese van fenol wat n belangrike grondstof vir die farmaseutiese industrie die bounywerheid en die motorindustrie is Gewoonlik word fenol deur die Hock proses vervaardig waartydens benseen met propeen reageer om kumeen te lewer Dan word kumeen geoksideer tot kumeenhidroperoksied wat ontbind na fenol en asetoon Dis is egter ook moontlik om benseen direk met n palladium katalisator te hidroksileer 5 Kanker WysigSedert 1928 is bevind dat daar n verband tussen blootstelling aan benseen en die ontstaan van kanker is veral bloedkanker dus is benseen as n karsinogeen verkaar In die jare 1960 1970 het mense wat in Turkye en Italie in die leerindustrie gewerk het daaronder gely In die middel 1970 s het werkers by die firma Pliofilm waar benseen as oplosmiddel gebruik is n ongewone aantal gevalle van leukemie opgelewer en die eerste kwantitatiefbetroubare gegewens verskaf Die owerheid het gereageer deur die gemiddelde blootstelling oor 8 uur tot net 1 dpm te beperk Benseen is n belangrike industriele chemiese stof en blootstelling aan klein hoeveelhede kom van tabakrook uitlaatgasse verbrandingsprodukte en drinkwater 6 Verwysings WysigSien benseen in Wiktionary die vrye woordeboek 1 0 1 1 1 2 1 3 1 4 1 5 1 6 1 7 1 8 1 9 Science Lab MSDS in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2018 Besoek op 28 Januarie 2016 D S Arnod C A Plank E E Erickson F P Pike Solubility of Benzene in Water 1958 NIST Sander Beth Hibbs Sharon Wilbur Julia George Toxicological Profile for Benzene 1997 ATSDR EPA US Department of Health and Human Services contract no 205 93 0606 Laurent Bartolotto Direct hydroxylation of benzene to phenol in a microstructures Pd based membrane reactor Proefskrif 2011 ISBN 978 3 86644 695 3 James McCluskey Benzene Related Hematological Disorders Evidence for a Threshold in Animals and Humans Proefskrif 2008 UMI number 3347303Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Benseen amp ol,